Ek moet beslis meer fokus op wat ek doen en myself nie oor beuselagtighede verknies nie.
Ek lees van die arme onderwyseres wat oor seksuele prettighede geskors is. Ek sien die arme leerder, is dit nou skolier, wat nou berading gaan kry. My goeie magtag, wat nou nog. Plaas dat die lat eerder seksvoorligting gegee word instede van berading.
Hy het voor die hand liggend iets reg gedoen. Die arme juffrou moet eerder 'n medalje/verhoging kry vir addisionele buite- of binnesmuurs en gemeenskapsdiens gelewer.
Waarheen is ons samelewing nou op pad?
Ek hoor die lat het ortopediese behandeling vir sy regtergewrig na al die "high fives" gekry.
Reusedwerg


Kommentaar
Reusedwerg, het hy nie tennis elmboog gekry oor sy fantasieë nie...? Dalk tennisballe...?
Stem saam met jou Reusedwerg