Gelyke kanse in Engels, as jy bereid is om te soen om te versoen.
Vryheid van keuse en uitdrukking is nou aangewese op individu en selfbestuur in kollektiewe groep. Die idee van oop samelewing bestaan nie meer nie!
Ek dink gelyke kanse is ook kunsmatige idee, want selfs 2 kinders uit dieselfde huishouding presteer nooit dieselfde nie, al gee hul ouers gelyke kanse aan albei.
In die howe is gelykheid voor die reg ook kunsmatige idee.
Wel, Blade 🔪 Nzimande is blykbaar op kruisvaart om Afrikaans uit ons kloue van "verregse" moedertaal sprekers te red.
Wonder of hy oorweeg om Afrikaans te nasionaliseer as goeie kommunis?
Kommentaar