Die brief weerspieël die mening van die briefskrywer en nie van die LitNet-redaksie nie.
Joe Biden praat oor "dignity", terwyl hy self korrup optree met Barismo. Oksimoroon.
Hans Richardt
3Die brief weerspieël die mening van die briefskrywer en nie van die LitNet-redaksie nie.
3
Kommentaar
Waardigheid is so vergesog in SA politiek, soos in VSA.
Het enige kleptokraat regtig waardigheid?
Hans, nou wie het dan die geef innie koffie gegooi?
Angus, dis die "Mandela-effek" wat Demokrate nou beleef, want hul het die "polls" van politieke korrekte media geglo en nie stadions vol Trump ondersteuners gewys nie. Hul verbeelde oorwinning, het hulself mislei, want hul het geglo, net soos SANEF in SA, dat hul reg om voorskriftelik te wees oor politieke opinies, heilig is.