Die briewe wat op SêNet verskyn, is die menings van die briefskrywers en nie noodwendig van die LitNet-redaksie nie.
Haar Hoogheid, die “Duchess of Sussex”, eggenote van sy Hoogheid, Prins en “Duke of Sussex”, verklaar hier op die Kaapse Vlakte, dat sy ‘n “woman of colour” is en dit “reverberate" tot in die geelpers daar in "the home country – she admits she’s not white!".
Gedag hulle sou nie tussen swart en wit kan onderskei nie.
Dis mos “racist”.
Raed-na-Gael


Kommentaar
Raed-na-gael, dis regstel aksie in Britse koningshuis.