Vraestel-uitnodiging aan onderwysers

  • 1

LitNet publiseer 'n geruime tyd al gratis vraestelle, memo’s, verduidelikende video’s en lesplanne. Sommige vraestelle is deur LitNet aangevra, sommige van die vraestelle en lesplanne is spontante toesendings deur ervare leerkragte. Jy is welkom om jou vraestelle ook vir LitNet te stuur. Ons publiseer graag Afrikaanstalige vraestelle vir alle vakke en vir leerders in alle grade. Stuur jou bydrae aan litnet@litnet.co.za. Leerders is welkom om die inhoud wat hier beskikbaar is, vir hersieningsdoeleindes aan te wend.

Besoek LitNet se Skole-afdeling vir nog artikels.

Lees  ook:

Lien se lankstaanskoene deur Derick van der Walt: eenstopskolehulp

Graad 8, Junie: Natuurwetenskappe ‒ vraestel en memorandum

Graad 5, Junie: Natuurwetenskappe en Tegnologie ‒ vraestel en memorandum

Vir onderwysers en skoolkinders, ter verryking: gedagtes oor priemgetalle

Wiskunde met LitNet: graad 12 – voorbereiding vir rekord- en eindeksamen (deel 2)

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top