LitNet-spens: Operasie Spookasem

  • 2

Naam van skrywer

André Kotzé

 

Naam van teks

Operasie Spookasem (2007)

 

Subgenre

Radiodrama

 

Aantal spelers

5

 

Kort opsomming

Toekomsdrama met intelligensie-agtergrond wat afspeel by die SA Ambassade in Manilla.  Twee intelligensie-offisiere by die ambassade probeer keer dat die SA Staatspresident op vreemde grondgebied in ’n beplande sluipmoordaanval omkom.

 

Vorige opvoerings

Geen

 

Naam van kopiereghouer

André Kotzé

 

Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte

André Kotzé

 

>> Klik hier om die teks in PDF-formaat af te laai >>

<< Klik hier om terug te gaan na die LitNet-spens <<

  • 2

Kommentaar

  • Avatar
    Marina Brewis

    Hoe laai ek teks af, ek bly die foutboodskap kry van

    The page must be viewed over a secure channel
    The page you are trying to access is secured with Secure Sockets Layer (SSL).
    Please try the following:

    Type https:// at the beginning of the address you are attempting to reach and press ENTER.
    HTTP Error 403.4 - Forbidden: SSL is required to view this resource.
    Internet Information Services (IIS)
    Technical Information (for support personnel)

    Go to Microsoft Product Support Services and perform a title search for the words HTTP and 403.
    Open IIS Help, which is accessible in IIS Manager (inetmgr), and search for topics titled About Security, Secure Sockets Layer (SSL), and About Custom Error Messages.

    • Hallo Marina,

      Dankie dat jy dit vir ons uitwys. Laat weet watter stukke jy wil aflaai, dan help ons daarmee. Intussen maak ons al die foutiewe skakels reg.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top