Die doel

  • 1

http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/5752_.000?ID=5752

So, die doel van die Het Jan Marais Nasionale Fonds was om Afrikaans by US te bevorder en te sorg dat Afrikaans nie ondergeskik is aan Engels by US nie. 
 
My betoog is nie die veg van die ABO van vooraf nie, want die Jan Marais Nasionale Fonds kom 'n dekade na ABO tot stand, met die spesifieke voorwaardes. 
 
Regter Cameron, as US-kansellier, stel toe in sy uitspraak Engels as enigste doseertaal en beurse word vir studie in Engels toegeken. 
 
My vraag bly, is die US eerlik in die gebruik van die Het Jan Marais Nasionale Fonds?
  
Ek wonder oor die tipe morele waardes wat deur onlangse hofuitsprake deur howe gevestig word, waarin oa vlag, taal en vryheid van godsdiens beïnvloed word! 
 
Hans Richardt 
  • 1

Kommentaar

  • Avatar
    Hans Richardt

    Wel, hierdie wending was reeds in 2012 voorsien en Akademia is vir die wat wil Afrikaans bly. Dis nêrens verbied om Suid-Afrikaanse Afrikaner te wees nie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top