Kommentaar

Gelyke Kanse: Afrikaans, die sondebok

Pieter Haasbroek 2019-10-25 My antwoord op jou eerste vraag, Johann, is dat die US se oorwinning in die konstitusionele hof baie Afrikaners sal help verstaan waar hulle hulp benodig word. Op jou tweede vraag is my antwoord dat die sterkste droom in post-apartheid Suid-Afrika van 'n

Breyten Breytenbach luidt noodklok voor Afrikaans in Nelson Mandela-lezing in Gent

Karien Brits 2019-10-25 Dit is nou 'n artikel wat 'n mens oor en oor kan lees. Daar is soveel inhoud om oor na te dink. Ek dink wat my opgeval het, is dat hy pleit dat ons uit ons gemaksones moet kom en voluit moet leef. Kuns is nie 'n luukse nie - dit is 'n noodsaaklikheid! Bai

Elders gesien: Wannie Carstens reageer op die Konstitusionele Hof se beslissing

Hans Richardt 2019-10-25 Wel, Afrikaans sal oorsee goeie aftrek kry met getalle emmigrante deesdae. Intussen bou ons aan eie instellings vir selfbestuur. Ek dink die prof behoort Afrikaans opreis te vat na doer onder of Amerikas. Een van die dae gaan die Bontebokke teen Afrika

Elders gesien: Wannie Carstens reageer op die Konstitusionele Hof se beslissing

Hans Richardt 2019-10-25 Jan Rap, ek sit en dink aan die park wat nog tussen 2 woonstelkomplekse opgerig moet word. Dalk kan ek so voorstel by argitek laat verbygaan, as ek hom weer sien by kerk. Kuns gras op betonblad? Dit sal beteken die grasmat moet opgerol en gebêre word, an

BookBedonnerd XII: ’n onderhoud met Darryl David

Johannes Comestor 2019-10-25 Soos in die geval van die Universiteit Stellenbosch, kan 'n mens op die ANC staatmaak dat hy Afrikaans sal saboteer wanneer die geleentheid hom ook al voordoen.

Vyf vrae aan Nelmari Kemp en Niel le Roux oor die SBA

Johannes Comestor 2019-10-25 Die SBA is veronderstel om alle Afrikaanssprekendes te bemagtig. In die praktyk word daar egter min aandag aan blanke Afrikaanssprekendes gegee. Die SBA wil glo respek vir Afrikaans bewerkstellig, maar doen niks om Afrikaans-taalsuiwerheid te bevorder nie

Die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse militêre doktrine

Hans Richardt 2019-10-25 Wel, ek was veronderstel om in vlamme neergevel te word deur 2 professore... Ek het my opinie gerig aan wat ek met "amateur tuisonderrig" opgelees het in artikels deur oa - Small wars journal Rand Strategic planning Corp NATO defence college Jane's d

Ingrid

Suzan de Jager 2019-10-25 WOW !!! Dis skitterend! Presies wat ek ervaar wanneer ek haar woorde lees.

Matriekvraestelle: Afrikaans Huistaal (2018)

LitNet 2019-10-25 Hallo Martha LitNet publiseer soveel moontlik nuwe vraestelle en eksamenhulp. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is:https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakg

Graad 10, Fisiese Wetenskap: Chemie, vraestel en memo – vierde kwartaal

LitNet 2019-10-25 Hallo Jean-Louise LitNet publiseer soveel moontlik nuwe vraestelle en eksamenhulp. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is:https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en

Matriekvraestelle: Lewenswetenskappe (2018)

LitNet 2019-10-25 Hallo Ludre-Ann LitNet publiseer soveel moontlik nuwe vraestelle en eksamenhulp. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is:https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en v

Graad 7: SW (Geskiedenis), vraestel en memorandum

LitNet 2019-10-25 Hallo Karlien LitNet publiseer soveel moontlik nuwe vraestelle en eksamenhulp. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is:https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vak

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

LitNet 2019-10-25 Hallo Nelena. LitNet publiseer soveel moontlik nuwe vraestelle en eksamenhulp. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is:https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vak

Is Akademia die antwoord?

Hans Richardt 2019-10-25 Charles, is selfbestuur ook vorm van laer trek en ABO van voor veg? As Akademia en SOLTECH selfbestuur is, is dit die pad om te stap, want om deurentyd te kla gaan niks verander aan regspraak oor amptelike beleid nie, wat so goed as wetgewing is.

Stories op die Rooiplein: Veeltalige Maties of gerusstellende leuens?

Hans Richardt 2019-10-25 Ek hoor jou, Barend van der Merwe. Wat stel jy voor as beste praktyk? Selfbestuur?

Is Akademia die antwoord?

Charles 2019-10-25 Uitstekend, baie dankie Gustaf, beter kan dit wragtig nie! Jy het nou mooitjies al die linkses se besprekingspunte met logiese beredeneerde argumente weerlê en op hul kop gedraai! Bravo, bravo! Baie, baie dankie! Akademia, voorwaarts! Ons staan hotom

Stories op die Rooiplein: Veeltalige Maties of gerusstellende leuens?

Barend van der Merwe 2019-10-25 Die saak herinner by uitstek aan die situasie van gaymense en die Bybel. Die Bybel verkondig liefde - he jou naaste lief soos jouself en moenie oordeel nie, maar spoeg terselfdetyd vuur oor hoe weersinswekkend homoseksualiteit vir god is. Die resultaat is

Gelyke Kanse en die Konstitusionele Hof-beslissing: uit 'n US-tolk se perspektief

Ria Hugo-Burrows 2019-10-25 Ek het hierdie artikel met belangstelling en later met waardering gelees. Was self vir 20 jaar senior dosent aan die US, maar met die voordeel van ewe vlot in beide Afrikaans en Engels te wees - en kon sonder om dit regtig agter te kom, 'n vraag in die an

Wie is die “bruin mense” en watter taal praat hulle? Repliek op Mercy Kannemeyer

Johannes Comestor 2019-10-25 Die argument dat Afrikaans as onderrigtaal aan die US ter wille van bruin studente behoue moet bly, irriteer my ook omdat Afrikaanssprekende blankes in dieselfde of groter mate Afrikaans as onderrigmedium begeer. Maar daar is 'n onderliggende dislojalitei

Stories op die Rooiplein: Veeltalige Maties of gerusstellende leuens?

Johannes Comestor 2019-10-25 Frederik, ek het groot waardering vir jou standpunt en ingeligtheid, vir die moeite wat jy met jou opname gedoen het en vir die trant waarin jy jou lojaliteit jeens Afrikaans bewoord het. Die skuldiges aan die US-Afrikaansmoord is nie net sommige/baie van

Ingrid

Barend van der Merwe 2019-10-25 Jonker sou ook al 86 gewees het vanjaar. Nie meer so 'jonk' nie ;-) Wie het geweet sy is gebore in Douglas se wereld - ook dus van ons mooie Noord-Kaap.

Bring terug die goeie ou dae

Barend van der Merwe 2019-10-25 Twitter is die heel ergste. Waar het jy al gesien mense praat so met mekaar? En wat word daarmee bereik?

China en Afrika: ’n raaiselagtige mengsel van alles?

Barend van der Merwe 2019-10-25 Dankie dit was baie interessant.

Wie is die “bruin mense” en watter taal praat hulle? Repliek op Mercy Kannemeyer

Barend van der Merwe 2019-10-25 Jy maak baie goeie punte en nuanseer die saak baie goed. Daar is geen maklike antwoorde met hierdie saak nie.

Stories op die Rooiplein: Veeltalige Maties of gerusstellende leuens?

André Badenhorst 2019-10-25 Hierdie briljante skrywe bied ‘n bloudruk vir ekstensiewe nabetragtingstudies oor die enorme skade wat ons brose samelewing aangerig word deur idiote in magsposisies. Ten spyte daarvan , gee die skrywer gee ook baie hoop. Ons jeug kan behoorlik dink

Die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse militêre doktrine

Hans Richardt 2019-10-25 Wel, die SA doktrine was dus om met so min lewensverlies en verlies aan uitrusting, in korste tyd moontlik tyd 'n beslissende oorwinning te behaal, om so min moontlik politieke gevolge te hê en ekonomies nie te groot las te word nie. Dit het nie voorsien

Angus se profesie laat land gons

Jaco Field 2019-10-25 Die man wat die geskryf het, is verdwaal en lewe in sonde.

Gaan Godzilla die DA finaal begrawe?

Lief Vir SA Vlakvark 2019-10-25 Op grond waarvan stem ‘n kieser vir ‘n party? Sodat sy party van keuse die landsregering kan oorneem? Onder dwang? Op grond van materiële omkopery? As slaaf van ‘n historiese hierargie en feodalisme? Op grond van leierskap? Om rassistiese redes? Om

Die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse militêre doktrine

Hans Richardt 2019-10-24 Is doktrine nie die handboek waarvolgens beplanning, opleiding en inoefening van operasies gebeur nie? Die SAW se doktrine was tog die wat in Westerse weermagte gebruik was, volgens NATO voorskrifte en Geneevse konvensie. Gevegstaktiek het herinner aa

Regret

Jeroen Roffel 2019-10-24 Dit is een baaie mooi verhaal, geskryf soos met veel mensekennis en talent. Ek het seer baaie geniet en hoop daar veel meer van die skryfster te mag lees. Ek ben een Nederlander en het getrag dit te verwoor met my beste Afrikaans.

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

Nelana 2019-10-24 Ek soek asb graad 9 EBW 2017 en 2018 vraestelle en memo's

Die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse militêre doktrine

Hans Richardt 2019-10-24 Leopold Scholtz, ek sien nie Stephen M Miller van Universiteit van Maine, se opinie in jou bibliografie nie. Wonder net of jy kritiek kan hanteer.

Bring terug die goeie ou dae

Marietjie Warrington 2019-10-24 'n Heerlike brokkie waarheid Merlyn van der Rheede! Ekself verlang terug na die goeie ou dae ...

Die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse militêre doktrine

Hans Richardt 2019-10-24 My idee van Tchipa naby Calueque, is die van Piet Cronje by Paardeberg. Die situasie was dmv diplomasie beredder en die SAW het in 1989 onttrek via die korridor. Hier moet ek toegee aan die skrywer van die artikel, Leopold Scholtz, dat die loopgrawe eer

Die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse militêre doktrine

Abel 2019-10-24 Hans 1. Daar bestaan nie iets soos liniêre oorlogvoering nie; deur die eeue heen is oorlog nog altyd gekonseptualiseerde binne die konteks van gereelde teenoor ongereelde oorlogvoering. As jy in die besigheid van ‘buzzword descriptions of war’ jou

Gaan Godzilla die DA finaal begrawe?

Gustav Franzsen 2019-10-24 Ek dink HZ se grootste bydra tot die samelewing was haar regruk van onderwys in die Weskaap. Die impak daarvan is onmeetbaar belangrik en gelukkig ook blywend, want dit leef voort in kinders wat 'n beter opvoeding gekry het. MAAR sy gaan, ek is nerves,

Die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse militêre doktrine

Hans Richardt 2019-10-24 De la Rey het loopgrawe eerstemaal by beleg van Mafikeng gebruik teen Baden-Powell. Mafikeng is nader aan Lichtenburg, vanwaar De La Rey se kommando was. Daarna het De La Rey gepantserde trein by Kraaipan aangeval, wat oppad was na Mafikeng, om dit te o

Die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse militêre doktrine

Hans Richardt 2019-10-24 My aanname van nie-liniêre oorlogvoering, is dat Unita nie standaard militêre opleiding gebruik het nie. SAW gekombineerd met UNITA teen FAPLA/Kubane, was tiperend van tipe nie-liniêre oorlogvoering, waar die SAW insurgente was en Unita bv dikwels krim

Die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse militêre doktrine

Hans Richardt 2019-10-24 Leopold Scholtz, ek het geen publikasies nie. Ek was ook geensins sarkasties teenoor As prof dok lt kol Abel Esterhuyse nie. My leke opinie is bloot gebaseer op taktiek van lord Kitchener, uit Small wars: Principle and practise -Col C. E. Callwell 189
Top