Kommentaar

Stellengate? ’n Ongelyke kans: Ope brief aan regter Edwin Cameron

Charles 2019-10-28 My enigste kommentaar op hierdie ganse petalje: Stalinbosch. Dankie.

Elders gesien: Wannie Carstens reageer op die Konstitusionele Hof se beslissing

F C Boot 2019-10-28 Ek het 'n heel simplistiese siening oor die saak en baseer dit op dit wat was en nou gaan wees. Suid Afrika is niks groter of kleiner as wat dit onder die ou bedeling was nie. Dit is nog steeds 1,221 040 vk km groot. Wat verander het is die bevolking

Filmresensie: Racheltjie de Beer

Hans Richardt 2019-10-28 Tussen Eugene Marais se dwelmverslawing en storie van Twee dapper Afrikanervroue in die April 1921 uitgawe van tydskrif Boervrou en AG Visser se 1929 Sneeuwitjie van die veld, het ons nou Afrikaanse vroue-heldin gekry, op papier en nou as film 🎥. Dit n

Gelyke Kanse en die Konstitusionele Hof-beslissing: uit 'n US-tolk se perspektief

Jan Rap 2019-10-28 Anna Weideman, twee van my beste vriende is Engels en jy sou dit nooit kon raai nie; hulle Afrikaans is soos joune en myne, aksentloos (definisie van 'beste vriende' is daardie met wie jy die meeste oor-en-weer kuier, eet, braai, brug speel, scrabble spee

Graad 9: Wiskunde, oefenvraestel en memorandum

LitNet 2019-10-28 Hi there! Most of our exam papers are available in Afrikaans. Here is a link to the exam papers available on LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Feel free to scroll down and download what you need for free. Best wishes, Na

Stellengate? ’n Ongelyke kans: Ope brief aan regter Edwin Cameron

Hans Richardt 2019-10-28 Daar is 2 vrae oor US, wat antwoorde nodig het. 1) Die toenadering deur Wim de Villiers, terwyl US taalbeleid saak hangend was voor Oudregter Cameron, vir pos by US. 2) Mense wie goedere trou geld bemaak het aan US, vir die gelyke bevordering by US, oa

Ingrid

Helena Nel 2019-10-27 Wonderlik!

Stellengate? ’n Ongelyke kans: Ope brief aan regter Edwin Cameron

Leon de Vries 2019-10-27 Dit is duidelik dat die Grondwetlike Hof se uitspraak deur die gebeure wat in die agtergrond plaasgevind het, en nou aan die lig kom, gekompromitteer is. Wat nou? Miskien sal die Grondwetlike Hof moet begin dink aan 'n herverhoor. Dit lyk vir my na al ui

Die vlindereffek

André 2019-10-27 Die gedig Droomvlinder: https://www.facebook.com/OpVlerke/posts/1255382681285576/

Elders gesien: Wannie Carstens reageer op die Konstitusionele Hof se beslissing

Jan Rap 2019-10-27 Dis seker maar net om die verwysingsraamwerk uit te brei. As jy 'n boek oor trigonometrie geskryf het is daar seker niks verkeerd om te verwys na verwante goed in jou vroeëre boek oor meetkunde nie.

Stellengate? ’n Ongelyke kans: Ope brief aan regter Edwin Cameron

Pieter Haasbroek 2019-10-27 As 'n hofbeslissing 'n onreg tot gevolg het, moet dit aan die kaak gestel word. Soos wat Cerneels Lourens en Gustav Pienaar inderdaad doen. Die onreg van die US se verengelsing kom egter al 'n lang pad. Dit het so geslepe geskied, dat dit met reg met staa

Jong lesers: Die driehoekige sirkel deur Corrie Vorster

Cameron 2019-10-27 Is daar enigiemand wat weet waar ek die audio kan kry van hierdie boek. Ek skryf Donderdag.

Die gay-kwessie as geskilpunt in die kerk

Rina Hanekom 2019-10-27 Daar kom 'n dag van afrekening!! Volgens die Tekens vd die tyd is hierdie afrekening nou nader as ooit.

Ingrid

Annette Gouws. Vir Ewing in ons hart 2019-10-27 Dankie. So mooi.

Salf vir jou seerkry: Die pad van genesing ná egskeiding

Maria 2019-10-26 Sal graag ’n kopie vir my vriend gee wat tans deur ’n moeilike egskeiding gaan.

Stellenbosse taalbeleid: woed die Anglo-Boereoorlog dan nog steeds?

CJF 2019-10-26 https://www.youtube.com/watch?v=GHTvo7Bxsnc&feature=share&fbclid=IwAR3XGVIjRgH5q-pP4Cy3C0YF6ZyTDIyglXxoosUkbxvRPjwbu2HT1rpQmP0

Stellengate? ’n Ongelyke kans: Ope brief aan regter Edwin Cameron

Heinrich Matthee 2019-10-26 Mag troef die reg. As ’n kultuurgroep sy opgeboude mag in ’n politieke orde afgee sonder selfs ’n kleiner vorm van staatsmag - of minstens gesag oor sy eie kultuursake en ’n deel van sy belastinggeld - het dit helaas gevolge. Die geveg in die

Stories op die Rooiplein: Veeltalige Maties of gerusstellende leuens?

François Smuts 2019-10-26 Ek is 'n Kaapse advokaat met 27 jaar ervaring van die regspraktyk in verskeie rolle. Dis vir my baie interessant om telkens die refrein te hoor dat Engels die taal van die werksplek en die besigheidswêreld is. Hieroor kan mens twee opmerkings maak.

Die vlindereffek

Elna Anderka 2019-10-26 Dis mooi hou nogal baie van die een lolla

China en Afrika: ’n raaiselagtige mengsel van alles?

Cobus oosthuizen 2019-10-26 Interessante skrywe met n swak gedefinieerde laaste paragraaf.

Notas oor leesonderrig

Heleen Jordaan 2019-10-26 Baie dankie vir die kosbare hulp

Stellengate? ’n Ongelyke kans: Ope brief aan regter Edwin Cameron

Tom McLachlan 2019-10-26 Cobus, jy mag dit dalk 'n onsmaaklike aanval vind, maar vir baie lede van die breë publiek, my inkluis, is iets in hierdie hele sage oënskynlik nie pluis nie. Dink 'n bietjie: In De Villiers is eerste termyn as rektor ken die US aan Cameron 'n eredoktor

Elders gesien: Wannie Carstens reageer op die Konstitusionele Hof se beslissing

Hans Richardt 2019-10-26 Jan Rap, ons is van die punt af. Nou-nou word ek weer in vlamme neergeskiet deur nog 'n professor, wat erns maak van sy opinie. Ek het nog altyd gedink dat dit vreemd is, as jy jou eie publikasies in jou bronnelys aanhaal. Wat is jou opinie oor skrywer

Stellengate? ’n Ongelyke kans: Ope brief aan regter Edwin Cameron

Gesie Basson 2019-10-26 Dit is waarom 'n Skotse Toergids breëbors kon sê dat alles wat in die Britse Museums uitgestal word,gesteel is by ander lande.

Ingrid

Mariska Pienaar 2019-10-26 Dankie Mense, groot waardering.

Vyf vrae aan Nelmari Kemp en Niel le Roux oor die SBA

Niel le Roux 2019-10-26 Ons vier 14 Augustus elke jaar, so het ons vanjaar die hele Vlooi opvoering by Artscape uitgekoop en leerders wat spesiale onderrig ontvang, insluitende leerders gekoppel aan suurstofmasjiene en rolstoele, dowes en siggestremdes, daarheen vervoer. Dit wa

Gelyke Kanse en die Konstitusionele Hof-beslissing: uit 'n US-tolk se perspektief

Anna Weideman 2019-10-26 Die eentaliges doen hulself ‘n groot onreg aan. Dis vir my ‘n groot plesier as ek ‘n ding goed kan sê in Engels! Ek wens egter ek was méértalig en nie net tweetalig nie, soos baie van ons landsburgers. Jan Rap, ek ken baie mense wat so vlot is in

Stellengate? ’n Ongelyke kans: Ope brief aan regter Edwin Cameron

Andries Fourie 2019-10-26 As ek dit reg het, is hierdie niks anders as beslaglegging sonder vergoeding. Stellenbosch is gebou met Afrikaanse geld as teenvoeter teen Engelse UK?

Stellenbosse taalbeleid: woed die Anglo-Boereoorlog dan nog steeds?

spook speurder 2019-10-26 LOL Astra, dit maak twee van ons. Jô Bettina, dis nou vir jou ‘n mondvol! Begin jy jou eie, nuwe hoofstuk van die Anglo-Boereoorlog, of die Bruin-Boereoorlog of die Armbruin-Boereoorlog of wat? Anders as Joseph Stalin (18 December [O.S. 6 December]

Stellengate? ’n Ongelyke kans: Ope brief aan regter Edwin Cameron

Breyten Breytenbach 2019-10-25 Geagte Cerneels Lourens: Wat ook al hierna gaan gebeur - wees verseker dat hierdie besonder moedige daad gebaseer op onweeglegbare regsbeginsels, 'n ewe besonderse en skerp ontleding feitelik gestaaf en weer eens onweerlegbaar, en veral (en dit is die all

Stellengate? ’n Ongelyke kans: Ope brief aan regter Edwin Cameron

Cobus Bester 2019-10-25 Wat 'n onsmaaklike aanslag op iemand wat sy integriteit meer as voldoende oor baie jare bewys het.

Ingrid

Marli 2019-10-25 Mooi

Elders gesien: Wannie Carstens reageer op die Konstitusionele Hof se beslissing

Jan Rap 2019-10-25 Hans, hoekom moet die mat opgerol word. Dink aan daardie kunsmatige oppervlak van die atletiekbane deesdae,

Gelyke Kanse en die Konstitusionele Hof-beslissing: uit 'n US-tolk se perspektief

Jan Rap 2019-10-25 Ria Hugo-Burrows, jammer dat daar nie Engelssprekendes is wat jou pa se voorbeeld gevolg het nie (maw die gesin praat net Afrikaans met aandete).

Gaan Godzilla die DA finaal begrawe?

Jan Rap 2019-10-25 Gustav Franzsen, dit is vir my duidelik dat Helen Zille terug is om te red wat te redde is. Die skuif om meer swart stemme te wen het toe geboemerang en aangesien sy aandadig aan die 'innovasie' was, voel sy dis haar morele plig om weer in te gryp. Haar e

Gaan Godzilla die DA finaal begrawe?

Jan Rap 2019-10-25 Ja Vlakvark, sodat sy party die landsregering kan oorneem.

Breyten Breytenbach luidt noodklok voor Afrikaans in Nelson Mandela-lezing in Gent

Wietz Marais 2019-10-25 Hoe sê mens “you’re in denial” op Afrikaans sonder dat dit na ’n anglisisme klink? Enigiemand wat sedert ’94 (en selfs voor dit) gedink het Afrikaans gaan oorleef, is en was al vir ’n lank tyd “in denial”. Dié wat teen die Afrikaner â

Stories op die Rooiplein: Veeltalige Maties of gerusstellende leuens?

Barend van der Merwe 2019-10-25 Ek het absoluut geen voorstel nie. Hoekom moet ek een he? Ek is nie 'n taalstryder nie. My punt is eenvoudig dat filosowe bou graag ivoortorings. Hulle het vir alles 'n antwoord maar vir niks 'n oplossing nie. Ons weet alles wat in hierdie artikel staan.

Wie is die “bruin mense” en watter taal praat hulle? Repliek op Mercy Kannemeyer

Leonora Ferreira 2019-10-25 Ek wonder nou: is daar net een Engels? My Ooskaap Engels werk daar goed, kom ek in die Weskaap slaan mense oor na Afrikaans as ek begin Engels praat ( al kan ek hoor hulle moedertaal is nie Afrikaans nie). Dan is daar die Engels van die res van die hele
Top