Victoria Kollege

  • 3

Nou ja, dinge loop dan klopdisselboom met die herkolonialisering van Victoria Kollege in Stellenbosch. Laat ons maar ons Vrede van Vereeniging teken oor Akademia as ons toekomstige bakermat van Afrikaans. Hopelik sal Anton van Niekerk nie daar doseer nie ...

Hans Richardt 
  • 3

Kommentaar

  • Hans Richardt

    Die klop-disselboom wat eintlik Grondwetlike krisis is...met Wim de Villiers wat met Edwin Cameron onderhandel, terwyl Engels as onderrigtaal saak sub judicae was....

  • Baie dankie Hans, ek geniet altyd jou kort, kragtige en bitsige stukkies!
    Voorwaarts Akademia!

  • Hans Richardt

    Charles, ek is sinies. US was Victoria kollege, tot skenkings deur Afrikaners gemaak was, om te keer dat Victoria kollege by UCT ingelyf word. Nou is dit stank vir dank.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top