Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 4)

  • 18

Is jy in graad vier en het jy nodig om wiskunde te hersien? Laai ’n gratis hersieningsvraestel en memorandum, wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, hier af. 

Vraestel 

Memorandum

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 4, intermediêre fase)

Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)

Wiskunde met LitNet: Graad 4 - Waarde en plekwaarde van getalle

  • 18

Kommentaar

  • Goeie more.
    Ek wil graag vraestelle kry van afrikaans, engels , gesliedenis, lv en nw. Graad 4.eindeksamen.
    Ek sien net wiskunde.

  • Ester+Van+Niekerk

    Kan julle assseblief vir my ook al die vraestelle gee vir graad 4 en 5 asseblief. Dankie

    • Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai gerus daardeur om te sien of daar vraestelle is wat kan help, klik op die skakels en maak sodoende die vraestelle gratis in PDF-formaat oop. Groete, die LitNet-redaksie

  • Hallo, kan ek asseblief graad 4 kwartaal 3 NW-, Engels-, Afrikaans-, Wiskunde-, LV-, Geskiedenis-, Aardrykskunde-vraestelle kry?

    • Baie dankie vir jou navraag! Die meeste van ons oefenvraestelle is in Afrikaans beskikbaar. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te kyk wat alles daar beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo, dankie vir jou navraag. Dis 'n goeie plan om die vraestelle te gebruik om die kinders te help voorberei. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te sien watter vraestelle opgelaai is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo, dankie vir jou navraag. Die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, is in Afrikaans. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te sien watter vraestelle opgelaai is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Daar is heelwat gratis oefenvraestelle met hul meegaande memo's op LitNet gepubliseer. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles bereik kan word: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die indeks se vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Hierdie indeks word gereeld bygewerk en daar verskyn ook voortdurend nuwe vraestelle op LitNet. Blaai deur die lys van vraestelle en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis as PDF's af te laai. Gebruik dit gerus vir voorbereiding. Voorspoed met die eksamen! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top