Pienaar Spies2019-10-29Natuurlik is jy reg FC.
Dis die vryemark. Sonder daardie beginsel sou geen besigheid enige produkte teen wins verkoop het (Uitgesluit staatsdiens werkers wat "onge-ag" belastingbetalers se brood eet)
Etienne Viviers2019-10-29Ek sien baie daarna uit om hierdie film te sien. Die voorskou is indrukwekkend. Egter: die debat rondom of Racheltjie bestaan het of nie is beslis nie "irrelevant" nie. Dit het te doen met die belangrike verskille tussen "storie" en "historie".
Suretha Visser2019-10-29CHARL DURAND: My navorsing verwys na jou navorsing. Durand word in Frans uitgespreek as Duraan. Omdat die meeste amptenare in die beginjare aan die Kaap, Nederlands was, is die van geskryf soos dit gese is. Baie mense was nog ongeletterd gewees. So d
Charl Durand2019-10-29Baie dankie vir die navorsing! Dis net toevallig dat Lynette 'n Durand en nie 'n Duraan is nie. Ek is Charl Durand, kleinneef van Roger (sy ma is my pa se niggie). 'n Dokument wat ek by die Hugenote Museum in Franschhoek gesien het beweer dat die Duraan f
Hans Richardt2019-10-28Volgens die beweerde Gerasimov doktrine, word die aanslag op 4 vlakke gelyktydig gedoen-
Sosiaal
Ekonomies
Polities
Militêr
Hierdie is volgens NAVO nie-liniêre oorlogvoering gedoop. Die aanslag word konvensioneel/ onkonvensioneel gedoen, maar o
Hans Richardt2019-10-28Selfbestuur beteken alles behalwe "laer trek"! Dit beteken nie afsondering nie of onttrekking nie.
Baie wit migrante het na Weskaap migreer, juis om weg te kom van geforseerde Engelse omgewing in bv Gauteng. Dit is nou duidelik dat die hele "dekolonalis
Pienaar Spies2019-10-28Cerneels Lourens, Baie dankie! Jou ongelooflike knapbewoorde wel ter tale betoog laat my as totale regsleek met twee oorkoepelde indrukke:
1. Jy klim in 'n swaargewig-bokskryt teen 'n formidabele teenstander en vee hom met jou ryklik borduurde taalgebrui
Hans Richardt2019-10-28Wat is daar om laer rondom te trek by Akademia? Meeste studente woon klasse in by hul kampus by, met video 📹 konferensie klasse, landwyd.
Art29 (2) van Handves van menseregte verwys dat elkeen in SA geregtig is om in 1 van. 11 amptelike tale onderwys
LitNet2019-10-28LitNet publiseer soveel moontlik nuwe vraestelle en eksamenhulp. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik
Pinghanling2019-10-28Is daar 'n middelpunt tussen die slapgatheid by US en die 'laertrek'* by Akademia? Wat is dit?
* Ek is nie seker of Akademia laer trek nie - ek weet nie genoeg van hulle af nie.
Koos2019-10-28Daar is in 2015 deur die bende aan my genoem dat die ideale voorbeeld om van Afrikaans ontslae te raak, is soos Namibië. Sommer net so sonder enige gevegte. Suid Afrika sal n bietjie moeiliker wees.
Die weerstand sal n bietjie stof opskop en dan oorwaa
Gustaf Claassens2019-10-28Agter die skerms is daar vingers op die klawerbord wat agendas dryf. Dis wat jy doen as jy jou sin wil kry. Sommiges in magsposisies het al geleer hoe om die spel te speel waarvan Prof. De Villiers duidelik een blyk te wees. Dis deel van ‘n ononderbroke
Albert du Plessis2019-10-28Cobus het jy enigsins gelees wat Cerneels skryf? Watter deel van die woord "onsmaaklik" vind jy van toepassing op Cerneels se fyn beredeneerde regstegniese analise van die aangeleentheid? Of is die Beatification of the untouchable Jesus Cameron vir jou Pa
F C Boot2019-10-28Ek het 'n heel simplistiese siening oor die saak en baseer dit op dit wat was en nou gaan wees.
Suid Afrika is niks groter of kleiner as wat dit onder die ou bedeling was nie.
Dit is nog steeds 1,221 040 vk km groot.
Wat verander het is die bevolking
Hans Richardt2019-10-28Tussen Eugene Marais se dwelmverslawing en storie van Twee dapper Afrikanervroue in die April 1921 uitgawe van tydskrif Boervrou en AG Visser se 1929 Sneeuwitjie van die veld, het ons nou Afrikaanse vroue-heldin gekry, op papier en nou as film 🎥. Dit n
Jan Rap2019-10-28Anna Weideman, twee van my beste vriende is Engels en jy sou dit nooit kon raai nie; hulle Afrikaans is soos joune en myne, aksentloos (definisie van 'beste vriende' is daardie met wie jy die meeste oor-en-weer kuier, eet, braai, brug speel, scrabble spee
LitNet2019-10-28Hi there! Most of our exam papers are available in Afrikaans. Here is a link to the exam papers available on LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Feel free to scroll down and download what you need for free. Best wishes, Na
Hans Richardt2019-10-28Daar is 2 vrae oor US, wat antwoorde nodig het.
1) Die toenadering deur Wim de Villiers, terwyl US taalbeleid saak hangend was voor Oudregter Cameron, vir pos by US.
2) Mense wie goedere trou geld bemaak het aan US, vir die gelyke bevordering by US, oa
Leon de Vries2019-10-27Dit is duidelik dat die Grondwetlike Hof se uitspraak deur die gebeure wat in die agtergrond plaasgevind het, en nou aan die lig kom, gekompromitteer is. Wat nou? Miskien sal die Grondwetlike Hof moet begin dink aan 'n herverhoor. Dit lyk vir my na al ui
Jan Rap2019-10-27Dis seker maar net om die verwysingsraamwerk uit te brei. As jy 'n boek oor trigonometrie geskryf het is daar seker niks verkeerd om te verwys na verwante goed in jou vroeëre boek oor meetkunde nie.
Pieter Haasbroek2019-10-27As 'n hofbeslissing 'n onreg tot gevolg het, moet dit aan die kaak gestel word. Soos wat Cerneels Lourens en Gustav Pienaar inderdaad doen. Die onreg van die US se verengelsing kom egter al 'n lang pad. Dit het so geslepe geskied, dat dit met reg met staa
Heinrich Matthee2019-10-26Mag troef die reg. As ’n kultuurgroep sy opgeboude mag in ’n politieke orde afgee sonder selfs ’n kleiner vorm van staatsmag - of minstens gesag oor sy eie kultuursake en ’n deel van sy belastinggeld - het dit helaas gevolge.
Die geveg in die
François Smuts2019-10-26Ek is 'n Kaapse advokaat met 27 jaar ervaring van die regspraktyk in verskeie rolle. Dis vir my baie interessant om telkens die refrein te hoor dat Engels die taal van die werksplek en die besigheidswêreld is.
Hieroor kan mens twee opmerkings maak.