Stof in die Karoo

  • 6

Buurman, hoeveel duim stof het jy gisteraand gehad ...? 

Dis droog, dis warm en bogrond waai weg.
 
Hans Richardt 
  • 6

Kommentaar

  • Hans Richardt

    Luister na weervoorspellings op radio.
    Skynbaar is dit deel van "goedvoel" temas by omroepers.
    Vir oneerlikheid het ek nog nooit enige ooghare gehad nie. Dis asof hul met kinders werk en oor krismisvader praat. Dis droog en die droogte gaan nie "positiewe denke" of kannetjies water êrens in krip langs die padgebreek word nie.
    Dan liewer net waarheid, winderige warm toestande in ooste van Noordkaap..
    Die waarheid maak vry.

  • Hans Richardt

    Die idee van botteltjies water in krip langs die pad op verdroogde Noordkaap vlakte, gaan nie droogte breek nie.
    Vloede in Natal maak geen verskil aan Verskroeide aarde in Noordkaap nie.

  • Hans Richardt

    As die buurmanne se plase so oorwaai, wil ek nie hul grond verniet hê nie, die verbandskuld is te groot.

  • Hans, kom ons ruil ons karmas om. Dan kry my grasperke bogrond en die bleddie water wat hier val, kan jou grond verder verspoel.

  • Hans Richardt

    Seker, hier op skalie en kalk klippe sukkel alles om te groei, dis so hard, as dit reën, loop water 💦 onmiddelik weg.
    Jy as Kimberley-boorling ken mos die affêre?

  • In die vier jaar wat ek daar was, het dit net een keer gereën. In LitNet se argiewe kan jy seker nog lees wat die dag met my gebeur het. Hulle beweer met Noag se vloed het dit daar net so gedrup-drup.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top