Kommentaar

Die belang van skoolbeheerliggaamverkiesing 2018

Riesa 2019-11-05 Die probleem is nie apatiese ouers nie. Maar hoe die mense wat staan gekies word. Dit was nog altyd vir my n probleem , daar is soveel ouers wat so voel en net dit los

Dot Serfontein: 30 April 1925 – 4 November 2016

Sarel Venter 2019-11-05 Lekker om dit alles te lees oor n merkwaardige vrou. En te onthou wat ander groot geeste by Volksblad - waar ek ook 36 jaar gewerk het - van haar vertel. Sy het spore ook daar gelaat. En toe kom haar dogter Antjie ook daar n draai maak in my tyd.

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum

Hester Kriel 2019-11-05 So baie dankie! Afrikaanse vraestelle is so skaars

Besigheidstudies-vraestelle: November 2011

Jacuqi 2019-11-05 Ek is op soek na Graad 11 Besigheidstudies-vraestelle 2016, 2017, 2018.

Stellengate? ’n Ongelyke kans: Ope brief aan regter Edwin Cameron

spook speurder 2019-11-05 Die vier paragrawe hierbo van oudpresident Mandela, by die ontvangs van sy US eredoktorsgraad gelewer, dui, soos die gebruik van Luthuli is, ook op onwerklikheid. Paragraaf een is duidelik genoeg. Iemand vernietig Afrikaans as akademiese medium en iemand

LitNet Akademies-resensie-essay: Verset en opbou deur JC Steyn

Johannes Comestor 2019-11-05 Charles, jy het reg. Steyn se boek is uitstekende leesstof. Mense soos Bettina Wyngaard en Hein Willemse het blykbaar 'n vrye se op LitNet. Hulle kan die wittes, veral die Afrikaners, na harte lus slegsê. As ek as behoudende Afrikaner hulle teenspreek, w

Daardie tiener se kunswerk

F C Boot 2019-11-05 Wag op Litnet om kommentaar te plaas.

Victoria Kollege

Charles 2019-11-05 Baie dankie Hans, ek geniet altyd jou kort, kragtige en bitsige stukkies! Voorwaarts Akademia!

Suid-Afrika en die terugbons-faktor

Ja swaer 2019-11-05 Ja nee, en tussen haar normale tirades is daar ook 'n groot skoot verskuilde naïwiteit.

Ubuntu-kortkursus bevorder gemeenskapsbou

Hans Richardt 2019-11-05 LOL 😁.

Oom Tas

Harry 2019-11-05 Ish. My oupa het vanslewe altoos vir sy plaaswerkers a jamblik vaaljapie (Oom Tas) gskink as hulle saans uitval nadat hulle gemelk het. As hy dit nie tjokkeblok vul nie dan word daar gesê: "hey oubaas Pat, hoe skink jy dan so roesrante vanaand?" Ek't geh

Uittreksel: Dit proe soos huis deur Herman Lensing

Lena Louw 2019-11-04 Die resepte wat gemaak word is maklik

Victoria Kollege

Hans Richardt 2019-11-04 Die klop-disselboom wat eintlik Grondwetlike krisis is...met Wim de Villiers wat met Edwin Cameron onderhandel, terwyl Engels as onderrigtaal saak sub judicae was....

Suid-Afrika en die terugbons-faktor

Charles 2019-11-04 Bettina Wyngaard laat ons almal skaterlag.

Wiskunde met LitNet: Graad 4 – Waarde en plekwaarde van getalle

Frances 2019-11-04 Goeie middag. Ek stel belang in al die vakke vir Graad 4 en 5. Vraestelle en memorandums asb. Dis vir die einde van die jaar eksamen.

Daardie tiener se kunswerk

Gustaf Claassens 2019-11-04 Godsdienstige fundamentaliste is gewoonlik die "hewig geskoktes" wat beide kante toe oordeel en (wil) verwoes. Sinvolle debatte oor onderwerpe soos die is bloot nog te veel gevra van Suid Afrikaners wat verknog is aan 'n teks of tekse in die die bybel waa

Die koekieboek deur Maritza Breitenbach: Vroue se donker vasteland

Suzelle 2019-11-04 Hi Wil graag 2 van die Koekieboeke bestel - hoe maak mens?

“Ex unitate vires”

Sarie 2019-11-04 Dit was die ou apartheidsland se leuse. Hoe ironies.

US en Afrikaans: die student se werklikheid

spook speurder 2019-11-04 Die dosente se posisies is seker maar in gevaar.

Spade Reën Sending (Blourokke)

Johan (John Henry Lockem) 2019-11-04 Ek moet nou myself roem as trotse die een of ander dominasie nie. God kyk nie hoe trots mens is as lidmaat van dominasie nie. Hy soek die optegtigheid van die hart. Was Jesus trotse self aan beeld van iets? Nee geensins nie. Het Jesus Dominasie beh

Daardie tiener se kunswerk

F C Boot 2019-11-04 Beste Dirk Die pastoor wat die hele uitstalling op video vasgevang het het dit moontlik gemaak om die kommentaar te lewer.As daar nie video opnames van dit was nie,sou jou kommentaar sin gemaak het.Dit is jammer maar die pastoor het blykbaar onder druk g

Stellengate? ’n Ongelyke kans: Ope brief aan regter Edwin Cameron

Nicolaas 2019-11-04 Ons almal wag nou vir die oudregter se repliek ...

LitNet Akademies-resensie-essay: Verset en opbou deur JC Steyn

Charles 2019-11-04 Anders as Koos hierbo is ek nou meer begeesterd as ooit om die boek aan te skaf! Dit is 'n pragtige, ryk werk, en baie deeglik nagevors. (soos alle boeke van Jaap Steyn) Professor Willemse, dankie vir jou diepgaande en interessante resensie, wat baie v

Daardie tiener se kunswerk

Dirk Rigter 2019-11-04 FC Boot deklameer dat die uitstalling "in een woord waglik" was. Hoe weet hy dit? Het hy die uitstalling persoonlik gesien? En wat is die relevansie van die Moslemgeloof in hierdie saak? Interessant dat sommige Christene, altyd as hul godsdiens op sy e

Daardie tiener se kunswerk

F C Boot 2019-11-04 Die uitstalling was in een woord waglik.Dink net wat sou gebeur het as die uitstalling so met die Moslemgeloof en die profeet mohammed omgegaan het.

Graad 6: Afrikaans Huistaal, September, oefenvraestel 1

LitNet 2019-11-04 Hallo Natasha, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om vraestelle te soek; dit is ingedeel volgens graad en vakgebied en dis alles gratis beskikbaa

LitNet Akademies-resensie-essay: Verset en opbou deur JC Steyn

Koos van der Merwe 2019-11-04 Geagte professor Willemse Dankie vir die deeglike en stewige resensie. Ek het besluit om die boek liewers nie te koop nie. Dit is 'n tragedie hoe 'n goepie wit Afrikaanse geleerdes se geaardheid hulle geleerdheid pseudo-geleerdheid maak.

Stellengate? ’n Ongelyke kans: Ope brief aan regter Edwin Cameron

spook speurder 2019-11-04 Van hierdie vingers op die klawerbord hoor ek graag Gustaf Claassens, die dwangmusiek van agter die spieël gespeel. Dis terselfdertyd die dood- en leuen-sang van Lore Lay (Lorelei), en soos sy vang hulle graag goed bedoelende harte in hul nette van vo

Spade Reën Sending (Blourokke)

Robert 2019-11-04 As ons dit sal besef, geen kerk dominasie of groep kan jou red nie. Dis slegs as jy jou hart vir die Jesus gee. Die kerk van God is nie in geboue of plekke of in 'n denominasie nie, maar in die harte van Sy kinders. Ons moet wel 'n geestelike tuiste vind

Monument herdenk Kaapse rebelle

Sarie 2019-11-04 ‘n Boek wat die lot van hierdie rebelle beskryf is “ So het hulle gesterf” wat die tereg stelling van die rebelle en die smart van hul geliefdes beskryf. Onder die Smutsregering was hierdie boek verban. In ons huis was so ‘n ou kopie wat my ouma

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

Annali 2019-11-03 Goeienaand Opbreek van verhouding van 10 jaar. Ons was partners in verhouding. Ek is n huisvrou al die jare. Wat is my regte asb? Die man wil hê ek moet vrywillig sy huis verlaat. Ek gaan nie sy huis verlaat sonder my dogter (9) nie.

FMR-resensie: Kammaland deur Annelie Botes

Jaco 2019-11-03 En van Annelie Botes se bestes! Het heerlik saam met Annelie en die Ou Gryse gevaar. Bless hierdie resensie én resensent.

Monument herdenk Kaapse rebelle

Charles 2019-11-03 Wonderlik! Baie dankie!

Graad 6: Afrikaans Huistaal, September, oefenvraestel 1

Natasha Viljoen 2019-11-03 Ek is op soek na vraestelle waarmee ek my kleinkind kan help leer vir die eksamen. Sy is in graad 6. Haar Mamma is laas jaar Meimaand oorlede, en nou probeer ek, maar sy sukkel baie.

Franklin Sonn op 80 oor Oos-Kaapse menslikheid en waardigheid

Berdéhan Brand 2019-11-03 Maak nie saak hoe gelese jy is nie - oppas vir weersprekings. "Die Bruinmens is swart, maar bruin in ’n bruin gemeenskap" - laat my dink aan deesdae se Sparbrood; dié kan jy nie botter aan albei kante smeer nie. Dis te dun. Elke mens IS. Is nie nodig

Droogte

Hans Richardt 2019-11-02 Luister ek op Saterdag oggend, mense stuur boodskappe, vertel van 40mm en meer reën. Dan wonder ek wanneer in Noordkaap...

kakkerlakke, vismotte, vlooie, krieke, miere, termiete ...

Engela 2019-11-02 Asb ek soek ook raad vir vismotte

Man van Cirene deur FA Venter: ’n resensie

LitNet 2019-11-02 Good day Marina I hope you are well. This book is published by Lux Verbi. Their telephone number is 011 601 8111. Kind regards

Klein kook & geniet deur SJA de Villiers en Eunice van den Berg: Al wat ’n kind nodig het om te begin kook!

LitNet 2019-11-02 Goeiedag Rina Ek hoop dit gaan goed. Die boek is gepubliseer deur NB Uitgewers. Hul kontaknommer is 021 406 3033. Ek dink hulle sal kan help met jou versoek. Vriendelike groete
Top