Kommentaar

Lesersindruk: Na verre hawens deur Hennie van Deventer

sarel ventert 2019-11-07 Vader van die boek? Dalk eerder die vroedvrou (of vroedman)? Ja, ons tweede kleinseun is in Cambridge deur 'n vroedman in die lewe gehelp. Die skrywer van die boek het die kraamwerk gedoen.

My skemertyd

Anze Bezuidenhout 2019-11-07 Baie dankie vir jou goue voetspore hier dierbare Ogies ek waardeer baie

Boer soek 'n vrou: Wie is Boer Willem?

Sandra Pretorius 2019-11-07 Wat het Boer Soek 'n Vrou met letterkunde uit te waai? Sal graag wil weet, dankie.

Graad 11: Fisiese Wetenskappe (Chemie): vraestel 2 en memorandum

Nicole 2019-11-07 I really want to see what questions they would ask because I want to get myself ready for the exams.

Disgust

Linda 2019-11-07 Baie goed geskryf.

Alexander Strachan (1955–)

Crous de Beer 2019-11-07 Johan sal jy my asb kontak? Groete, Crous de Beer 0824904315

LitNet Akademies-resensie-essay: Verset en opbou deur JC Steyn

Daniel Hugo 2019-11-07 Prof. Willemse is krities oor die wyse waarop Afrikaans gestandaardiseer is, naamlik dat bruin sprekers geen aandeel daaraan gehad het nie. As hy werklik sy weerstand wou demonstreer, moes hy sy kritiek in Engels of (ongestandaardiseerde) Kaaps gelewer he

Akademia reageer: Afrikaans en hoër onderwys – stééds ’n opsie

Hans Richardt 2019-11-07 Breytie, Akademia sal as openbare maatskappy bedryf word. Die enigste manier sal wees as staat die eiendom onteien dat dit oorgeneem sal word. Telematiese afstandonderrig sal dit moderne instelling maak vir moontlike sateliet kampusse in toekoms. Word lid

Wiskunde met LitNet: Graad 4 – Waarde en plekwaarde van getalle

Nelia Theron 2019-11-07 Stel belang in graad 4 vraestelle veral wiskunde.

Akademia reageer: Afrikaans en hoër onderwys – stééds ’n opsie

Charles 2019-11-07 Marthinus, daar is dan 10 grade gelys? Groete!

Kaap, kerrie en koesisters deur Fatima Sydow en Gadija Sydow Noordien: ’n resensie

Ursula Smith 2019-11-07 Good day. I found a book called "TRADITION COOKERY OF THE CAPE MALAYS" book dated 1958. It has 200 old Cape recipes. Is this book of any value?

LitNet Akademies-resensie-essay: Verset en opbou deur JC Steyn

Joos de Wet 2019-11-07 Ag asseblief, Daniel Hugo. Prof Willemse se vlot gebruik van die "akademiese standaardtaal" (huh?) dien as bewys van sy akademiese uitnemendheid. Presies hoe moet hy nou die ironie wat jy raaksien, uitskakel? Deur elke keer te khonza vir die ontwikkelaar

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 4)

Erika 2019-11-07 Goeie more. Ek wil graag vraestelle kry van afrikaans, engels , gesliedenis, lv en nw. Graad 4.eindeksamen. Ek sien net wiskunde.

Wiskunde met LitNet: Priemgetalle- en bekendstellingsvideo

LitNet 2019-11-07 Hallo Anit! Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sal aandag hieraan gee. Vriendelike groete Remona Voges

Wiskunde met LitNet: Priemgetalle- en bekendstellingsvideo

Anit Groenewald 2019-11-07 Dis wonderlike nuus! Baie dankie, dit lyk reeds na goeie kwaliteit video’s. ‘n Versoek: sit asseblief al die wiskunde-video’s in ‘n afsonderlike “Playlist” Op YouTube...dis moeilik om dit tussen al die ander video’s uit sif... 🙏🏻

Die motdood

Andries Fourie 2019-11-07 Uitstekend Morne!

Die vlindereffek

Marietha 2019-11-07 Julle MAG maar duette saam doen.

Kunstenaar

Marietha 2019-11-07 Ek sien altyd uit na jou skeppings. Groot applous vir jou.

Uittreksel: Dit proe soos huis deur Herman Lensing

Isabel 2019-11-07 More jy inspireer my so baie met gebak en kosse baie dankie.

Lesersindruk: Na verre hawens deur Hennie van Deventer

Herman le Roux 2019-11-07 Agttien keer al het Hennie van Deventer dalk gedink dit is sy laaste boek. Maar nou is daar 'n negentiende een - en weer eens 'n treffer. En geen ander resensent kan die boek beter beskryf as Sarel Venter nie. Wat 'n voorreg om te vertel dat ek saam met h

LitNet Akademies-resensie-essay: Verset en opbou deur JC Steyn

Daniel Hugo 2019-11-07 Ek moet sê: Willemse hanteer die akademiese standaardtaal wat deur manlike, wit Afrikanernasionaliste tot stand gebring is besonder vlot! Die professor sien klaarblyklik nie die ironie van sy eie posisie in nie.

“In the belly of the beast”: South Africa’s education discourses associated with the fourth industrial revolution (4IR)

Gavin van Niekerk 2019-11-07 This is an informative and balanced article. 4IR is a reality that is with us. Educational institutions must respond to the challenge of providing appropriate education and skills for work in the digital economy.

My skemertyd

OGIES 2019-11-07 Netjies!

My skemertyd

OGIES 2019-11-07 Ja, ek het stilgestaan en weer gelees. 'n Gedig wat praat. Ek koester nog altyd jou skryfwerk. Puik.

SA-illustreerders: Chris Venter

James 2019-11-06 Ek wil meer van jou werke kennis neem. Ek is besig met kinderboeke en benodig iemand wat vir my die tekeninge kan doen. Ek beoog 'n reeks leesboeke iets vir Gr. 1 - 3

Lank lewe Crito!

Trisa Hugo 2019-11-06 Hy is weer gecrash...

“In the belly of the beast”: South Africa’s education discourses associated with the fourth industrial revolution (4IR)

Andre Damon 2019-11-06 Hierdie is 'n insiggewende artikel deur Prof Fataar oor 'n ingewikkelde, dog baie interessante verwikkelinge in die ekonomie, tegnologie en die onderwys.

Akademia reageer: Afrikaans en hoër onderwys – stééds ’n opsie

Hans Richardt 2019-11-06 Duidelik gaan 1 politieke korrekte se oordeel oor Akademia, nie dit in duie laat stort nie. Tewens, dit word stukkie vir stukkie uitgebou. Die irritasie nog altyd vir my, is dat wanneer ons "verkramptes" ons eie instellings met eie kapitaal bou, daar v

Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, November 2014

M van der Berg 2019-11-06 Volgens my rekenaar kan ek nie die Graad 8 November vraestel aflaai nie omdat dit nie 'n secure link is nie. Is daar 'n moontlikheid dat ek dit op 'n ander manier kan aflaai. Gr 8 Nov Afr Huistaal.

Kunstenaar

Jacques 2019-11-06 Wie sal tog ooit verstaan? n Groot applous vir jou met hierdie pragtige kunswerk!

Die vlindereffek

Jacques 2019-11-06 Goeie spanwerk julle twee. Ons wag in spanning vir jou bundel Loretta!

Lesersindruk: Na verre hawens deur Hennie van Deventer

Hennie van Deventer 2019-11-06 Kollega Sarel Venter kan die "vader" van hierdie boek genoem word. Sy meelewing met o.m. die vaart op die QM 2 via Fremantle en Melbourne tot in Sydney was verstommend. Soms het hy my, wat op die skip was, stof in die oe geskop met inligting (as stof in d

Do the coloured people have a culture?

Jermaine Biggs 2019-11-06 Simon I thank you for this article.It speaks to question I never knew or possibly dared to ask. "Dit voel soos die mis stadig maarseker begin opklaar rondom ons identiteitsdebat" but yet our greatest challenge is our own ability to assert our position and

Besigheidstudies-vraestelle: November 2011

Nadia 2019-11-06 Besigheids vraestelle en memo gr11 november

US en Afrikaans: die student se werklikheid

Marianne de Jong 2019-11-06 Ek het lank aan Unisa in Engels en Afrikaans klasgegee, studiemateriaal ontwikkel en vraestelle opgestel en nagesien ook nadat die universiteit Engels tot amptelike kommunikasiemedium verklaar het. Daarmee is bedoel: amptelike korrespondensie, aankondigi

Besigheidstudies-vraestelle: November 2011

LitNet 2019-11-06 Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Jy kan deurblaai om te sien of daar is waarna jy op soek is. Ons voeg so gereeld

Wiskunde met LitNet: Graad 4 – Waarde en plekwaarde van getalle

LitNet 2019-11-06 Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik op die skakels om die PDF-dokumente gratis af te laai. Groete, Nao

Die gay-kwessie as geskilpunt in die kerk

Hans Richardt 2019-11-06 As daar een ding is waaraan ek nie glo nie, is dit Israelvisie se eindtye bewerings. Job is goeie berispering, met vraag of Job enige-iets aan die sterre se voorkoms kan doen. Ek sal wanbetaler wees, teen gay in kerk op preekstoel. Deesdae word tiendes

Stellenbosse taalbeleid: woed die Anglo-Boereoorlog dan nog steeds?

Hans Richardt 2019-11-06 As dit gaan oor uitsluiting opgrond van taal, moet kritiek teen Engels as amptelike taal te loots. Daar is geen humor in diskriminasie en onderdrukking nie. Lusifi se geforseerde etniese amalgamasie beleid dmv van skoolplasings in Gauteng, dui op amptel

Suid-Afrika en die terugbons-faktor

Lief-vir-SA Vlakvark 2019-11-06 Graag verneem ek van Bettina en alle Suid-Afrikaners presies wat is die Suid-Afrikaanse “nasie” se Nasie-Visie? Wat maak ons oor die toekoms gelukkig opgewonde? Watse nalatenskap oftewel legaat gaan die “nasie” aan die Suid-Afrikaanse nageslagt
Top