Angus2019-11-17Beste FC Boot, ek betwyfel dit ook of iemand jou ellelange vervelige bybelaanhalings lees. Jy behoort ook mos al teen hierdie tyd te weet dat die bybel vir 'n ateïs van nul en gener waarde is. Eintlik is dit vir die gelowige Christen ook maar nutteloos,
Samuel de Wee2019-11-17Het hier en daar stukkies op RSG geluister. Besluit om die boek te koop en ek lees nou die boek vir 'n tweede keer om myself ek weet nie wat te laat "sien" nie. Myself dalk, ek weet nog nie ...
Herman2019-11-17Ons taal is 'n pragtige taal. Die gebruik van die naam(woord) Here - het ons nie 'n ander wood wat gebruik kan word nie? Ek is nie 'n taalkundige nie. Ek lees die PWL-Bybel en ons taal word so mooi opbouend toegepas in die Bybel.
F C Boot2019-11-17Beste Barend
Al wat in hierdie gesprek misluk is jy, want jy verstaan nie eers die begin-Genesis nie en het dus geen kans om die res te verstaan nie. Die Bybel saai nie chaos nie, dit is mense soos jy wat lees en nie verstaan nie wat chaos saai en misluk
Gogo Debruin2019-11-16Ag jou lekker ding! Ek verheug my in elk van hierdie stories.
Kan jy dalk uitvind waarheen ons met medisyne op pad is? Die afgelope week het ek te doen gehad met twee stelle mense wat byna die lewe gelaat het as gevolg van 'n misdiagnose en medisynevo
Barend van der Merwe2019-11-16Ek vra - wat maak die Bybel belangrik? Spesiaal? Niks. 40 000 verskillende kerksektes lees die Bybel. Of jy wil of nie, die Bybel saai chaos. Vat nou net die boek Openbaring. Hoeveel uitlegte is daar nie? Selfde met Genesis. Nee wat, die Bybel slaag nie.
F C Boot2019-11-16Beste Barend
Dit gaan mos nie in die eerste plek oor wie die Bybel geskryf het maar wel oor die boodskap wat daarin vervat is en Wie daarin geopenbaar word.
Die Bybel is mos nie oornag geskryf nie.Dit is geskryf oor 'n tydperk van bykans
2000 jaar
Glynis Walbrugh.2019-11-16Fantasties, maar effe eensydig! Nou wil ek ook my stuiwer in die armbeurs, druk. Bettina, ek stem volkome saam. Ongelukkig het dit nie net met Bruin en Swart "bediendes" gebeur nie. Daar was Wittes(bediendes), ook. Ons mense, vroue en mans,
Dick van der Meer2019-11-16Vandaag fragmenten van MI(SA) gezien. Ik keek met tranen in de ogen. Het raakte mij diep van binnen. Voor mij is Nederland mijn vaderland en Zuid-Afrika mijn moederland. Hoe kan ik de hele uitvoering van MISA zien? Het duurt nog een hele tijd voor ik weer
Marius2019-11-15Jan, na aanleiding van die gebeure, soos volledig deur jou hierbo uiteengesit, vra ek my onwillekeurig die vraag af, of die Konvokasie nog enige rol het om te speel en of dit dus nog enige bestaansreg het. Jy en ander het jul arms stomp baklei teen die oo
Barend van der Merwe2019-11-15Sport is lekker ontvlugting vir 'n rukkie. Dis al wat dit is. Dit is in die politici se belang om die mensdom te verdeel. Dit weet ons tog mos al baie eeue. Divide et impera. Bell Potinger et al.
Barend van der Merwe2019-11-15Ek sukkel om die verband te sien tussen die titel van jou essay en die inhoud daarvan. Ek sou veral dink dat die slot sou spreek tot die vraag soos gestel in die titel.
Sondae is lankal nie meer vir kerk toe gaan nie. Dis vir laatslaap en doen wat jy w
Anthony Wilson2019-11-15Dankie Betina; soos gewoonlik weer 'n saak om oor na te dink. Wat jy hier sê is NOU vir eers belangrik omdat die taal nou sy offisiële status verloor het en daar mense is wat moedswillig haar WIL sien doodgaan - wat NOOIT gaan gebeur nie omdat haar eskp
Leopold Scholtz2019-11-15Ek het begin kyk na die video. Maar ofskoon dit gaan oor 'n Afrikaanse skrywer se Afrikaanse boek, is die onderhoud waaragtig in Engels. Toe hou ek op met kyk. Nee, mense!
F C Boot2019-11-15Beste Dirk
Hoe besluit jy in watter kategorie enigiets wat in teaters of TV of op Video op web vertoon word val?Jy is mos nie persoonlik daar by die uitsending nie om dit eerstehands te beoordeel nie.Dink jy nie dit is 'n swak argument waarmee jy begin
Dirk Rigter2019-11-14Beste FC
Ek het, n.a.v. jou brief en verdere kommentaar drie punte gemaak: Eerstens hoe weet jy die skoolseun se kuns is walglik as jy dit nie eerstehands gesien het nie, en tweedens dat ons genadiglik bevry is van die Christelike dogma wat namens ons
Hendré Botes2019-11-14Wow en geluk! 'n 70 jarige se hart vertel in 'n tienerboek. Dit sou 'n uitstekende voorgeskrewe boek vir matrieks wees. Goeie werk met 'jonk wees' emosies en trauma. Goeie insigte in verstaan van die verskillende ras perspektiewe. Eers op die webblad vers
F C Boot2019-11-14Beste Angus
En daar druip jy 'n eenvoudige toets,nl die toets van dankbaarheid.Jy kla oor te veel reën terwyl Hans besig is om in die stof te verstik.
As jy nou net die eerste hoofstukke van die Bybel gelees het sou jy al agtergekom het dat toe die J
Jan Rap2019-11-14Daar was 'n foto op sosiale media van Richard Branson met 'n klomp blankes om hom wat 'n klomp mense redelik ontstig het. Op dieselfde manier sou dit goed gewees het as Bettina 'n witte of twee by haar lysie van storiemakers gevoeg het.
LitNet2019-11-14Hallo Thomas, kyk hier: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Hier is 'n indeks van die volledige indeks met die vraestelle: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai gerus deur en laai gratis af; ons
Carina Stander2019-11-14Wat 'n interessante lees! Baie dankie vir die oopskryf van hierdie taalskat. Mag vele digters/ skrywers/ vertellers/ kletsrymers/ sangers 'n stem in die byna vergete dialek laat hoor.