Jan Rap2019-11-25Beste Angus
Wat ons hier het is 'n mislukte staat, rommelstatus. Was dit 'n demokrasie sou die onbevoegde administrasie uitgestem gewees het, lankal. In 'n diktatorskap kan die administrasie aanhou droogmaak; dieselfde diktator, net in 'n ander gedaante,
Hans Richardt2019-11-253D-drukkers, kunsmatige intelligensie-rekenaarsisteme en robottegnologie is die onderbou van die Vierde Industriële rewolusie. Watter vaardighede is nodig?
Barend van der Merwe2019-11-25More FC
God se boek is nogals onverstaanbaar ja. Kyk net al die rakke en rakke kommentare en gidse en what have you's wat die kontekste en agtergronde moet skets om dit als verstaanbaar te maak. Dit lyk my god het nie daarmee rekening gehou dat die men
LitNet2019-11-25Goeiedag! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die meeste van die vraestelle word spesiaal deur kundiges vir LitNet opgestel. Dus is dit juis meestal nie departement
LitNet2019-11-25Goeiedag! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit mag dalk nie 'n betrokke jaar se vraestel wees nie, aangesien dit spesiaal vir LitNet deur kundiges opgestel word.
Angus2019-11-24Best FC Boot,
Wat die oorsprong van die woord "sonde" is, is 'n ander debat. Jy sê dit kom van Latyn, maar waar kry Latyn dit? Heel waarskynlik van Indo-Germaanse "sunjo". Nou waar kry Indo-Germaans dit vandaan? Ens, ens.
'n Ander debat is ook die oord
Angus2019-11-24Beste Jan,
Ja, as elkeen sy eie ashopie het, maar in SA sit 'n hele klompie op een ashoop. Hier het ons meerderheidsregering. ANC stem vir ANC, Vryheidsfront stem vir VF, DA stem vir DA, ens. ANC verkry 57% van die land se stemme, VF verkry 2.38%, ens. D
Jan Retief2019-11-24I watched the film last night as part of the Joburg Film Festival and I must say this review is probably the worst, biased review I have read in my entire life. The review has got nothing to do with the film and its clearly written to bad mouth this film.
Spook Speurder2019-11-24Beste Bettina, jou skrywe is verblydend om verskeie redes, oa dat jy die belangrikheid van kwaliteit van identiteit lug gee. Ek vermoed liefde versuiwer en verskerp kennismaking namate die omroeper, as wetenskaplike kenner, hul bevooroordeling die deur wy
Esmé Butler2019-11-24Ek is besig om Amraal te lees. Ek geniet die boek en leef my behoorlik in oor hoe dit was in die Kaap daardie tydperk. Die skryfster moes baie navorsing gedoen het.
Hans Richardt2019-11-23Ek dink Angus is ouderling ... as oud Kimberliet.
Reusedwerg, met die droogte so fel, begin 'n man maar dink dat daar wel 'n Skepper is.
F C Boot2019-11-23Beste Barend
Die Bybel is oor 'n tydperk van 2000 jaar geskryf, en is steeds 'n topverkoper. Meer as 100 miljoen Bybels word elke jaar gedruk. Dit is al in 349 tale vertaal. Dit is al beraam dat tussen 1815 en 1975 daar 2.5 biljoen Bybels gedruk is.
D
Sophia Jaarsma2019-11-23Drie van ons kinders is in Engeland ... My man kom van Nederland. Oral in Europa word Moedertaalonderrig gekoester. Ook in Engeland is daar respek vir huisgesinne en kinders wat tweetalig is, (Engels en hulle Moedertaal). Om tweetalig te wees in Engeland
F C Boot2019-11-23Jap Rap
Ek het 'n teorie dat pryse vinniger styg onder die desimale stelsel as onder die imperiale stelsel van ponde, sjielings en pennies.
As kind moes ek diwels bakker toe ry om brood vir die gesinne op die kleinhoewe waar ons gewoon het te koop.'
Gustaf Pienaar2019-11-23Jos Floor dra 'n splinternuwe perspektief by tot die US se kanselierskandaal: Dat regter Cameron inderwaarheid "'n regter in sy eie saak was". Ek het nog nie voorheen só daaraan gedink nie. Dit lyk vir my na 'n baie geldige argument. Hierdie ding sal
Arnaud2019-11-23Dis 'n swak skrywer wat hom-/haarself 'n blinde kol gee ipv uit die hele breedte van mensdom te put. StaSoft-literatuur met waskryt geskryf klink maar vervelig. Ek waardeer die outeurs wat met skalpel skryf en waar die boek die leser verpletter, maar die
LitNet2019-11-23Beste Dorothea
Ek hoop dit gaan goed.
Jy kan die boek hier bestel:
UpperCase: https://uppercasebooks.co.za/products/breyten-breytenbach-woordenaar-woordnar-deur-francis-galloway
Graffiti: https://www.graffitibooks.co.za/en/365542/Books
Vriendelike gr
Johannes Comestor2019-11-23Uit die onderhoud blyk dat Basson Standaardafrikaans magtig is. Die onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch kon dus vir hom nie so vreemd gewees het soos wat hy te kenne gee nie. Dit is veral nie afdoende rede om in die verengelsing van die US te b
F C Boot2019-11-23Beste Reusedwerg,
Dankie vir jou besorgheid.Daar is egter niks om vir bang te wees nie,veral as ‘n man soos Angus nie die verskil tussen ‘bestaan’ en ‘ontstaan’ ken nie. Soos ek ontstaan gebruik het verstaan nie. Ja as jy dit nie ken nie praat
Frans Kruger2019-11-23Stem saam met van Wyk. Die sogenaamde bevryders pas kolonislisme toe wanneer dit hulle pas maar wil nie daarop gewys word of erken nie
Heinrich Matthee2019-11-23Dankie vir die treffende artikel. Owen Glyndŵr word onder meer gedenk by Glyndŵr-universiteit, vandag Wrexham Glyndŵr. Ek kon een keer die redelik sober kampus besoek: oral was kennisgewings en muurinskripsies in sowel Wallies as Engels, en Walliese si
Jan Rap2019-11-22Mooi geskryf Reusedwerg. Ek onthou nog van ponde, sjielings en pennies - jy kon vier Wilsontoffies vir 'n pennie kry. Ek was nogal vies dat hulle met rand en sent gekom het, hoekom dinge so maklik vir die kinders maak - ek moes tot standerd 8 wroeg met po
Jan Rap2019-11-22Die ironie is, die mense wat as dom uitgemaak was, mense wat kwalik geneem was dat hulle nie 'met die tye wil beweeg' nie, het hierdie voorspel. Hulle sal natuurlik nooit erkenning vir hierdie visie kry nie want lof hiervoor sal neerkom op 'n die bekente
Jan Rap2019-11-22Angus, dis juis al wat vir Afrika sal werk - demokrasie. Hutu's stem vir Hutu's in Hutuland, Tutsi's stem vir Tutsi's in Tustsiland, Shona's stem vir Shona's in Shonaland, Zoeloes stem vir Zoeloes in Zoeloeland, Swazi's stem vir Swazi's in Swaziland, Baso
Christene schoonber2019-11-22Damian, ek is mal oor jou pinkstermusiekblad, ek self in in n Spadereen gemeente en om net na die koortjies te luister bring 'n groot kalmte oor my.
Jan Rap2019-11-22Beste Dirk
Ek tree nie in die bresse vir die Christengeloof nie, dié word in elk geval, soos alle ander gelowe reken ek, gedurig maar aangeval vanuit vele oorde. Die tiener het my vergal met sy voor-op-die-wa- en groot-vir-sy-skoene-houding deur mense
Hans Richardt2019-11-22Die hele klomp argumente maak geen sin nie. Die vraag was of NG kerk gekaap was, volgens opskrif.
Wat wie ookal glo is van mindere belang. Die NG kerk is in elk geval VER verwyder van die mense en dogma gekoppel aan liberale sienings veroorsaak net chao