LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2019 – hier's ons wenner!

  • 4

’n Woord kan ’n tydsgees vasvang.

Die wenwoord vir 2019 se Afrikaanse woord van die jaar is “droogte”, voorgestel deur meer as een deelnemer maar Martie Muntingh se naam het uit die hoed verskyn ná ’n gelukstrekking. Baie geluk!

 

Hier is ons lys van inskrywings:

Die kompetisie is nou gesluit.

Gustaf Claassens – haatspraak
Hennie Malan – klimaatkrisis
Annelien Diedericks – Verneukpan
Riaan Visman – kultuurkapitaal
Alyssa Eksteen – taalgelykheid
Ingrid Seipel – platform
Hans Richardt  – troostantes
Amanda Ahave De Meillon – #I'mstaying 
Herman Meulemans – vliegskaamte
Abraham de Vries – grondonteiening
Stoffel Cilliers – bederfbokse
Ria Jansen van Vuuren – wanbestuur
Ingrid Seipel – platform
Yvonne Schonborn – beweerde
Bevan Boggenpoel – Zondo-kommissie
Linda Claassen – onkapabel
Ada Venter – Eskom
Liz de Villiers – Eisjkom
Estha Singeling – onderrigtaal
Waldemar Gouws – kabeldiewe
Joke d’ Ath – Springbokke
Susan Tiervlei – mamparra
Alddin Siebritz – beblits
Damolene Tiervlei – onus
Maya Venter – #myfokmarelize
AletheaJade Siebritz – skoorvoetend
Gesie Louw – grondonteiening
Bianca Viviers – geslagsgeweld
Zebulon Kochk – lugdiens
Linda Ferreira – staatskaping
Philip van der Westhuizen – Zondo-kommissie
Zandra Bezuidenhout – Trumpisme
Sidney Gilroy – vervolging
Morné du Preez – vernietnaaiers
Elsa van Rooyen – Springbokke
Dayne Nel – vervolging
Rina Robinson – haatspraak
Carien van Niekerk – kokkerotkommentaar
Anita Stanley – droogte
Hendie Grobbelaar – klimaatsverandering
Theresa Troskie – plaasmoorde
Martie Rossouw – water
Martie Muntingh – droogte
Ria Muller – haatspraak
Hannelie Nel – sakeredding
Sybrandus Adema – eko-krisis
Nicol Stassen – taalmoord
Sanna Swart – droogtehulp
Rex Bester – pontifikaal
Christiaan van Huyssteen – geslagsgebaseerdegeweld
Hanlie Bester – rassisme
Barend van der Merwe – ontbondel
Sunita Keyser – klimaatsveranderingaktivisme
Maricel Krügel – 4IR
Lynette van der Merwe – plaasmoord
Sonja de Swardt – droogtehulp
Joanie Ruddeck – boer
Ria Greaves – aardverwarming
Janene Vermeulen – boerepompie
Roelene Vermeulen – Wêreldbeker
Herold Laerskool – water
Chanell Badenhorst – Wêreldbeker

 

Die kompetisie is nou gesluit.

  • 4

Kommentaar

  • Ek stem vir ‘ontbondel’ as woord van die jaar. Wil graag sien hoe daardie kraaines van gesteelde kabels, nat verskonings en wanbetalers ‘ontbondel’ gaan word. Laat daar lig wees.

  • Baie geluk aan Martie Muntingh vir die wenwoord (droogte).
    Ek hoop daar word genoeg prosa en poësie gepen oor dié wenwoord. Ek glo dit gee hoop aan ons boere en gee vir hulle krag om elke oggend net een tree vorentoe te gee - en só oorwinnings te behaal. Voetjie vir voetjie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top