Kommentaar

US Konvokasie 2019: taalkolonialisme op Maties en die verhaal van Owain Glyndŵr

Johannes Comestor 2019-11-22 Dit is 'n verdere uitstekende bydrae deur Van Wyk oor die toksiese toestand waarin die taalbeleid aan die Universiteit Stellenbosch verval het. Hy is 'n stem roepende in die woestyn, maar dit maak sy standpunt nie minder eerbaar nie. Hy geniet my volle on

Bruin identiteit: ’n tussenin bestaan?

Sarie 2019-11-22 Het lank terug ‘n boek gelees met die titel Man in die middel, wat dieselfde kwessie bespreek. Miskien tyd geword om artikels te skryf waar geensins na ras verwys word nie.

Daardie tiener se kunswerk

F C Boot 2019-11-22 Beste Angus. Die beste plek om te begin is by die begin.Waarkom die woord ‘sonde’ wat soveel sonde in hierdie gesprek veroorsaak vandaan?Dit kom uit die latyn sons-sont –guilty.(Oxford English dictionary on historical principles.),dikwels voorgeskr

Elders gesien: 'n Griefskrif deur Nini Bennett

Gustaf Claassens 2019-11-22 Netjies, op 'n enkele uitsondering na. Die een van 'politieke korrektheid........' 'n akute "siekte" van ons tyd. "Die een oor "hopelose optimiste" hierbo kom weliswaar naby hieraan. Gister toevallig 'n onderhoud met Annelie Botes oor haar nuwe boek "

Elders gesien: 'n Griefskrif deur Nini Bennett

Franz Schwarzendahl 2019-11-22 Slaan die spyker op sy kop!! Luv it!!

Jedi, Skynet of Projek Maven? En wat van Skybot?

Hans Richardt 2019-11-22 Russiese Fedor robot het reeds alleen gevlieg na die internasionale ruimte stasie, kan kar bestuur, kan skiet en hang nie aan toue soos marionette Vsa Valkyrie nie. Al wat nou moet gebeur, is om hom meer menslike voorkoms te gee. As sulke kunsmatige i

Skrywersonderhoud: Helene de Kock oor Die kind uit die wingerd

Lidia Theron 2019-11-21 Dit was vir my n pragtige boek. So n boek wil ek dan graag met almal deel. My bedoeling is nooit om die skrywer te beroof nie. Die seuntjie loop nou oral rond op Huis Aristea se stoepe, almal lees heerlik en geniet dit ewe veel.

Daardie tiener se kunswerk

Raed-na-Gael 2019-11-21 Terwyl ek gister in die spreekkamer op my beurt wag, vroetel ek tussen die verswete tydskriffies rond en kom op die Engelse Huisgenoot "You" af. Blaai deur en hier is die "Tiener" weer. Lees hy verklaar dat hy in sy navorsing oor die onderwerp vir sy kuns

Bruin identiteit: ’n tussenin bestaan?

Vrydenker Vlakvark 2019-11-21 Barend, briljant gestel. Soort soek soort om hul kans op oorlewing te vergroot. Ook om die innerlike toenemende sondige gierigheid te voer. Wat is die nut van die soogdier Homo sapiens sapiens in elk geval hier op aarde? Sy grootste orgaan, sy vel,

’n Pyplyn vir Afrikaans: Roedolf van der Westhuizen praat oor die MOS-inisiatief

C. Downing 2019-11-21 Goeie naand. Ek is 'n LSE (Leaning Support Educator) en het tans 'n affiliasie van ECD Edu-build. Ek hou daarvan dat julle Afrikaans lewendig wil hou in ons skole en sal graag betrokke wil raak.

Daardie tiener se kunswerk

Dirk Rigter 2019-11-21 Beste Jan, Al wat die jongman met sy kuns doen, is om 'n spieël voor die christen geloofsgemeenskap te hou sodat hulle die nodige introspeksie kan doen om hul eie soms huigelagtige optrede raak te sien. Natuurlik is dié kuns uitdagend, dis die hele i

Victoria Kollege

Hans Richardt 2019-11-21 Charles, ek is sinies. US was Victoria kollege, tot skenkings deur Afrikaners gemaak was, om te keer dat Victoria kollege by UCT ingelyf word. Nou is dit stank vir dank.

Boer soek 'n vrou: Leer ken die diepsinnige Boer Damian

Robert van Staden 2019-11-21 Ek is mal oor boer Damian, maar verduidelik asseblief vir my wat Boer soek 'n vrou met letterkunde uit te waai het?

Bruin identiteit: ’n tussenin bestaan?

Frederik Van Dyk 2019-11-21 “Dis waarom ek deesdae weier om sulke karakters te skryf. Ek weier om deel te wees van ’n georkestreerde poging om ’n hele groep mense minder te maak. ’n Groep waarvan ek deel is.“ So belangrike stap dié. Dit is nodig om ‘n groter verskeid

Bruin identiteit: ’n tussenin bestaan?

Izak de Vries 2019-11-21 Jy rock, Bettina!

Rooi is die kleur van die politici

Angus 2019-11-21 Geen regeringstelsel sal vir Afrika werk nie, veral nie 'n demokratiese stelsel nie. 'n Westerse demokratiese stelsel soos bv. Brittanje se First past the Post sal katastrofies wees.

Rooi is die kleur van die politici

Hans Richardt 2019-11-21 Jan Rap, voor 1994 was daar Nasionale Sosialisme. Na 1994 is dit een fokkop op die ander, want dis liberale chaos in oordrewe kleptokraat trant.

Graad 5, Junie: Afrikaans Huistaal ‒ vraestel en memorandum

Charlene Vorster 2019-11-21 Goeiemiddag. Ek is op soek na 'n Afrikaanse departementele vraestel vir Nov-eks.

Rooi is die kleur van die politici

Hans Richardt 2019-11-21 Reusedwerg, al wat ons hier te lande gaan red, is selfbestuur, eie onderwys, eie mediese dienste en eie werk skep. Dis deesdae soos dinge was voor die Groot Trek in 1838... Die Groot Trek oorsee is seker nie moontlik vir almal nie?

Etzebeth

Jan Rap 2019-11-21 Bravo Reusedwerg; nes jy daar sê!

Rooi is die kleur van die politici

Jan Rap 2019-11-21 Reusedwerg, jy weet nie van een Afrikastaat waar die Westerse demokrasie gewerk het nie omdat daar geen staat in Afrika is waar die Westerse demokratiese stelsel in gebruik was nie, veral nie hier by ons nie.

Rooi is die kleur van die politici

Jan Rap 2019-11-21 Donnerwetter! Hitler het uitstekende Engels gepraat!

Daardie tiener se kunswerk

Jan Rap 2019-11-21 Die spesifieke kunstenaar is 'n voor-op-die-wa brat, heelwaarskynlik van dié wat resitasies of klavieruitvoerinkies vir kuiergaste gedoen het. Om die Bybel te versnipper en op daardie beelde te plak was uitdagend, glad nie die diespsinnige beteken wat Ra

Wat elke skrywer moet weet: selfpublikasie

Mary Sadler 2019-11-21 By Groenheide Boeke word 'n goedgekeurde manuskrip gratis geredigeer, geformatteer, geproeflees en gedruk, asook op Amazon geplaas as e-boek. Die skrywer betaal slegs vir boeke wat hy/sy self wil verkoop en kry tantième op boeke wat deur die uitgewer ve

Bruin identiteit: ’n tussenin bestaan?

Barend van der Merwe 2019-11-21 Mense is mense. Bestaan daar 'n kollektiewe wit identiteit? Watter identiteit is organies? 100 % oortuigend? Elke politieke identiteit is kunsmatig. Ook Suid-Afrikanisme. Etniese identiteit is die gevolg van bevolkingsregistrasie en ander historiese fakto

Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping?

Barend van der Merwe 2019-11-21 Jy het 'n groot verbeelding FC dit sal ek jou toegee. Dalk kan jy self ook eendag 'n Bybelboek skryf net soos oom Paulus, wat ook nie 'n gebrek aan verbeeldingsvlugte gehad het nie. Die Bybel kort juis bietjie nuwe stimulerende materiaal. Nuwe stories.

Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping?

Reusedwerg 2019-11-21 FC Boot. Ek is ook al baie keer uitgelok om in gesprekke/woordewisselings soos hierbo betrokke te raak. Ek weier volstrek. Ek het nie naastenby die geniale breinkrag wat die menere het nie. Hulle soort is vir my ver te slim.

Wat elke skrywer moet weet: selfpublikasie

Dave Henderson 2019-11-21 Pleasure ♥

Persvrystelling: Hierdie skrywers word in Toyota US Woordfees Kortverhaalbundel 2020 opgeneem

Mary-Ann Jonck 2019-11-21 Baie geluk Santie v d Merwe, baie trots op jou, jy verdien dit.

Bruin identiteit: ’n tussenin bestaan?

Vrydenker Vlakvark 2019-11-21 Kan iemand my van enige wetenskaplike bewyse (bo alle twyfel) voorsien welke groep Homo sapiens sapiens het eerste in Suid-Afrika kom woon? Waar is die bewyse (bo alle twyfel) dat die Khoihoi of San Suid-Afrika eerste bewoon het? Baie Suid-Afrikaners h

Confessions oor kerkwees deur Jaco Strydom: ’n lesersindruk

Dries Klopper 2019-11-21 Jaco. In een van die dagblaaie skryf jy oor "die ongewilkde Jesus praat en leef vreemd". Jy noem al die negatiewe in Jeus se optrede, en nou wag ons vir die antwoord daarop. Sonder die antwoord het ons te doen met n onvoltooide preek

Stof in die Karoo

Hans Richardt 2019-11-21 Seker, hier op skalie en kalk klippe sukkel alles om te groei, dis so hard, as dit reën, loop water 💦 onmiddelik weg. Jy as Kimberley-boorling ken mos die affêre?

Jedi, Skynet of Projek Maven? En wat van Skybot?

Hans Richardt 2019-11-21 Ons almal is deel van Google projek Maven, willens en wetens, sonder ons toestemming of wie lees fynskrif van voorwaardes?

Wat elke skrywer moet weet: selfpublikasie

Amanda 2019-11-21 Dankie vir hierdie waardevolle inligting

Bongani J Kubheka: "I have found my calling"

Engela Pretorius 2019-11-21 Bongani is wêreldklas. Bravo!

Eileen Pooe’s Setswana PhD: an interview in three languages

Barend van der Merwe 2019-11-21 Wonderlik!

Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping?

F C Boot 2019-11-21 Beste Barend Bedriërs en goddelosheid? Ja, die is volop. Dink aan staatskaping, keur jy dit goed? Want die wat God bedrieg kan enigiemand bedrieg.Jy dalk deel van hulle?

Daardie tiener se kunswerk

Angus 2019-11-21 Beste FC Boot, My betoog dat sonde 'n teologiese begrip is, het jy met klok, klepel en bybel, volgens jou logika, verkeerd bewys; dus moet jy nou vir my sê wat sonde is. Sou jy sê dit is dalk 'n kommunistiese konstruk, of miskien nog kapitalisties? D

Daardie tiener se kunswerk

F C Boot 2019-11-21 Beste Dirk Lees gerus my volgende kommentaar.

Daardie tiener se kunswerk

Angus 2019-11-21 Beste Dirk, ek geniet dit nogal om FC so bietjie te treiter. (Seker ook sonde!) Hoe meer hy skryf hoe krommer raak sy logika.
Top