Kommentaar

Zola deur Johan Jack Smith: ’n onderhoud en ’n lesersindruk

Marius Maree 2019-11-13 Ek het nog nie n kopie van die boek nie, maar na hierdie resensies is ek more vroeg op pad na die boekwinkels in my ongewing. Dankie!

Husse in ’n memorieboks

Dalphine 2019-11-13 Het jou gedig baie geniet Ettienne. Goeie werk. Hou so aan.

November

Thomas 2019-11-13 Ek is op soek na 'n graad 8-wiskundevraestel 2 (November).

Daardie tiener se kunswerk

Angus 2019-11-13 Beste FC Boot, Nee, wat! Soveel vertroue het ek nie in bybels nie. Ek is van plan om van die goed papierpulp te maak, behalwe natuurlik die een wat ek as deurstop gebruik.

Stof in die Karoo

Hans Richardt 2019-11-13 Die idee van botteltjies water in krip langs die pad op verdroogde Noordkaap vlakte, gaan nie droogte breek nie. Vloede in Natal maak geen verskil aan Verskroeide aarde in Noordkaap nie.

Droogte

Hans Richardt 2019-11-13 Angus, hul het mos voorspel dat ooste van SA oor 'n paar jaar onder water gaan wees? Lyk my dis nou so. Intussen waai bure se plase verby, wonder waar hul volgende jaar gaan boer...

Die vlindereffek

Annie 2019-11-13 Pragtige duet.

Kunstenaar

Annie 2019-11-13 'n Huldeblyk aan die kunstenaars. Pragtige gedig en dankie hiervoor Loretta.

Elders gesien: Wannie Carstens reageer op die Konstitusionele Hof se beslissing

spook speurder 2019-11-12 Ons is dekades lank so sleg verbeeld en hanteer ons het dit begin glo en die wil om te lewe amper uit die weg gemaak, nou sterk ons aan.

Lesersindruk: Die Wonderwese deur Carina Stander

Trisa Hugo 2019-11-12 Wat 'n lieflike lesersindruk, Clari. Jy doen die boek eer aan.

Persverklaring: Vosloo-egpaar belê in US-leerstoel in Afrikaanse Taalpraktyk

Gogo Debruin 2019-11-12 O, ek is so jaloers. Dis nou die soort nalatenskap waaraan ek graag my naam gekoppel sou wou hê.

Persverklaring: Vosloo-egpaar belê in US-leerstoel in Afrikaanse Taalpraktyk

Wonder 2019-11-12 Hau, is dit dieselfde Wim de Villiers van US taalbeleid verengelsing/ Cameron faam? Ek is konfuused

Van Coke se Dagdrome in suburbia – ’n resensie

Jeremia 2019-11-12 Afrikaans se Kurt Cobain. Daai seuntjie v Spoegwolf is bietjie steurend met sy stywe pajama broekie en kaalvoete en op-en-af dolery oor die verhoog. Francois moet hom 'n paar pointers gee.

Droogte

F C Boot 2019-11-12 Beste Hans Angus het nie tyd om te kyk nie want hy is besig om te kla oor te veel reën wat sy watermeter breek terwyl jy verstik in die stof. Dalk tyd vir 'n uitruil vir so'n week of twee.

Daardie tiener se kunswerk

F C Boot 2019-11-12 Van 'n man wat kla dat hy te veel reën ontvang wat sy watermeter breek, moet 'n mens sy kommentaar maar lees vir wat dit werd is. Dagsê Angus kan jy darem al verder dink as wat jou 23 Bybels lank is of staan jy op hulle om die oorstroming vry te spri

Daardie tiener se kunswerk

F C Boot 2019-11-12 Beste Gustaf Claassens Daar is 'n tyd om te dink en 'n tyd om te besluit en 'n keuse te maak. Christus soos in die Bybel geopenbaar is 'n werklikheid of hy is nie. Besoek gerus 'n webblad soos Fact and Faith.

Resensie: Koningin Lear deur Tom Lanoye

Lana 2019-11-11 Ek dink Tom Lanoye se teks is dalk gepas vir 'n postmoderne, post-Christelike teaterganger en hoewel ek soveel respek het vir Marthinus Basson se talent, vind ek sy werk vervreemdend en durf ek nie my kinders daarheen neem nie. Fantastiese teater behoort

Daardie tiener se kunswerk

Angus 2019-11-11 Gustaf, dis uitstekende raad aan FC Boot, maar ek kan sommer sien jy weet hy dink net so ver as wat sy bybel lank is.

Boer soek 'n vrou: Vinnige vrae vir Boer Hentie

Vra maar net 2019-11-11 Sal graag wil weet - as 'n boer nie eers sy regte naam gebruik om in te skryf nie, wat steek hy nog weg en hoekom?

US en Afrikaans: die student se werklikheid

spook speurder 2019-11-11 Dankie Marianne, jy maak dinge duideliker, maar ek weet nie of dit beteken dat die Afrikaanse US se klasse nog steeds meerendeels in Afrikaans is nie. Mag ek vra, van wat kan baie meer gedoen word? Waar en onder wie vind die amptelike diskoers plaas? S

Van Coke se Dagdrome in suburbia – ’n resensie

Marie van der Merwe 2019-11-11 Ek is 70 jaar oud. Hierdie resensie is verteenwoordigend van my, en my kinders se lewe en die versugtinge en vrede van "Dit raak beter as jy ouer raak". SunArena was vir ons 'n sterervaring. Francois is 'n besondere begaafde musikant en het 'n hoogs intel

Droogte

Hans Richardt 2019-11-11 Angus, kyk na my nuuste brief se foto. Ek weet nie of Radios en SA weerdiens kop-in-een-mus is nie, maar hul voorspel verspreide donnerstorms en dan kry ons stofstorms.

Persverklaring: Vosloo-egpaar belê in US-leerstoel in Afrikaanse Taalpraktyk

Johannes Comestor 2019-11-11 Dit sou aanbevelingswaardig wees as die bekleer van hierdie leerstoel hom/haar openlik vir suiwer(der), dus nie-anglisistiese, Afrikaans beywer en ook die verengelsing van die Universiteit Stellenbosch daadwerklik bestry.

Tussen gister en vandag

Mariska 2019-11-11 Baie dankie Hendrina (wat eintlik my Mamma is) - is hulle nie net die kosbaarste nie! Xxx

Stof in die Karoo

Hans Richardt 2019-11-11 Luister na weervoorspellings op radio. Skynbaar is dit deel van "goedvoel" temas by omroepers. Vir oneerlikheid het ek nog nooit enige ooghare gehad nie. Dis asof hul met kinders werk en oor krismisvader praat. Dis droog en die droogte gaan nie "positi

LitNet: Jou amabokoboko

Hans Richardt 2019-11-11 Regtig? Amabokke-bokke verwys seker na Bontebokke ook?

Die tale van die springbok

Hans Richardt 2019-11-11 Naomi Meyer moet maar regstel aksie doen in haar persoonlike lewe, sy is geen navolgingswaardige voorbeeld of standaard nie. Wonder net hoekom haar bydrae nie tussen ander briewe is nie...

Nou, waarheen nou (3)?

Hans Richardt 2019-11-11 Reusedwerg, te veel Torre in gesagsposisies.

Droogte

Angus 2019-11-11 En hier sit ek in 'n papsopnat Durban. Ek is dik vir water wat aanhoudend uit die lug neersif. Hoeveel weet ek nie - my reenmeter het gebreek van die gewig.

Akademia reageer: Afrikaans en hoër onderwys – stééds ’n opsie

Charles 2019-11-11 Geluk met Akademia se LL.B graad aanbieding. Afrikaans as onderrigmedium is groot! Akademia is groot!

Graad 11, November 2018: Afrikaans Huistaal, vraestelle en memo's

LitNet 2019-11-11 Beste Christa Dit is nou reg. Met vriendelike groete Remona Voges

Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, November 2014

LitNet 2019-11-11 Hallo! Jy kan enige inhoud gratis aflaai en dalk is dit 'n verstelling op jou rekenaar wat aandui dat dit nie veilig is om dit af te laai nie. Al die inhoud is egter skoon en moontlik om af te laai sonder dat dit 'n probleem veroorsaak. Groete, Naomi Meye

Graad 12 Afrikaans: voorgeskrewe letterkunde

LitNet 2019-11-11 Dear Nomhle, we do not have English summaries of the material you are looking for, but take a look at the rest of our revision articles and exam papers: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Scroll down through the list to see if th

Graad 11: Wiskunde, vraestel 2 en memorandum

Marcquine 2019-11-11 Wonderlik

Die Jirre is mos wit

charlotte 2019-11-10 Diep uit die hart lovit

Graad 12 Afrikaans: voorgeskrewe letterkunde

Nomhle Adoons 2019-11-10 May I have summaries in English please of the following: Oom Dries se sorge met Jantjies by Felicia Goosen, and Veertig sinkplate teen die suidwind by Dana Snyman.

Tussen gister en vandag

Hendrina 2019-11-10 So so pragtig!

Die leser

Izak de Vries 2019-11-10 Dankie, Leser.

Die leser

Izak de Vries 2019-11-10 Dankie, Willie.
Top