Kommentaar

“die meisie mettie boek”

Olivia 2019-12-05 Ja Barend, ek wietie ees mee van die gawement affie.

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Kootjie Emmer 2019-12-05 Azille: beide Engels en Afrikaans kom van die p03swêrelde van kolonisasie. Maak dit dan saak watter kolonialis se taal gebruik word? Moet ons dan nie eerder aandring dat 'n egte local taal gebesig moet word nie?

Slapchips se uiteinde

Yvette 2019-12-05 Wat 'n wonderlike verrassing om jou weer raak te lees!

Reisskets: Biker-biskop in die Afrikabos

Isabella Venter 2019-12-05 Dis in die haak idien u dit plaas.

“die meisie mettie boek”

Barend van der Merwe 2019-12-05 Die regering wil mos tablets in die skole inkry. Uit met die biblioteek, in met die tablet. Dit terwyl baie skole nog nie eens toilette het nie...

Reisskets: Biker-biskop in die Afrikabos

Isabella Venter 2019-12-05 Heerlik aan die artikel gelees! Wonderlik om sommer so voor die rekenaar te kan reis na onbekende lande en sommer in die verlede in. Welgedaan Helena!

Hoe word ontvangers van die omstrede Jan Rabie Marjorie Wallace-skrywersbeurs gekies?

Sandra Pretorius 2019-12-05 Ek dink ook daar is 'n slang in die gras. I smell a rat.

Drie US-Konvokasie-lede bedank

Ada 2019-12-05 Dit is hartseer dat hierdie instelling - wat eens 'n trotse en gerespekteerde plek was nou so verrot het deur die eie ek van De Villiers en Kie. Ek wil nie eers die naam van die Universiteit noem nie want die skande is te groot.Ek wonder of hierdie vrot

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Henning Janse van Vuuren 2019-12-05 Dankie, Gerhard. Ek wens ek kon dieselfde van jou sê, maar jy het nog nie veel gesê nie. Glo jy in jou hart daar is ʼn nexus tussen ‘slim’ en kwalifikasies? Dit sal ook help indien jy ‘kwalifikasies’ kwalifiseer. Dankie vir jou opregte belangste

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Marietjie Buhr 2019-12-05 Ek wil my verstout om te sê ek meen nóg wit baasskap, nóg wit broosheid het by die winkelassistent figureer. Ek aanvaar veel eerder die feit dat sy 'n bewonderaar van die prof is (was?), dat sy hom al goeie Afrikaans hoor besig het en dat sy werklik gr

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Jan van Rhyn 2019-12-05 Dankie Azille Coetzee. Broosheid en lieftalligheid kan ook onbedoelde arrogansie en ongeskiktheid word, uit gewoonte. Hoe is dit moontlik dat mense in die bresse kan tree van 'n winkelassistent wat 'n klant (wie hy ook al is) antwoord in 'n ander taal as

Skemerkelkies by ’n konvokasie

Hans Richardt 2019-12-05 Reusedwerg, was jy al sulke affêres? Vreeslike stywe storie, met baie aangeplaktheid. Meeste van die grade is na jaar of twee nie meer vreeslik relevant nie. Amper soos voor ballet destyds in Pretoria se staatsteater... Het my altyd winde gegee, daai

ATR-Kokertoekennings 2019: ’n oorsig

Izak de Vries 2019-12-05 Baie mooi geskryf, Naomi!

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Gerhard Genis 2019-12-05 Henning, jy klink sommer baie slim. Wat is jou kwalifikasies?

Hoe word ontvangers van die omstrede Jan Rabie Marjorie Wallace-skrywersbeurs gekies?

Maria Philida 2019-12-05 En sal Zelda Jongbloed nou die beurs teruggee?

Indeks: notas, toetse en vraestelle

jana 2019-12-05 Graag op soek na alle Geografie dokumente vir gr 11.

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Jack Fury 2019-12-05 Nou já daar word die hoogwaardige sweep alweer geswaai.

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Chris du Toit 2019-12-05 Laat prof Jansen sy inkopies weer hier in Pretoria kom doen. Elke winkel sal hom graag in Engels bedien, want bitter weinig winkelassistente sal hom in Afrikaans kan bedien, gewoon omdat hulle glad nie kan nie. Die meeste Afrikaanssprekendes in Pretoria (

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

F C Boot 2019-12-05 'n Studie in wit broosheid sê jy-dit klink vir meer eerder na 'n studie van' how to mimic the stiff english upper lip'.

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Henning Janse van Vuuren 2019-12-05 Sarie, hoe lyk dit met 'n dansie? https://www.youtube.com/watch?v=_uesdrbi2I8

Totsiens, Jan Heunis: ons dag sal kom!

Naòmi Morgan 2019-12-05 Ek hoop ek lewe lank genoeg om te sien dat Frederik Rudolph van Dyk die rektor word van n Afrikaanstalige universiteit. Dat soveel wysheid by so n jong man lê is verbysterend.

Persvrystelling: Jan H Maraisprys 2020 – oproep om nominasies

Charles 2019-12-05 Dankie Sarie, ek ook! Hulle behoort loshande te wen!

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2019

Linda Bosch 2019-12-05 Wêreldbeker

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Frederik R van Dyk 2019-12-05 Ja Daniel ek stem saam, Gelyke Kanse is na my mening ook glad nie 'n wit snobistiese omgewing nie. Ek dink maar bloot aan die breër taalstryd: Ons moet slim en strategies wees en dws na ons eie strukturele vooroordele en mandate kyk voor daar opgetree wo

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Johan Beyers 2019-12-05 Prof. Jansen is geregtig daarop om in Engels of Afrikaans te praat. Die winkelassistent is amper "verplig" om die kliënt (as hy of sy dit magtig is) in die taal aan te spreek waarin die kliënt hom of haar aangespreek het (ongeag wat die winkelassistent

Jansen se vloermoer oor Afrikaans berus op "halwe waarhede"

Pat Kelly 2019-12-05 Prof Jansen ek sukkel met engels. hoe gaan jy weet wat ek uiter as ek jou groet?

Totsiens, Jan Heunis: ons dag sal kom!

Anti-RAKA 2019-12-05 Wie het die hek laat oopstaan sodat RAKA die kraal kon binnedring? RAKA is nie 'n deler nie.

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Sarie 2019-12-05 Bruin en wit Afrikaanssprekendes was gebelg oor sy optrede selfs 'n paar Engelssprekendes het hul misnoë uitgespreek. So jou latjie wat jy vir die Afrikaners uithaal kan jy maar bêre.

Persvrystelling: Jan H Maraisprys 2020 – oproep om nominasies

Sarie 2019-12-05 Hoop Akademia doen aansoek!

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Daniel Hugo 2019-12-05 Frederik van Dyk, baie dankie vir jou rustige reaksie en bedaarde teregwysing van Azille Coetzee. Soos Henning Janse van Vuuren het ek nie meer die geduld daarvoor nie. Ek moet jou darem daarop wys dat Gelyke Kanse nie net uit wit mense bestaan nie en daa

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Henk 2019-12-05 Hoe meer Jansen probeer verduidelik, hoe meer oortuig hy my dat hy inderdaad, soos wat Pollux in Rapport geskryf het, 'n "pompeuse poephol" is met 'n vergrote ego. Hy sal uitvind dat, met sy hofvaardige houding, die winters op Stellenbosch ysig is.

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Frederik R van Dyk 2019-12-05 Prikkelende skrywe, dankie Azille. Ek dink die argument rondom bruin Afrikaanssprekende studente se Afrikaanse behoeftes op tersiêre vlak nie die beste of sensitiefste benadering is nie. Dit kan maklik verstaan word as 'n wit Afrikaanse "patroniz

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2019

Yvonne Kirstein 2019-12-05 Hoop

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Daniel Hugo 2019-12-05 Prof. Jansen het al voorheen lustig Afrikaans gepraat in daardie einste boekwinkel by die bekendstelling van sy boeke. Hy gaan dus opportunisties om met taal. Om die winkelassistent en Jansen se kritici te beskuldig van "wit baasskap" is doodgewoon onsin.

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Henning Janse van Vuuren 2019-12-05 Ek het altyd gewonder hoe die ses-uur nuus sal klink as rolle ruil en Piet Muis lees en Haas Das dra berigte aan. Daar is ʼn oulike epigram wat lui: "Employ a teenager while she knows everything." Ná ek jou mening gelees het, het ek gewonder oor die tamh

Skemerkelkies by ’n konvokasie

Reusedwerg 2019-12-05 Skerp jou grapjas.
Top