Kommentaar
Navraag oor dagga
Hans Richardt 2019-12-09 Regter Zondo het sy uitspraak in Grondwethof opgeskort vir toepassing vir 2 jaar, vir parlement om "privaatheid" en "hoeveelheid vir privaatheid besit en gebruik" in dwelmwetgewing te definieër. Tot dan, glo ek nie daar is enige dokter wat magtiging volg
Navraag oor dagga
Hans Richardt 2019-12-09 Raed-na-gael, Gareth Prince was hoof aansoeker in Grondwethof om dagga te wettig. Regter Zondo het bevind dat die besit en gebruik in privaatheid wat verbied was in wetgewing, ingrondwetlik was. Hy gee parlement 2 jaar tyd vanaf September 2018 om te besi
Indeks: notas, toetse en vraestelle
LitNet 2019-12-09 Hallo! Hier is graad 11-vraestelle en memo's. Laai gerus gratis af in PDF-formaat. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Graad 6: Afrikaans Huistaal, September, oefenvraestel 1
LitNet 2019-12-09 Goeiedag! Klik net op die webskakel in die artikel om die vraestel in PDF-formaat oop te maak. Dit is gratis en mag dalk net 'n oomblik duur om oop te maak, maar dan mag jy dit kosteloos gebruik vir oefening of hersiening. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbest
Om ’n Malay Muslim-meisie in die 21ste eeu te wees – ’n mengelmoes van identiteite!
Abieda Charles 2019-12-09 Baiing goed geskryf Tasneem. Dit het natielik langere gevat om jou mengelmoes te lies, maa watte plesie ... Ek ontou hoe my Oemie (my moede se moede) hulle a conversation gehattit ... hulle het gepraat van hulle se Bappas (hulle oupas) en hulle se gallati
Hoe word ontvangers van die omstrede Jan Rabie Marjorie Wallace-skrywersbeurs gekies?
Helena Lombard 2019-12-08 Ek het nou lekker gelag oor party "beskaafde" antwoorde ... "Van die os op die jas": waar kan ek uitvind of oorspronklike "sketse"/ tekeninge van Jan Rabie iets werd is? Hy was selfs in daardie rigting baie talentvol! Baie dankie!
Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid
Sybrandus Adema 2019-12-08 Ai, en hier was nou 'n fantastiese voorbeeld van veeltaligheid in aksie; iets waaraan soveel Suid-Afrikaners lippediens gee en niks verder nie. Stel jou voor: daar's jy, in Afrika, 'n plek met soveel unieke kulture en klanke. Jy stap 'n winkel in...en...e
Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid
Wilhelm Fourie 2019-12-08 Miskien kan Azille Coetzee vir die lesers verduidelik wat hierdie insident met Gelyke Kanse te doen het? Louise Swanepoel se naam verskyn nie op enige lys van Gelyke Kanse nie.
Danie Botha (1947–)
Malinda Nel 2019-12-08 Wonderlik om van jou lang 'reis' deur die lewe te lees. Hoop dit gaan baie goed met jou!
Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid
Jan Rap 2019-12-08 Jonathan Jansen gedra hom soos 'n buffel wat tot gevolg het dat Azille Coetzee die witmense verguis. Red nou 'n volk. Azille stel 'n soort paternalisme ten toon wat niks anders as suiwer rassisme is nie.
Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid
Jan Rap 2019-12-08 Angus, 'net geluide om te kommunikeer' ?? Hier sien jy nou mos met hierdie Jansen-debakel dit is nie so nie.
Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid
Pieter Manel 2019-12-08 Die angry en arrogante Afrikaners se geblaf. Julle maak Afrikaans dood. Morsdood.
Hoe word ontvangers van die omstrede Jan Rabie Marjorie Wallace-skrywersbeurs gekies?
Pieter Manel 2019-12-08 Darryl David eerstens: miskien moet jy Steward van Wyk toelaat om te reageer op Jason Lloyd se briljante stuk en die vrae wat hy vra. Met respek: jy is nie die persoon om te reageer nie. Hoekom? Of jy het nie Jason se stuk gelees nie of jy verstaan niks w
Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid
Marietjie Luyt 2019-12-07 Wel, hier in Pretoria, waar mens in ieder geval gewoonlik eers Engels met vreemdelinge praat, was ek en elke nuwe kennis tot dusver bly en verlig as dit blyk ons is albei eintlik Afrikaans. Dit maak die praat darem soveel makliker. Ek verstaan nie die
Boer soek 'n vrou: Vinnige vrae vir Boer Hentie
Hannelie Prinsloo 2019-12-07 Ai Hentie..... Ek't uit gemis op jou!!! Ek is so besig op die plaas met my hoenders en die veiling.... Het nie TV.... JOU vandag gesien op 'n HUISgenoot!! Dit wat jy van praat ek sal weet as ek sien.....😜..... Ai toggie!!
Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid
Liz 2019-12-07 Praat dan tog net n ordentlike engels as ek die kliënt is en jy die werknemer by n plek. Allemagtig as jy dan ingels is hou due kombuisengels in jou kombuis.
Joburg Film Festival film review: 8 – unconvincing
Jan Retief 2019-12-07 Michael... Haha, I know how a film review works. Hence my disgust with Reney's review. She didn't review the film. She uses random sentences in the beginning and crits a scene, the gun scene, that's got nothing to do with the actual story of this film and
Hoe word ontvangers van die omstrede Jan Rabie Marjorie Wallace-skrywersbeurs gekies?
Corlia Fourie 2019-12-07 Ek dink net, maak nie saak aan wie die beurs toegeken word nie, daar sal altyd skrywers of voornemende skrywers wees wat nie met die besluit saamstem nie, d.w.s. 'n hele klomp ontevrede mense. Dis waarskynlik omdat die bedrag meer is as wat die meeste skr
Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid
Breytie 2019-12-07 Much ado about nothing, sê die Engelse. Ek kan nie glo daar word so baie woorde gebruik rondom hierdie saak nie. As iemand my wil aansien as "baas" omdat ek wit is, is hy of sy welkom. Gaaaap!!!
Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid
Angus 2019-12-07 Taal is maar net geluid wat 'n mens maak met sy mond om met ander mense te kommunikeer; niks meer nie en niks minder nie. Diegene onder ons wat nog 'n bohaai maak oor taal, is maar net die wat nog minderwaardig voel.
Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid
André Badenhorst 2019-12-07 Azille se stuk is duidelik op aannames, stereotipes en vooroordele gebaseer en nie op wat werklik in die winkel gebeur het nie. Daar is wel deeglike en gedokumenteerde getuienis oor die gebeure en dit ignoreer sy opvallend. Sy het dus van meet af kant
Jansen se vloermoer oor Afrikaans berus op "halwe waarhede"
Chris Marnewick SC 2019-12-07 Mens kan 'n boek hiervoor skryf: Die winkelassistent en die professor wat eens op 'n tyd Afrikaans verstaan het.
Danie Botha (1947–)
Danie Botha 2019-12-07 Dankie, Leopold. Ek verkondig gou met trots dat die ou wat ons deesdae sulke goeie leiding in die geskiedenis en politiek gee 'n keer van die stadsaalverhoog deur 'n dik politikus gestamp is. In die koshuis het hy luid en driftig protesteer teen swak kos.
Hoe word ontvangers van die omstrede Jan Rabie Marjorie Wallace-skrywersbeurs gekies?
Darryl David 2019-12-07 EK dink dis goed om sulke vrae te vra. Maar omdat EK Nou by UWK is, maar nie in dieselfde departement as Steward - hulle nie, Moet EK vir my kollegas opstaan. EK Wil nie spesifieke na Brink kyk nie- maar daar is omstandighede rondom Valda Jansen wat die w
Eer jou ouers: ma en pa, ma en ma, pa en pa, net-ma, net-pa
Oudemens Vlakvark 2019-12-07 Treffend gestel. Baie dankie. Belangrikste is dat ons ons naaste NOU vergewe vir hul oortredinge teenoor ons menswees en ons menswaardighede. Want indien ek nie vergewe nie, hoe kan ek verwag dat my Skepper my vergewe vir al my sondige wandade?
Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid
Kobus 2019-12-07 Hoekom is ek nie verbaas oor die man se optrede nie ? Ek het verskeie geleenthede bygewoon met ope dae by Kovsies waar die Prof met ouers en studente suiwer Afrikaans praat en hulle uit sy hand eet as hy sê die Cheethas moet die Blou Bulle donner ! Sodra
Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid
Richard Benjamin 2019-12-07 Intellektuele kragdadigheid is aanvaarbaar intussen toestemmende volwassenes binne 'n intellektuele raamwerk; soos in stoei, 'n bultende intellektuele swaargewig teen 'n minder ingewikkelde mens word 'n onregverdige mismatch. Om so 'n berg uit 'n molkop t
Hoe om 'n draak se toorn te tem: ’n kinderboekresensie deur ’n tienjarige
Dragon house 2019-12-07 How to trian your dragon
Pretoria: Woord en wingerd-bekendstelling, Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden
Leon deBruin 2019-12-06 Kan net goed wees Sal dit graag wil bekom Geluk!!!
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2019 – hier's ons wenner!
Stan Theron 2019-12-06 OF kerkwerf
Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid
Jan Rap 2019-12-06 Jansen prober steeds sy taktlose optrede regverdig; dis baie duidelik te sien aan sy patetiese voetwerk. Dit gebeur in 99% van die gevalle, nee, 99,99%, waar Afrikaanssprekendes iets oor ‘n toonbank koop dat hulle Engels praat selfs al is die toonbanka
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2019
Louise Henning 2019-12-06 Toepassing of toep i.p.v "app"
