Kommentaar

Private rook en besit van dagga versus handel met dagga?

Tiens Pretorius 2019-12-15 Dankie Hans, ek verstaan dit nou beter. Ek hoop hulle doen die ding behoorlik en maak voorsiening vir alles, bv boerderye en winkels.

Die verlore stad

Marietjie Jordaan. 2019-12-15 Ai, Elias, hoe kap jy nou weer vemôre 'n klomp herinneringe los. Hierie Kanaalaap verlang nou groot stukke na onse wêreld. Dankie.

Farewell, Jan Heunis: Our day will come!

Spook Speurder 2019-12-15 I appreciate your words of support for this country's struggle against English dominance but the farmer forced to watch his baby girl sexually molested, attacked with a broken bottle and set alight on the kitchen table suffers your take on the violence he

Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping?

Margaret 2019-12-15 Korreksie : Zeitgeist nie teidgeist

Godsdiens vir ateïste

Angus 2019-12-14 Geskiedenis probeer ook maar net so ver as moontlik die werklikheid weer te gee. Kruisverwysings staaf dit. Briewe kan die grootste leuens kwytraak. Stories is fiksie. Dit is stories soos water in wyn verander, op die water loop, dooies opwek, wat die Byb

Drie US-Konvokasie-lede bedank

Johan Smuts 2019-12-14 Ek is bly jy het nie gesê "ly" nie, want dit voel vir my of 'n klomp hoogdrawende sinne nie by die gewone Afrikaner, die meerderheid wat ons taal besig, sal ingang vind nie

Spade Reën Sending (Blourokke)

Johannnnnnnnnnnnnnnnnn ezuidenhout 2019-12-14 Alhoewel ek nie 'n lid van die Spade Reën Sending is nie, het ek op 'n byna daaglikse basis op 'n professionele vlak noue kontak met die Sending se bestuur en ook ander lede. Die onkunde wat straal uit soveel opmerkings wat ek hier lees, dryf my om ook

Godsdiens vir ateïste

Reusedwerg 2019-12-14 FC jy kan mense probeer verduidelik en vertel maar dit gaan nie help nie. Geen salf te smeer nie. Daar is niemand so doof soos iemand wat nie wil hoor nie. Ek het geen reg om iemand te oordeel of te veroordeel nie. Ek sien wat om my aangaan. Die mense is

Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping?

Margaret 2019-12-14 Die sanggroep 'Prophet' het 'n liedjie met woorde wat iets sê soos: " die kindertjies van Jesus is nie paw-paws nie ... 'Kerk' klubkultusse is 'n wêreldwye fenomeen. Teidgeist

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2019 – hier's ons wenner!

Isabel Smit 2019-12-14 Ek stem vir ‘ontbondel’ as woord van die jaar. Wil graag sien hoe daardie kraaines van gesteelde kabels, nat verskonings en wanbetalers ‘ontbondel’ gaan word. Laat daar lig wees.

Godsdiens vir ateïste

Angus 2019-12-14 Ek is 'n ateïs en dit hinder my glad nie dat Jesus 'n mens was nie. Dit hinder my ook nie dat sy pa 'n god was, en sy ma 'n aardse maagd nie. Dit pla my geensins dat hy op water kon loop, en water in wyn kon verander nie, want in die fiktiewe verhaal van

Eer jou ouers: ma en pa, ma en ma, pa en pa, net-ma, net-pa

Jan Rap 2019-12-14 Wat maak dit 'Kaaps'? Die Engelse woorde . . . of die fonetiese spelling?

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Jan Rap 2019-12-14 "Wit broosheid" ? Wie was die brose een in die winkel?

Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping?

Hans Richardt 2019-12-14 Ek sou in elk geval tiendes, kollektes en offergawes geboikot het, as ek lidmaat van die NG kerk was. Ek hou nie van geloofkultusse nie. Hetsy Israelvisie of NG kerk politieke korrektheid nie.

Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping?

Louwrens 2019-12-14 Margeret jy is heeltemal reg. Almal wil altyd dat jy aan die "regte" kerk behoort. Maar daar is net een Kerk, die een wat Jesus bou. Vir my is al die verskillende groeperings niks anders as 'n klub nie. Daar is 'n voorsitter wat besluit wat gedoen sal wor

Drie US-Konvokasie-lede bedank

Spook Speurder 2019-12-14 Onder eerbare mense, waar niemand kyk nie, kruip daar ook die mees oneerbaarste goeters uit. Dis veral wanneer jy in stryd verkeer en glo jy het geregtigheid aan jou kant dat jy jouself enigeiets toelaat. Dis die punt en hier lei Afrikaans daaronder.

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Spook Speurder 2019-12-14 Angus, jou “geluidstroom vir kommunikasie” bly ‘n mooie en aanloklike maar dood en droë abstraksie, of ‘n beeldsttroom of metafoor van taal wat ek nie wetenskaplik kan lees nie. Dis iets wat in ‘n opname ateljee en in rekenaars werk en pas maar

Jansen se vloermoer oor Afrikaans berus op "halwe waarhede"

Brahman boertjie 2019-12-14 Prof. Jansen se optrede is kenmerkend van iemand wat in homself weet, dat hy nie werklik op die intelektuele vlak is, wat sy titel weerspieël nie.

Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping?

Margaret 2019-12-13 Hans ek hoor jou, "was die NG kerk gekaap vir politieke korrektheid" My 1ste vraag: was die NG kerk met van sy oorleweringe altyd korrek? 2de Vraag: Hoe Kaap jy 'n kerk as liggaam gebou van lewendige Geesgevulde stene --- ONMOONTLIK. --- Die Here sê s

For the love of the land: ’n onderhoud met Ivor Price en Kobus Louwrens

Chris Marnewick SC 2019-12-13 Ek het onlangs vir 'n persoon wat hier in Nieu Seealand gevra hoe dikwels sy op 'n boer moet staatmaak in vergelyking met, sê maar, 'n prokureur of 'n ingenieur of die eerste minister. Van ontbyt af tot die laatste snappery na aandete, en die soet- en so

For the love of the land: ’n onderhoud met Ivor Price en Kobus Louwrens

Anthony Wilson 2019-12-13 Klink fasinerend! Dankie menere mag dit baie goed gaan en mag die verkope julle aanpoor om nog te skryf!

’n Mistieke lesing van Psalm 42/3

Sandra Pretrorius 2019-12-13 Het ek verdwaal? Is dit Litnet hierdie? Of die Kerkbode? Of het julle lyne dalk gekruis geraak met Maties se teologiefakulteit se webblad? Ek kan nie dink dat enige iemand anders as tokkelokke in sulke vervelige artikels sal belangstel nie. Gebruik julle

Elisabeth Eybers se “soetste kettery”: Die woord en die Woord in haar poësie

Barend van der Merwe 2019-12-13 Dit was nou fassinerend. Ek wens almal wil hierdie artikel lees. Nou sal ek daai "versamelde werke" weer moet gaan soek!

Godsdiens vir ateïste

F C Boot 2019-12-13 Beste Barend Die woord Bybel is afgelei van die Egiptiese woord vir perkament ’byblos’. Die Grieke het die woord ‘biblios’ gebruik, boeke of rolle, wat daarna in Latyn vertaal is as ‘biblia’ boek. Die bybel is egter meer as een boek.

Godsdiens vir ateïste

Angus 2019-12-13 Beste Barend, Waarom 'ongelukkig'? Jy is een van die gelukkiges, een van die weiniges. Gelowiges het nog nie hulle kinderskoene ontgroei nie. Hulle glo nog slange, bome en Rooikappie se wolf kan praat, en haar ouma lewendig insluk. Ek het darem al 'n fot

Fresh off the press: For the love of the land – Ivor Price and Kobus Louwrens

Johan Cloete 2019-12-13 Baie tydig. My seun (30) onlangs besoek. Plaas (mediumgrootte) laasjaar by skoonpa oorgeneem. Nog lank nie afbetaal nie. Boer saam met sy swaertjie in Bethlehem se wereld. Melkkwotas en droogtes kry hulle nie onder nie. Bou stelselmatig 'n span op wat saa

Maangedigte

Margaret 2019-12-13 Baie dankie Clari Niemand. Meelewing en gedeelde ervarings uit die leser/medeskrywer se invalshoek van skryfwerk word 'gedeelde skeppingswerk'. Die leser word meewerker en kommunikasie is eers voltooi na terugvoering gekry is vanaf 'n leser. Dankie vir

Godsdiens vir ateïste

F C Boot 2019-12-13 Beste Angus Jy bly maar oingelig in die opsig,want :’verjaarsdag. Horus,Buddha, Krishna, Zarathustra, Dionysos,Thammuz, Hermes, Adonis, behalwe Jesus Christus ('n Romeinse god)”.,het nie bestaan nie en kon dus nie gebore gewees het nie. Sover dit d

Afrikaans/Afrikaaps-gehoorgesprek tydens die Innie Shadows-bekendstelling: ’n perspektief

Olivia 2019-12-13 Cliffordene, dankie dat djy daa was. En dankie vi dit wat djy hie geskryf het. Soes ek nou oppad is na nog 'n interview toe sit ek met reeds wee'eens met daai vrees om 'reg' te klink. Wan dit raak nou 'n normaal van Standaard Afrikaans om te sê/vra maa d

Sandile Dikeni is dood: ’n Speellys vir ’n nxa! bra

Gavin Given Pieterse 2019-12-13 Dankie Sandile "Pirrie" Dikeni vir die groot kontribusie wat jy gemaak het om Suid Afrika en Victoria West tot bevryding te bring. Die stryd was hard en dodelik met geen genade van hulle wat jou/ons verdruk het nie en hulle wat die ewil van apartheid befo

Godsdiens vir ateïste

Barend van der Merwe 2019-12-13 Man ek is bly vir jou dat jy al die stories glo wat in daai ou boek geskryf staan. Jy glo seker ook dat Jesus op water geloop het. Ek verwar ongelukkig nie storieboekies met die werklikheid nie.

Afskeidsgedigte

Christa 2019-12-13 Hierdie skryfstuk raak mens diep. Die hartseer van verlore vriendskap as gevolg van siekte wat vriendskap ontken.

Staatsgrense en migrasie in Afrika: Van Berlyn tot Kaïro en Kigali

Waarnemer Wildevark 2019-12-12 Uitstekende artikel. Baie dankie. En die instroming na SA gaan dag en nag voort. En hulle bring hul vuurwapens en visnette en verdowingsmiddele vir ruilhandel saam. En hulle “demand” regte en dienste. En toenemende sosiale onrus is ons voorland.

Sonreis

Andries Fourie 2019-12-12 Dankie Clari!

Afrikaans raak rof en onbeskof

Barend van der Merwe 2019-12-12 Net 4 Afrikaanse porno's in 10 jaar? Dit lyk my die bedryf benodig 'n blou pilletjie of twee.

Godsdiens vir ateïste

F C Boot 2019-12-12 Beste Barend As dit waar is wat jy beweer,dan was daar geen rede vir die Sanhedrin om hul polisie te stuur om Jesus te arresteer nie. Die groot Sanhedrin was die finale gesag oor die Joodse wet.Enigiemand wat teen dit opgetree het of daarvan afgewyk h

Droogte: waar sal ons hulp vandaan kom?

F C Boot 2019-12-12 Droogtes kom voor vandat die aarde bestaan en is 'n onlosmaaklike deel daarvan. Ons lees in die Bybel die verhaal van die 7 jare van voorspoed en 7 jare van hongersnood en die voorsorgmaatreêls wat toe getref is. In Australia het skaapboere ook deurg

FMR-resensie: Wanneer bloekoms dans deur JM Gilfillan

Charles 2019-12-12 Baie dankie vir die resensie - sal uitkyk vir die publikasie in die boekwinkels.

Godsdiens vir ateïste

Angus 2019-12-12 Jesus is in 325 'n god gemaak met die Konsilie van Niceae. Al die Ariërs wat beweer het Jesus is nie 'n god nie maar 'n mens, is toe vervolg en uitgemoor deur Alexander.
Top