Kommentaar

’n Huldeblyk aan Cecilia Britz (22 Mei 1955–12 Desember 2019)

Elza Schutte 2019-12-20 Sy het my altyd laat beter voel oor myself. Sy het nie ‘n berg van ‘n molshoop gemaak nie. Nugter gedink oor die lewe. Ek is so bly ek kon haar leer ken! Sy was Cecilia! Ons weet nog nie eens hóé ons haar gaan mis nie! Rus sag, liewe Cecilia!

In memoriam: Réna Pretorius

Celesté Fritze 2019-12-20 Rus in vrede, prof Réna. Dankie vir die wonderlike lesings in die Roossaal, en dankie Nerina vir die pragtige huldeblyk. Dis presies hoe ek haar onthou. Amen.

Daknatmaak-kompetisie: Wen ’n boekpakkie!

Jan van der Merwe 2019-12-20 Huis "Fyndraai" kom gerus binne.

Goed of sleg?

Zirk 2019-12-20 Angus skryf;"Ek begeer die Mercedes GLE wat die ou, so agt huise van my af, ry. Ek sal my linker b, ek bedoel my linker kleintoontjie daarvoor gee. 'n Gebod oortree? Se voet. Wie gaan my hof toe sleep?" Indien jy nie bedrog gepleeg het, die voertuig g

Goed of sleg?

Zirk 2019-12-20 FC BOOT skryf: "23 Ons almal is sondaars. Nie een van ons leef tot God se eer nie. 1. Ek het geen sonde. 2. Daar bestaan geen ding soos sonde nie. 3. Daar is wette vir die samelewing en 'n hof bepaal of jy die wet oortree het indien 'n saak teen jou

Nasionale gesondheidsversekering nodig om armes se menswaardigheid te herstel en om bevoorregtes menswaardigheid te leer

Dirk Rigter 2019-12-20 Nou toe nou. Jason Lloyd raak die volgende wysheid kwyt aan die einde van sy betoog: "Die departement van gesondheid het reeds die onderneming gegee dat die NGV-fonds deur gekwalifiseerde en bevoegde mense geadministreer gaan word, wat versigtig gekeu

Godsdiens vir ateïste

Spook Speurder 2019-12-20 Is ‘n mens meer intelligent as ‘n by of ‘n bewer? Daar’s rede om nee te sê, maar dit kom uit die semantiek, want om heuning te maak of hout damme te bou kom van nature by die diere voor. Ons sou hul dmv die wetenskapskennis miskien kon na-aap, te

Goed of sleg?

F C Boot 2019-12-20 Beste Hans en Angus Dit gaan oor menslike gedrag,veral in verhoudings teenoor ander mense en nie liggaamlike sterkte of swakheid nie. Angus stel die afname in liggaamlike prestasies,'n vermindering van krag gelyk aan sleg word, waarmee hy dan te kenne

Top 10-nuwe skryfwerk 2019: Chris Brunette se keuse

Riaan Palmer 2019-12-20 Baie dankie Chris! Wat 'n absolute voorreg. Hopelik lê daar nog vele voor in 2020 van dieselfde standaard!

Top 10-resepte 2019: Karen Hart se keuse

Karen Hart 2019-12-20 Baie, baie dankie, Estelle. Jou mooi woorde is die grootste Kersgeskenk. Jy máák my dag en sommer die hele feestyd! Dankie!

Nuwe vrese deur Willem S van der Merwe: ’n resensie

Willem S van der Merwe 2019-12-20 Huil die leser

Godsdiens vir ateïste

Danie E 2019-12-19 Aan alle 'ateiste'. Wat my altyd verstom is die passie en soms ook naakte haat waarmee julle gewoonlik christene aanval en selfs uitkryt en beledig..! Hoekom...? Kan dit dalk toegeskryf word aan julle diep gewortelde, onderliggende, vretende onrus...iets

Spade Reën Sending (Blourokke)

Johan 2019-12-19 Ai Ontnugter, my hart bloei vir jou, want ek kan jou ook soortgelyke ervarings uit my eie lewe opnoem. Ek het 'n meisie gehad wat gemeente in die Sending was. Maar elke Sondag-oggend met die 6-uur biduur dan kry ek kerk oor presies wat ek en sy die vorig

Boer soek 'n vrou: Vinnige vrae vir Boer Hentie

Teresa 2019-12-19 Ek sou so baie graag vir Hentie wou ontmoet. Het nie die selfvertroue om op TV te verskyn nie. Sou hy nie liefde vind met Hantie nie, wil ek graag weet of ek hom sou kon kontak

Nog gedagtes van ’n beroerte-oorlewende

Fem Gardner 2019-12-19 'n Pragtige beskrywing van iemand wat so moes ly as 't ware en tog kom die woorde 'dankbaar en dankbaarheid byna ontelbaar voort uit sy mond. Lank gelede 'n boek wat my so getref het, gelees oor a thousand things to be thankful for. Het dit begin toepas

Goed of sleg?

F C Boot 2019-12-19 Ai Angus as oud word gelyk is aan sleg dan is jonk seker goed word lol

Nog gedagtes van ’n beroerte-oorlewende

Marianne de Swardt 2019-12-19 Wat ’n pragtige stukkie van ’n wêreld wat ons soms sien, maar nie ken nie so positief beskryf. Sterkte en mag daar wel dra beterskap intrek.

Weg

Gerhard 2019-12-19 Talentvol M

Nuwe vrese deur Willem S van der Merwe: ’n resensie

Daniel Hugo 2019-12-19 Bibi Burger is deeglik deur die skynbare "eenvoud", "onsamehangendheid" en "oppervlakkigheid" van hierdie bundel geflous. Dit word onder meer bewys deur die feit dat sy net twee intertekste (VWL en KK) raaklees. Die eintlike oppervlakkigheid moet by die r

Sandile Dikeni is dood: ’n Speellys vir ’n nxa! bra

Ricardo Akhona Peterse 2019-12-19 Ek will net weereens baie, baie dankie se aan almal wat hulde gebring het aan Sandile. Aan my ma se broer, uncle Gavin Given Pieterse wat met Sandile groot word in Victoria West my baie en aan Heindrich en Ruby dankie almal Groete van Ricardo wyle San

Spade Reën Sending (Blourokke)

Fred 2019-12-19 Johan, my broer in Christus. Ek groet jou beleef en verstaan die dilemma rondom die kerk aktiwiteite wat sovele hartseer bring in baie se harte. Maar ek wil nie praat oor die swakheid van die mens nie. Dit is nie van God aan my gegee om ander te oordeel v

Goed of sleg?

Hans Richardt 2019-12-19 Angus, ek en jy stem ooreen oor oud word.

Top 10-resepte 2019: Karen Hart se keuse

Estelle 2019-12-19 Dankie. Love jou kossies.

Mag, ons gifappeltjie

Hans Richardt 2019-12-19 My vorige kommentaar verwys. Plato het probleem gehad met die "wil van die mense", want alle mense is nie bv gelyk met insig en intellegensie nie. Mense stem vir 'n politieke agenda se krummels, al kry hul ook hoe swaar onder die kleptokrate. Alle witte

Spade Reën Sending (Blourokke)

ONTNUGTER 2019-12-19 Johan, om te se die profesiee is van die Here af en daai een nie, is juis die groot probleem. As party is en ander nie, en oarty is manipulation van die gesag se kant af, en ander is net plein vals, waar trek jy die lyn tussen wat is waar en wat is nie. E

Goed of sleg?

Hans Richardt 2019-12-19 Die hele geloofkwessie gaan oor goed vs sleg. Selfs strafregstelsel. 'n Oormaat van die goeie is ook sleg, soos bybelversie buite konteks. Vir minderhede is ANC sleg, vir meerderheid goed. In die slegte is ook elemente van goed, bv dwelms is afhanklik

Weg

Margaret 2019-12-19 Dankie Carma. 🤗

Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping?

Hans Richardt 2019-12-19 Tussen Magaret en Zirk, net jul twee se persoonlike opinies. My opinie, kerke kan nog relevant wees, binne hul gemeentes, vir bv armoede se effek te verminder deur bv toebroodjies by skool vir arm kinders. Aan die politieke korrektheid agendas en pers

Goed of sleg?

Angus 2019-12-19 Beste FC Boot, Oudword is mos slegword. Jy laat my dink aan die dominee se preke toe ek nog kerk toe gegaan het. Sy vrou moes naderhand op haar armhorlosie wys dat dit darem nou te erg uitgerek raak.

Goed of sleg?

F C Boot 2019-12-19 Beste Angus Jy word nie sleg nie. Jy word oud en dit is die lot van elke mens.Daar is vir elke mens net soveel reise om die son, soveel aswentelinge van ons ruimteskip,planeet aarde..(soek nog na goeie vertaling van ‘Rotation And Revolution’) ‘n

Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping?

Zirk 2019-12-18 Sjoe Margaret. Lyk my jy kan jou gotte se gedagtes lees...of is dit nie maar die geval dat die mens die gotte volgens hulle self geskape het nie?

Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping?

Zirk 2019-12-18 Hans skryf hierbo :Meeste kerke se relevansie bestaan nog, die vraag is of hul hul rol verstaan om hulself relevant te hou. Niemand wil meer geforseerde etniese almalgamasie preke hoor nie." Wat is hulle rol Hans? Hoe moet hulle relevant bly? Adam

Weg

Carma Shaw 2019-12-18 Welgedaan, Margaret. 😊

Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping?

Louwrens 2019-12-18 Margeret ek stem saam. Maar daar is baie mense wat glo dat net omdat hul belydenis van hul geloof afgelê het en lidmaat is van 'n kerk is hul reg. Hulle sien nie die nuwe verbond as net 'n vervulling van die ou verbond nie. So ons moet nogsteeds deur al

Jan Smuts: Wie en wat was hy eintlik? deur Paul Grobbelaar: ’n Ope brief

Charles 2019-12-18 Uitstekend, dankie Mnr. Venter! Mnr. Grobbelaar moet kyk of hy nie die boek deur Kraal Uitgewers kan bemark en/of dit deel van hulle aanbieding kan maak nie :)

Spade Reën Sending (Blourokke)

Johan 2019-12-18 Robert, nou het jy my ontmasker! Ja, ek het in die geloofshuis grootgeword en is van standerd 1 af by my ouers weggevat sodat hulle die Here se werk regoor die wêreld kon gaan doen. Tot matriek was ek in die Sending se koshuis in Lyttelton (met afkeur de

Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping?

Hans Richardt 2019-12-18 Fanie Snyman behandel juis finansies as "kapingselement" in NG kerk. My houding van boikot deur weerhouding van tiendes en offergawes, sou nie kapingspoging wees nie. Hy skryf nooit oor feit dat die beleid van die kerksinodes, die kerk vervreem het van

Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping?

Hans Richardt 2019-12-18 Magaret, jy is besig met iets wat geen strekking het op onderwerp nie, waarin ek nie belangstel nie. Wat jy glo, is jou saak. Punt.

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Spook Speurder 2019-12-18 'Black Coffee' is 'n local DJ en sy een naam is werklik Innocent, maar ek wonder hoe die winkelassistent van hom sou geweet het. So dis Jansen se moerhumor.

Is die paradys in die hemel of op die aarde, en hoekom? Die aard en funksie van die paradys volgens die interpretasie van Johannes Chrusostomus

F C Boot 2019-12-18 Met plesier. Hier is dit:https://factandfaith.co.za Lekker lees en leer iets van die verwantskap tussen 'fact' en 'faith' dws as jy kan bybly.
Top