Kommentaar

Daknatmaak-kompetisie: Wen ’n boekpakkie!

Suzette Regards 2019-12-29 Karoo Stof tot Nadenke

Om ’n Malay Muslim-meisie in die 21ste eeu te wees – ’n mengelmoes van identiteite!

Tasneem Daniels 2019-12-29 Tramakassie ammal. So blyraat julle't geniet xxxx

Daknatmaak-kompetisie: Wen ’n boekpakkie!

Sophia Oliphant 2019-12-29 Maakie Saakie

Eer jou ouers: ma en pa, ma en ma, pa en pa, net-ma, net-pa

Tasneem 2019-12-28 Mooi gesê. Dankie virrie aa'tikel. Ofcourse issitie soe simple nie. As daa trauma tussen die verhoudings was, kan daai oek 'n rede wees hoekom daa distance is tussen kinners en ouers. Hierrie trauma verhoudings is baie common in common society. Ôs wil p

Jonathan Jansen en Protea Boekwinkel: Frederik van Dyk reageer

Ronée Robnson 2019-12-28 Jammer, gesien Jansen se gebreke moes ek bygevoeg het: slaan tog ag op Soljénitsyne se Le dėclin du courage.

Jonathan Jansen en Protea Boekwinkel: Frederik van Dyk reageer

Ronee Robinson 2019-12-28 Ek het die uitdaging tot helderheid, eerlikheid en integriteit besonder duidelik aan Jansen gestel. Jy, Jansen, is nou op terme gestel. Antwoord binne 14 dae, hierdie keer sonder om agter 'n deurmekaar Afrikanermeisie te skuil.

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Ronee Robinson 2019-12-28 Angus, jy sit nie eens die pot mis nie, jy vind dit nie eens nie. Probeer daardie teorie van jou met die eentalige en kyk hoe vinnig styg die sassenach se rooinek bloed. Taal is 'n vorm van mag en van handhawing van kultuur. Die eentalige probeer die sass

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Ronée Robinson 2019-12-28 1 Décembre 2019: Jonathan Jansen et la politique des mensonges Un homme, universitaire, parfaitement à l’aise en afrikaans, entre dans une librairie à Stellenbosch. Visiteur régulier, il est bien connu là-bas. Il a souvent parlé en afrikaans d

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Ronée Robinson 2019-12-28 Azille Coetzee: Jy word nou die geleentheid gegun om op my stuk (hierbo in Frans) te reageer - let op dat ek nie die taal van die sassenach as heersend beskou nie - dus sal jy op een van die beskaafde Europese tale of Afrikaans moet reageer. Voorts daag

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Ronėe Robinson 2019-12-28 Jan - dis meer as duidelik dat Jonathan Jansen broser as 'n Engelse eentalige in die Franse platteland is (hier, waar ek my tans bevind, bestaan daardie ou taaltjie wat Jonathan so graag wil afdruk op die ganze Welt, pas de tout.) As voorstander van die s

Die stil-stil wetsontwerpe gedurende die feesseisoen: wat behoort landsburgers te doen?

Johann 2019-12-28 Cornelia, ongeag hoe goed bedoeld, omdat die onderskeie ontvangers van die gewaande regstelling dit as paternalisme identifiseer en ervaar het, kon dit nooit werk nie. Die werklikheid van Afrika dat die voorheen oorheersende wit groepe by verre in die min

Die stil-stil wetsontwerpe gedurende die feesseisoen: wat behoort landsburgers te doen?

Anida Visagie 2019-12-28 Ons moet ophou feesvier en wakker word. Dis asof ons dink niks ergers kan gebeur nie. Ons moet ernstig beswaar maak!

Danie Botha (1947–)

Danie Botha 2019-12-28 Dankie, Herman. Jy maak die ou man sommer aangedaan. Ja, waar's die Sondae bo of langs die Huppelland-kleuterskool by die gemeentesaal van die Groote Kerk in Kaapstad. Deesdae lees ek steeds jou Rapport-rubrieke summier en met waardering.

Boer soek 'n vrou: Leer ken die diepsinnige Boer Damian

Carla van der Spuy 2019-12-28 Wonderlike storie, dankie!

Gespierde Afrikaans

Ronnie Seeber 2019-12-28 Myns insiens kan mens nie blindweg 'n keuse maak ten gunste van die Germaanse vorm teenoor die Romaanse vorm nie. Soos prof. Ernst Kotze hierbo aangedui het, het die Romaanse vorm wat met die eerste oogopslag soos 'n ekwivalent vir die Germaanse vorm lyk,

In memoriam: Réna Pretorius

Susan Du Toit 2019-12-27 Sy het my geleer in 1975 dat "gatvol" een vd mees beskrywende woorde in Afrikaans is.

Spade Reën Sending (Blourokke)

GebrokeVis 2019-12-27 Ek lees aandagtig wat die "ou hande" te sê het en ek's hierbinne "rou en seer" want ek't soveel vrae en seer om te dra en kom baie in opstand ...al hierdie dinge is vir my vreemd want ek't "Hervormd" grootgeword maar tog was ek altyd anders. As ek gebid

Persverklaring: inskrywings vir kykNET se nuwe realiteitsprogram is nou oop

Johan 2019-12-27 Klink na 'n lekker uitdaging, sal graag wil deel wees.

Nello en Patrasche: Een kerstverhaal met een miljoenenoplage over Vlaanderen

Herman Meulemans 2019-12-27 Beste Marike De Afrikaanse versie was me helemaal niet bekend. Als je zaken opzoekt over zulke novelle uit de 19e eeuw, dan weet je niet waar het eindigt. Jouw versie komt uit de jaren 1980. Een trailer uit 1999 laat zien hoe invloedrijk A Dog of Flander

Die stil-stil wetsontwerpe gedurende die feesseisoen: wat behoort landsburgers te doen?

Mrs Maria Borcherds 2019-12-27 I wish to record my objection to the proposed government plans regarding language usage in schools and sports clubs. It is a tyrannical invasion of our freedom of choice and expression.

Die stil-stil wetsontwerpe gedurende die feesseisoen: wat behoort landsburgers te doen?

Tossie en Willie Louw 2019-12-27 Ons moet dit teenstaan, ons het 'n demokratiese stelsel.

Die stil-stil wetsontwerpe gedurende die feesseisoen: wat behoort landsburgers te doen?

Barbara 2019-12-27 Ons vertrou dat ons mense sal saamstaan teen hierdie ANC se onderdrukking.

Die stil-stil wetsontwerpe gedurende die feesseisoen: wat behoort landsburgers te doen?

Cornelia von Benecke 2019-12-27 Hiermee stem ek saam. In die apartheidsjare voor 1993 het die witregering onder PW Botha die grond aan die verskillende volke teruggegee sodat hulle hulself kon regeer. Voorbeelde was Venda, Boputhatwana, Kwazulu Natal, Transkei en Ciskei, ens. Hulle was

Mense uittie Kaap uit

Pooltjie 2019-12-27 S'tru. Sien dit baie gebeur by die ouetehuis oorkant my.

Krismisoggend

Pooltjie 2019-12-27 Danki. Djy vat my nou wee trug na my goeie ou kleintyd. Djo style remind my baie aan Adam Small.

Nello en Patrasche: Een kerstverhaal met een miljoenenoplage over Vlaanderen

Marike van der Watt 2019-12-26 Beste Herman Baie dankie hiervoor! In Suid-Afrika was "Niklaas, die seun van Vlaandere", met temalied gesing deur Mynie Grové, Afrikaanse kinders se blootstelling aan hierdie verhaal in die 80's. Ek vind dit besonder interessant dat ons ons eerste blik

Deurnag

Margaret 2019-12-26 Baie dankie Quintin. Waardeer jou saamlees. Jou aanmoediging en terugvoering is so betekenisvol vir my.

Ongetiteld

Gerhard 2019-12-26 Treffend vir die tyd van die jaar.

Menings wat in 2019 gegons het

Julia Smuts 2019-12-26 Baie interessant - dankie.

Resensie: Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur deur Flip Buys

F C Boot 2019-12-26 Die probleen lê mi nie in selfbestuur of selfbeskikking nie, beide is haalbaar binne sekere grense. Die probleem lê in die bevolkingstsoenami wat Suid-Afrika getref het en nog steeds tref. In Europa is daar selfstandige gemeenskappe binne en buite gr

Bybels vir Afrika!

johannes burger 2019-12-26 Goeie dag. Ek is nou al die afgelope 3 maande op soek na Afr. sakbybels om as geskenke vir my helpers te gee. Al die Christelike boekwinkels is so duur en ek was selfs gesê dat sakbybels uit druk is. Kan iemand dalk help? My passie is om die Woord van Go

Persverklaring: inskrywings vir kykNET se nuwe realiteitsprogram is nou oop

Bianca 2019-12-25 Hallo, dit lyk na 'n baie lekker uitdaging. Ek is 'n juffrou by 'n kleuterskool en dink dit kan 'n baie goeie uitdaging wees.

Nasionale gesondheidsversekering nodig om armes se menswaardigheid te herstel en om bevoorregtes menswaardigheid te leer

F C Boot 2019-12-25 Wanneer ek rubrieke soos hierdie lees, wonder ek hoeveel mense werklik van die verlede weet. Baie min mense sal bv weet hoe die jaarlikse belastingstelsel van toepassing op swartmense gewerk het. Die belastings is destyds deur die Departement van Bantoesa

Filmresensie: Johnny is nie dood nie

Barend van der Merwe 2019-12-24 Hoe histories akkuraat is die film? Die hele storielyn oor die ontduiking van diensplig?

Drie US-Konvokasie-lede bedank

Johan Smuts 2019-12-24 Ten opsigte van regter Cameron is my vraag onskuldig want ek weet nie: is hy werklik bevooroordeeld? Hy lyk en klink vir my na 'n waardige regter. Ek weet nie van Cerneels Lourens nie. Ons gewone Afrikaanssprekendes leef op 'n ander vlak, maar ek sê w

Resensie: Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur deur Flip Buys

Chris du Plessis 2019-12-24 U kan ook gerus die volgende gratis e-boek lees oor hoe Afrikaners selfbeskikking kan kry en hoe dit moontlik is dat ons selfs onafhankliheid kan kry deur middel van internasionale reg en die riglyne van die internasionale gemeenskap te volg in die toekom

Resensie: Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur deur Flip Buys

Hans Richardt 2019-12-24 Wel, dankie tog dat 'n akademikus ook waarde insien, waaroor ons gewone wit Afrikaners lankal kuif. Selfbestuur is weg van die geykte idee van "wit tuisland", maar fokus op eie sake van belang. Meeste mense verwar nog selfbestuur (beheer neem van eie inst

Danie Botha (1947–)

Herman Lategan 2019-12-24 Wow, wat 'n wonderlike, vol en ryk lewe. Ek onthou Danie uit my kinderjare, hy was my Sondagskoolonderwyser. Sy stem en die manier waarop hy die klas aangebied het, sal my altyd bybly. Dit was nooit vervelig nie! Later het ek hom by die ADK van Babs L

Uittreksel uit "Wanneer dit reën op Rietfontein" deur EN Marais

Hans Richardt 2019-12-24 Teen 2040 gaan die aanvraag vir water 40% meer wees as beskikbare bronne. Dis 'n skamele 20 jaar van nou af. Sê dit nie duidelik dat die aarde oorbevolk is nie?
Top