Kommentaar

my kleivlerke

Andries Fourie 2020-01-08 Baie goed Anzé. Ek maak dit sommer my nuwejaarsvoorneme ook!

Vermis – Jesus Christus

F C Boot 2020-01-07 G Keen Lees gerus An Atheist Historian Examines the Evidence for Jesus. Dit is nog beskikbaar op die web. Sy gevolgtrekking: "Conclusion The original question we concerned ourselves with was whether historians regard the existence of Jesus to b

Godsdiens vir ateïste

Mejuffrou Bangbroekie 2020-01-07 Dis nou wragtag die grootse spul tjol wat ek gelees het. Tipiese 'kliek-aas'. Ek dog ek gaan nou vir 'n slag behoorlike boere-ateïsme lees. Uiteindelik. Aangesien dit nog nie eens bewys is dat Jesus bestaan het nie, kan mens dieselfde argument maak v

Nello en Patrasche: Een kerstverhaal met een miljoenenoplage over Vlaanderen

Herman Meulemans 2020-01-07 Beste Werner Het loont echt de moeite om het drama van Nello en Patrasche te kennen, want de schilderijen van Rubens krijgen daardoor nog veel meer kleur. Warmste groeten Herman

my kleivlerke

Anze Bezuidenhout 2020-01-07 Baie dankie liewe Cornien, ek waardeer baie.

my kleivlerke

Anze Bezuidenhout 2020-01-07 Baie dankie Amanda ek waardeer jou altyd!

my kleivlerke

Anze Bezuidenhout 2020-01-07 Baie dankie Lynelle ek waardeer baie.

my kleivlerke

Anze Bezuidenhout 2020-01-07 Baie dankie Gert, ek waardeer baie.

my kleivlerke

Anze Bezuidenhout 2020-01-07 Baie dankie Loretta, ek waardeer jou altyd.

Boekresensie: Liefde agter tralies deur Carla van der Spuy

Amanda 2020-01-07 Iewers in die donker skuil daar ‘n geraamte in die kas. ‘n Oom of tannie waaroor die familie nie praat nie. Elke familie het so ‘n swart skaap wat hulle saans, wanneer die kinders buite hoor afstand is, bespreek. Iemand agter tralies. Liefde agter

Resensie: Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden

Edith Willems en Cneel Landheer 2020-01-07 Het wordt heel duidelijk dat de recencist Frederick Botha, de lezer een prachtig beeld schetst van de sociale, politieke en maatschappelijke achtergronden d.m.v. de diversiteit van de verschillende personen en daarbij de samenhang laat zien in het Zuid Af

my kleivlerke

Loretta Szikra 2020-01-07 Pragtige werk Anze!

EskomSePush

F C Boot 2020-01-07 Wanneer ek die rubrieke lees wonder ek, wie regeer nou eintlik die land? Is die ANC en die President nou werklik uitgelewe aan die grille en giere van diegene wat die ‘SOE’s’ beman en dus aan hul eie aanstellings. Is dit maar nie die probleem dat

my kleivlerke

Lynelle Clark 2020-01-07 Pragtig geskryf, Anze.

Afrikaans is ons grote kans: die invoering van Afrikaans op die Universiteit van Zagreb

Douw Krüger 2020-01-07 Dit is uitstekende nuus en baie goed vir die status van Afrikaans. Ek het al 'n gebore Rus raakgeloop wat vlot en natuurlik Afrikaans gepraat het. 'n Besonderse ondervinding. Een van die dae is daar meer van hulle.

Alcatraz

Leonie du Plessis 2020-01-07 Sjoe, dit is so pragtig Anzé! Dankie vir die deel.

my kleivlerke

Gert 2020-01-07 Heng dis mooi vertel.

my kleivlerke

Amanda 2020-01-07 Sjoe. Dit is pragtig ❤️. Ek voel die klanke in my hart.

my kleivlerke

Cornien 2020-01-07 Pragtig!

Persverklaring: inskrywings vir kykNET se nuwe realiteitsprogram is nou oop

Chantel 2020-01-07 Ek sien kans en stel graag belang!

my kleivlerke

Anze Bezuidenhout 2020-01-07 Dankie vir die erkenning en blootstelling LitNet, ek waardeer baie.

my kleivlerke

Anze Bezuidenhout 2020-01-07 Baie dankie vir die erkenning en blootstelling LitNet, ek waardeer baie.

Afrikaans is ons grote kans: die invoering van Afrikaans op die Universiteit van Zagreb

Rina Meyer 2020-01-07 Dis nuus wat 'n Afrikaanse hart bly maak - mense in verre lande wat Afrikaans bevorder! Mog hulle van meet af Afrikaans praat sonder die vele onnodige Engelse woorde tussenin, soos ons toenemend tuis ervaar!

Afrikaans is ons grote kans: die invoering van Afrikaans op die Universiteit van Zagreb

Johannes Comestor 2020-01-07 Ek is dankbaar dat daar mense soos Toni Bandov is wat Afrikaans geleer het en dit in Europa bevorder. In Wannie Carstens se boek, Die storie van Afrikaans, word tereg genoem dat die penwortel van Afrikaans in Europa is; nie in die Bo-Kaap soos Glenn Babb

Daknatmaak-kompetisie: Wen ’n boekpakkie!

Antoinette Lourens 2020-01-07 Oase!

Kersfees: Jode, Christene en aardverwarming

Hans Richardt 2020-01-06 Ons het nou oor Krismistyd die kous om die reënmeter getrek in die Karoo ... Die weervoorspelling is ook "voelgoed nuus", hul voorspel donnerstorms en dan kom buurman se plaas verby in 'n helse stofstorm. Wil ook nie die stof verniet hê nie, want die ve

Kom kuier by Die boekklub op kykNET

Bercia Roos 2020-01-06 Hallo. Ek is 'n boekklub-verslaafde. Ek bly tans in Merweville vir 'n paar dae. Ek sal so graag wil weet watse plekke jul as locations gebruik het hier in die dorp ... 😁

Nello en Patrasche: Een kerstverhaal met een miljoenenoplage over Vlaanderen

Werner Maeckelberghe 2020-01-06 Beste Herman, behalve het intrigante beeld voor de Kathedraal waarvan ik, tot nu toe, nooit echt de betekenis snapte, kende ik het verhaal van Nello en Patrasche eigenlijk alleen maar door het Suske en Wiske stripalbum. Zeker was mij niet bekend wie de

Afrikaans is ons grote kans: die invoering van Afrikaans op die Universiteit van Zagreb

Jeanette Stals 2020-01-06 Dit is baie interessant en ook bemoedigend vir my as Afrikaanssprekende. Dalk sal ons taal nie kwyn, soos soms voorspel word nie, maar eerder soos 'n platgedrukte boom nuwe lote langs die verrinneweerde stam laat opskiet.

Godsdiens vir ateïste

F C Boot 2020-01-06 Beste Barend Sjoe, boeke aanbid? Is die Bybel deur mense geskryf? Ongetwyfeld. Wat maak die Bybel nou anders as al die ander boeke wat jy al gelees het? Die Bybel is nie een boek nie - dit is eintlik ‘n kleine biblioteek. Ek het al die volgende da

Nasionale gesondheidsversekering nodig om armes se menswaardigheid te herstel en om bevoorregtes menswaardigheid te leer

Barend van der Merwe 2020-01-06 Dit sukkel maar om die emosie uit hierdie onderwerp te haal. Daarom hierdie opmerkings dat mense 'n les geleer moet word. Die privaat mediese dienste is nie ontwikkel om 50 miljoen mense te kan bedien nie. Ek glo nie vir een oomblik die regering het die k

Boer soek 'n vrou: Wie is Boer Willem?

Barend van der Merwe 2020-01-06 Sandra en Elmarie Ek dink Boer soek 'n vrou het nogals baie met die letterkunde uit te waai. Julle het seker al gelees van die plaasroman verskynsel in die Afrikaanse letterkunde? Maar miskien moet mens die vraag stel - hoekom wil julle die begrip 'let

Godsdiens vir ateïste

Barend van der Merwe 2020-01-06 Ek dink nie dit is nodig om die Bybel so breedvoerig hier aan te haal nie. Ons kan almal tot 'n mate lees. Die Christelike geloof is vir baie eeue met geweld afgedwing, ook hier in Suid-Afrika. Tot onlangs nog was die drie Afrikaanse susterskerke jou kort

Afrikaans is ons grote kans: die invoering van Afrikaans op die Universiteit van Zagreb

Louisa Weideman 2020-01-06 Wonderlik. Ons het so n mooi taal en daar is soveel talentvolle skrywers van boeke, gedigte en goeie lirieke in Afrikaans dat ek skoon opgewonde is. Stuur 'n liriekskrywer soos Neil Nachtrein se musiek saam, sodat Afrikaans ook so uitgedra word.

Daknatmaak-kompetisie: Wen ’n boekpakkie!

Noddy Schutte 2020-01-06 Mentalflos.

Die stil-stil wetsontwerpe gedurende die feesseisoen: wat behoort landsburgers te doen?

Lezett 2020-01-05 Ek is teen die voorgestelde beleid gekant.

Deurnag

Margaret 2020-01-05 Dankie Marmeri. Waardeer jou saamlees altyd baie!

Die stil-stil wetsontwerpe gedurende die feesseisoen: wat behoort landsburgers te doen?

Maureen Prinsloo 2020-01-05 Moet tog nie vergeet van kaalsteel ook, en kinders wat moet leer om te maturbeer, same sex seks te hê, en hoe om kondome aan te sit nie.

Mag, ons gifappeltjie

F C Boot 2020-01-05 Beste Hans Onthou die 'oorwinnaars' skryf die geskiedenis en nie die 'verloorders' nie. Die President het nou ter wille van oorlewing van homself en die ANC, wat sonder Zoeloesteun moeilik aan bewind sal bly, die geskiedenis van Bloedrivier nuwe beteke

Jansen se vloermoer oor Afrikaans berus op "halwe waarhede"

Rehana Mohamed 2020-01-05 Interessante aannames ...
Top