365+365+365 na jou uitvaart

  • 2

reën in die voorwinter is geweldig
dae nou is onuitstaanbaar mooi

10 000 vleesklokke beier dof
teen my skedelpan
verdriet kerm uit die buik van ʼn sjofar

die beiaardier se hamer
drup soos ʼn kapot kraan

die vroegherfs is loom
die bloedmaan ten spyt

Lees ook

Ongetiteld

Marius Coetzee lees drie van sy nuwe gedigte

  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top