Festival voor het Afrikaans 2023: ’n onderhoud met Marius Coetzee
2023-11-24"Die Nederlandse gehore deins nie terug vir die musiek van ons tyd nie, so ek is van mening dat die Nederlandse gehore en musiekkenners ’n goeie afsetgebied vir werke van Suid-Afrikaanse komponiste kan bied."
Ricardo Peach: Daar gaan ’n man verby, hy groet
2021-03-23"Hy het die insig gehad om die bestaande argetipes van die vorige fees in stand te hou, maar terselfdertyd emmers toegevoegde waarde te laat neerreën op die status quo van die Vrystaatse kultuurlandskap."
o die genoegdoening
2020-08-05"o die genoegdoening
dat die ongedansde dans sal uitdans
dat alles en soms selfs te veel gesê word"
gonnakok
2020-05-21"twee uitgebloeide blomme kan lepel lê
(met nodige ingrype)
insig en kennis prik onskuld
ons is alles en bykans niets"
onse jessye (’n antifoon vir ’n gestorwe prima donna)
2019-10-15“met ʼn drif wat jou bloed in die mond laat proe
alles gedoog uit ʼn enkele stem”
Katedraal
2019-09-11“Sophie sit slaggereed om haar toegif te offer sonder voorbehoud.
Sy laat loop met ʼn brute geesdrif wat menige protestant sal knak.”
kantoorpolitiek
2019-05-27"tussen mure van sekondes
word ons podium ʼn skavot
en greintjies rede uitgepars"
Marius Coetzee lees drie van sy nuwe gedigte
2019-03-28"ek vergryp my aan kraampies kwinkslae
ek herontdek plekkies en tekstuurtjies"
Juliana. Een vorstin in een mannenwereld deur Jolande Withuis: ’n lesersindruk
2018-02-01"Jolande Withuis verleen gravitas en konteks aan ’n inderdaad buitengewone vorstin in ’n manswêreld. Juliana was ’n pionier en passievolle humanis wat die rol van die Europese konstitusionele monarg aansienlik verander het."

