Foto: Canva.com
o die genoegdoening
o die genoegdoening
dat die ongedansde dans sal uitdans
dat alles en soms selfs te veel gesê word
(sonder ’n enkele woord)
dat ’n twee-pas koorsig aanstryk
bid jou aan as lappe klaprose tot wasdom blom
0