Algebraïese en transendentale getalle

  • 1

Hierdie artikel gaan in werklikheid oor vier transendentale getalle, nl. sin 𝑥, cos 𝑥, 𝜋, 𝑒, asook rad en 𝑖, waar rad staan vir radiale en 𝑖=√–1 en hoe hierdie gedagtes almal saam in een verstommend eenvoudige vergelyking saamgevoeg word, nl. Euler se identiteit.

Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai.

  • 1

Kommentaar

  • Avatar
    Koos Holtzhausen

    Baie oulike artikel, Pieta.

    Wat die getalle en Euler se identiteit fassinerend maak, is dat dit elke dag deur elektriese ingenieurs en wetenskaplikes gebruik word om berekeninge i.v.m. wisselstroom (sinusgolwe) te maak (sonder dat hulle dit dalk besef).

    Die spanning of stroom word deur 'n komplekse getal A=a + i*b = A*e ^(tot die mag) i *(hoek in radiale)) voorgestel. Hierin is i = vierkantswortel (-1).

    Die getalle e en pi word uit die aard van die saak ook gebruik.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top