Matriekvraestelle: Wiskunde (2018)

  • 3

Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is ’n vraestel en memo van 2018 se Wiskunde.

Vraestel 1: Wiskunde 1 Nov 2018 Afr

Vraestel 2: Wiskunde 2 Nov 2018 Afr

Antwoordboek vir vraestel 2: Wiskunde 2  Nov 2018 Antwoordboek Afr & Eng

 

Memo 1: Wiskunde 1 Nov 2018 FINALE Memo Afr & Eng

Memo 2: Wiskunde 2 Nov 2018 FINALE Memo Afr & Eng

 

 

 

 

 

 

  • 3

Kommentaar

  • Elize Engelbrecht

    Goeiemiddag,
    Is die matriekeindeksamenvraestelle en memorandums van 2019 en 2020 nie beskikbaar nie?

    • Hallo! Dankie vir die e-pos. LitNet se kundiges en onderwysers stel meestal unieke vraestelle en oefeninge vir leerders op en dis hier te vinde: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons het al in die verlede toestemming by sekere onderwysdepartemente gekry om hulle vraestelle te plaas. Soms raak sekere van hulle vraestelle en memo's egter mettertyd in onbruik en dan het ons nie beheer daaroor nie. Dus is dit meer wenslik om na LitNet se eie, oorspronklike inhoud op die webwerf self te kyk. Daar is heelwat inhoud vir matrikulante. Blaai gerus daardeur en klik op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top