Kommentaar

Red Dog en die illusie van skande

Henning Janse van Vuuren 2020-01-30 Indien Willem Anker soveel as een paragraaf klakkeloos as sy eie plagieer het, is dit sy verdiende loon as hy ʼn patella onder die gestewelde voet verloor. Ek het “Buys” geniet. Krieket ook, tot en met Hansie se hansworsery. Traduttore, traditore.

Hoop ten spyte van

Jan Rap 2020-01-30 Hans Richardt ja, dit sal interessant wees.

Hoop ten spyte van

Jan Rap 2020-01-30 Barend, Afsonderlike ontwikkeling sou kon lei tot iets soos 'n federasie maar deur die media is almal (wel, 70% van die kiesers) dat afsonderlike ontwikkeling 'apartheid' is en dis 'n onding en, in weerwil van die 'dom regses' se waarskuwing, is PFP-bele

Skepping vs evolusie - nog steeds

F C Boot 2020-01-30 Beste Angus Wat se twak praat jy nou.'n Hipotese is 'n voorlopige verklaring waaruit deur herhaaldelike toetsing wat elke keer dieselfde resultate oplewer 'n teorie gevorm word. Om iets 'n wetenskaplike naam te gee,maak dit nie 'n teorie nie.Hier is die

FMR-resensie: Toy van Carnarvon deur Stephen le Roux

Theo Pellissier 2020-01-30 Veels geluk met die baie besonderse boek en dankie ook dat jy my soms laat ruk het soos ek lag! Het Toy van Carnarvon klaar gelees met 'n knop in my keel. Wat n pragtige storie wat elke jong kind moet lees! Ek vereenselwig my met jou jongdae op Carnarvo

Ontgroening: Territoriale aggressie

Susara 2020-01-30 Dit blyk of die twee bogaande persone die artikel nie mooi verstaan nie. Die vergelyking tussen ontgroening/inisiasie wat ook in die dierewêreld voorkom met wat tans by skole gebeur, dui op tropgedrag - ook 'n menslike eienskap. Deur die reëls van tropg

Hoop ten spyte van

Chris Marnewick SC 2020-01-29 Demokrasie, soos die juriestelsel, kan net werk in 'n homogene opset. Die mens is maar doodeenvoudig nie in staat om die wêreld en die mensdom om hom anders as deur 'n subjekiewe, eie-groep, eie-kleur, eie-geloof bril te aanskou nie.

Willem Anker, Red Dog en Vrye Weekblad

Marga Stoffer 2020-01-29 Uitgewers byt gewoonlik op hulle tande en reageer nie op onbillike resensies of besprekings van skrywers se werk nie. In hierdie geval het ek gevoel dat Deborah Steinmair te ver gegaan het, en dat die onreg teenoor die skrywer te groot is om stil te bly.

Willem Anker, Red Dog en Vrye Weekblad

Deborah Steinmair 2020-01-29 Beste Michiel, vir wie ek baie respek het, soos vir Willem Anker: Hoekom die boodskapper skiet? Miskien gee Anker in sy “Acknowledgements” erkenning aan McCarthy. Hy doen dit egter nie in sy “Erkennings” in Buys nie. Nie eksplisiet of by name nie.

Valentynsdagkompetisie: Skryf ’n liefdesbrief aan ’n verlore of anonieme geliefde

Reusedwerg 2020-01-29 Mag mans ook inskryf? Ons het mos ook 'n binneste.

Die mentaliteit van die verslaandes

Deon Kotze 2020-01-29 Byt vas my maat, jy gaan nog ver bo die res uitstyg. Het die hoogste respek en agting vir jou. Viva Afrikaans!

’n Onderhoud met Zalman Davis, die jongste uitgewer in die land

Elizabeth 2020-01-29 Baie geluk en voorspoed met alles wat jy mag aanpak Zalman.

Om Oom te wees (al is ek nie jou oom nie)

Reusedwerg 2020-01-29 Hans, dit is moeilike storie. Wat verklaar jy as 'n ou man. Wanneer is jy oud? Wat is 'n ou man? Jy word gou gebrandmerk wanneer jy "myle" opgedoen het as oud. Ek ken mense wat in hul dertigs al "oud" is/was. Wat is daarmee verkeerd as jy 'n baie jonger

Kom kook en geniet op kykNET

Prof. Ina Fritz 2020-01-29 Baie dankie!

Kom kook en geniet op kykNET

Prof. Ina Fritz 2020-01-29 Help asb. Ek weet Kook en Geniet word uitgesaai op kanaal 144... Watter dag van die week en watter tyd van die dag ? Baie dankie en seënwense. Amper vergeet ek. Die resepte op TV, watter jaar "druk" gebruik u?

Resensie: Oorlog en vrede – Die morele verbeelding van die mens deur Willie Esterhuyse

Johannes Comestor 2020-01-29 "Die Midde-Ooste ('n koloniale term)". Ek sou eerder beweer "die Nabye Ooste" is koloniale terminologie.

Ontgroening: Territoriale aggressie

Angus 2020-01-29 Hans, Orania lyk vir my al meer en meer na die enigste beskaafde plek in Suid-Afrika. 'n Mens groet tog as jy by mekaar verby loop, al is dit ook tien of honderd keer.

Persverklaring: inskrywings vir kykNET se nuwe realiteitsprogram is nou oop

heila 2020-01-29 Hello hoe het jy ingeskryf want ek sukkel met dit?

Resensie: A sin of omission deur Marguerite Poland

Maryke Roberts 2020-01-29 Dankie Nadia. Ek is altyd skrikkerig om te sê "dis een van die beste boeke wat ek al gelees het", want mens is mos maar voortdurend op reis en jou gemoed reageer verskillend op verskillende tye, maar hierdie boek verdien dié frase. Geniet jou lees-reis!

Resensie: A sin of omission deur Marguerite Poland

Nadia de Kock 2020-01-29 Dankie, Maryke. Ek gaan die boek terstond aanskaf (Amazon se 1-click vir e-boeke is my vriend.) A Sin of Ommision klink roerend. Ek het The Keeper gelees en was net so meegevoer. Poland is 'n uitstekende skrywer en storieverteller.

Om Oom te wees (al is ek nie jou oom nie)

Henning Janse van Vuuren 2020-01-29 Raad: Moenie mis lees en gal braak nie.

Die mentaliteit van die verslaandes

Henning Janse van Vuuren 2020-01-29 Penguin Random House het in 2016 ʼn oulike boek getiteld, The Literature Book, uitgegee. Die volgende opmerking word oor Boris Pasternak se Doctor Zhivago (1957) gemaak: “It deals with the regime’s misguided attempts to impose conformity and its misre

Die mentaliteit van die verslaandes

Welma Naude 2020-01-29 Dis min dat ek volmondig met ‘n mening saam stem. Musieksmaak, die verskillende genres van Afrikaanse musiek en die meriete, al dan nie, van die “baby, baby” brigade is nie werklik hier ter sake nie. Ek wonder of daar iets in ons dna sit van die ver

’n Onderhoud met Zalman Davis, die jongste uitgewer in die land

seegogga 2020-01-29 Lekker om te lees van Minimal Press. Baie geluk!

Nou in die verlede: Gedenk Auschwitz, Frans Fischer en Ferdinand aus der Fünten

Sarie 2020-01-29 Wonder partykeer of die sterftesyfers van babas in hospitale, misdaad wat handuit ruk,staatskaping en aanstellings van onbevoegde persone wat net in posisies sit omdat hulle aan ‘n sekere rasgroep behoort nie ook ‘n misdaad teen die mensdom is nie en

Ontgroening: ’n pleidooi vir integrasie en solidariteit

Sarie 2020-01-29 Ontgroening is van meet af ‘n mors van tyd. Toe ek as student ontgroen is het ek geweet dis nonsens en die geskree en gegil van die seniors was net bluf en ek het nie vernederd gevoel nie, maar my studietyd is gemors. Boonop is ons in die middel van die

De Januskop van black tax in Zuid-Afrika

Sarie 2020-01-29 In die Afrikanergemeenskap noem ons dit Helpmekaar - menige Afrikaner is ook so opgehelp in die lewe deur ander wat omgegee het en ons doen dit weer deur Afriforum en Solidariteit, want ons mense word nou weer agtergestel by die toelating tot universiteit

Persverklaring: inskrywings vir kykNET se nuwe realiteitsprogram is nou oop

Wessel 2020-01-29 Hi daar! Ek kan nie wag om op die plaas te begin nie. Dit is lekker op die plaas!👍👍👍

Valentynsdagkompetisie: Skryf ’n liefdesbrief aan ’n verlore of anonieme geliefde

Marietjie Warrington 2020-01-28 'n Goue en blink geleentheid om hulde te bring aan dit wat tussen die grys jare stil verdwyn het.

Hoop ten spyte van

Hans Richardt 2020-01-28 Jan Rap, selfbestuur is komplekse monster met baie klein trappies op pad na doelwit/te. Akademia in Pretoria is ook selfbestuur. Daar is wesenlike verskil tussen selfbestuur en selfbeskikking. Selfbestuur beskryf eie instellings, eie kapitaal en selfw

Is South Africa ready for public unisex toilets?

Wendy La Vita 2020-01-28 Very good argument. I support separate toilets 100%. This open toilets is taking the idea of inclusion too far.

Ontgroening: Territoriale aggressie

Hans Richardt 2020-01-28 Ek weet dat die 41 nuwe eerstejaar studente by Bo-karoo Opleidingsentrum in Orania, hul koshuis elke oggend groet. Elke oom met hand groet en sing terwyl hul die entjie klas toe stap. Daar is plek vir beskaafde inwyding in die tradisies, want baie kom u

Die mentaliteit van die verslaandes

Johan Venter 2020-01-28 Waarom etnisiteit ontken en mekaar se verskille as taboe onderwerpe ag? Moedertaalonderrig behoort logies te wees. Alles tekens van skaamwees, dink ek.

Testamentnalating

Esther 2020-01-28 Goeienaand My man is oorlede 18 Februarie 2018 Ons woning is geregistreer in 'n trust. My man her 'n diskresinere testament opgestel by 'n prokureur sodat ek lewensreg op owning het. Na my afsterwe sal sy kinders 40/40 erf en my dogter 20%. Die

Om Oom te wees (al is ek nie jou oom nie)

Raed-na-Gael 2020-01-28 Henning, Tante Retief en Anton is omtrent ewe oud. Anton en Estie is al 12 jaar 'n paartjie en ongeveer 2 jaar gelede getroud. En: 'n Ou kan die onderstaande woorde van jou sleg mislees: "Nou ja, verbeel jou ons almal lê en sonbaai in Gansbaai en v

Die mentaliteit van die verslaandes

Gustaf Claassens 2020-01-28 Met jongmense soos die skep mens moed. Weldeurdag, beredeneerd en gemotiveerd om nie goedsmoeds afstand te doen van die dinge wat jou maak wie en wat jy is nie. Sulke bydraes skep hoop. Hier is iemand om dop te hou en hopelik het hy stamina en 'n lang ase

Valentynsdagkompetisie: Skryf ’n liefdesbrief aan ’n verlore of anonieme geliefde

Doreen Keyser 2020-01-28 Gaan 'n ou enetjie uitgrawe wat ek lankal bêre - vir die spesiale, verlore liefde so baie geskryf, elke hap uit my hart in ink vir hom gegee...

Die mentaliteit van die verslaandes

Boeretroos 2020-01-28 Liewe Frederik 'n Klein stukkie advies. Die ou mense het gese; "Lee pyp hou toe jou kraan, dalk sien ons jou vir 'n volle aan." As jy jou skryfwerk oornag sal laat afkoel voor jy die stuur-knoppie druk, sal jy die volgende more sien dat 'n kwart va

Die mentaliteit van die verslaandes

Sandra Pretorius 2020-01-28 Sjoe, jy is baie diep, dude.

Hoop ten spyte van

Barend van der Merwe 2020-01-28 Ek beskou dit as 'n ongewone demokrasie. Een waar die uitvoerende gesag en die regerende party nie juis tot verantwoording geroep word nie. Ja mens wonder nogals hoekom die mensdom daai jare nie 'n federasie gekies het nie. Dalk omdat hulle te veel van
Top