Wiskunde met LitNet: graad 4 – vermenigvuldiging (driesyfergetal met 'n eensyfergetal)

  • 1

In hierdie week se video behandel Lee-Ann West vermenigvuldiging vir graad 4-leerders. Teken in by LitNet om nog weeklikse video's te ontvang!

  • 1

Kommentaar

  • Baie baie dankie, die verduidelikings is goud werd! 3 syfer deel is ook uitdaging vir my gr 4, het jul dalk hieroor ook n video ?

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top