Poliepies

  • 2

My suikerpoppie –
ek het jou lief 
tot oor die ore 
wat net jy kan nes.

’n Nuwe gedig in my is 
gebore 
en in die nag het dit 
soos reën uit die 
hemel
druppel vir druppel 
geplons-plons, 
die grond met papnat 
spore 
binnegeloop.

en diep in my 
weggesyfer.

Lees ook

Die plaegeteisterde plek 

Herbore

  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top