Hans Richardt2020-03-03Angus, dis 2 stof sateliete. Een, 3753 Cruithne, kruis die aarde se reis om son so 1x per jaar.
Die ander, 2020 CD 3 is so groot so motor, met groot stofwolk rondom.
Ek verstaan dat daar tog min invloed op aarde se gravitasie is, maar nog steeds klimaa
Hans Richardt2020-03-03Blykbaar is 2020 CD 3 en 3753 Cruithne nie permanente mane soos ons maan nie, maar het dit tog grootste oppervlakte soos motor, met groot stofwolk elk.
Beide is groot genoeg om lewe op aarde uit te wis, sou dit bots met aarde.
So, ons sal nie kan sing
A. Visser.2020-03-03Dankie. Ek soek naarstiglik na die 2020 Woordfees se program, maar al wat ek kry is inligting van 'n paar deelnemers van 19/11/2019 tot 23/1/20!
Charles2020-03-03Vir een keer in sy lewe was F.W. doodmoeg om voor te gee en moeg vir die alewige dwepery, witvoetjie-soek skynheiligheid en godskreiende politiese korrekte afro-marxistiese rooiberet slagofferskap en toe-eiening (ja, ons is "slagoffers", maar ons mag se n
Jan Retief2020-03-03Haha, Cobus van den Berg, jy het ook nie jou feite agter mekaar nie. 2000 films voor 1994, so kom ons praat volume. Onthou ons regering was teen TV tot 1976, so ons het net films vervaardig. En onderviding is daar baie. Die wat dit gehad het is baie nie m
Hendrik Muller2020-03-03As ouer van een van hierdie studente het my liefde vir Afrikaans oorgespoel na my dogter. Selfs net om my dogters aan te moedig om self op 'n whatsapp boodskap korrekte spelling aan te leer, werp vandag vrugte af, en die saadjie te kweek om te lees.
Helize van Vuuren2020-03-03Korreksie nodig:
Alba Bouwer se eerste man was Hubert COETZEE, nie "Du Plessis" soos hierbo staan nie. [Sy dogter, Annelet Coetzee, kort na skool oorlede, was 'n beste vriendin van my op die Hogere skool Jan van Riebeeck, Kloofstraat, Kaapstad - Albahet
F C Boot2020-03-03Kyk dit so makliker gewees het as die ander party met skoon hande na die onderhandelingstafel gekom het en hul eie organisasie leliewit was.
Maar dit is nie en apartheid het begin lank voor die begrip ontwikkel is tot iets wat
veroordeel is omdat die
Izelle Pretorius2020-03-03Karen, ek geniet jou skrywes terdeë. Die sonder grêndgeit souttert lyk watertand lekker. Help tog, ek lees en lees, maar sien nie waar en wanneer kom die eiers by nie?
Koos Holtzhausen2020-03-02Ek het die interessante artikel met belangstelling gelees. Ons was al op Rhodos en het die Ridders se nalatenskap gesien en het ook op Malta gereis. Malta is 'n interessante eiland met 'n interessante geskiedenis.
Ek het die volgende artikel in LitNet
Angus2020-03-02Ons kerkvors lyk nogal na padda -- 'n brulpadda met 'n pampoenbril. Oppas maar ook vir kikvors; dit gee jou vratte as jy nie masker dra nie.
Stephen le Roux2020-03-02Weereens dankie aan almal vir die positiewe kommentaar. Dit laat 'n mens nederig voel en ek wens ek kon julle almal se hand skud! Baie, baie dankie!
Ek was die naweek van 21 Februarie in Carnarvon en het ongelooflik lekker gekuier saam met Riana en
Hennie Smith2020-03-02Cas Vos: Dankie dat jy met hierdie boek en die onderhoud met Remona die aandag vestig op die Bybelboek Job. Dit stel aan die orde die fundamentele noodroep van die gelowige: Waar is God?
Jy noem Job ‘n betekenisdraer. Jyself word hiermee betekenisbring
Angus2020-03-02Die aarde het net twee mane: die een laat jou verlief sing: "Kom kyk hoe loer die maan." Vir die ander een het jy 'n fris teleskoop nodig en jy moet weet waar om te loer.
Reusedwerg2020-03-02Michiël, ek lees jou brief en stem heelhartig saam met jou. Ek is net onrustig oor die feit dat wanneer kan ons eendag maar gerus ophou verskoning/vergifnis/askies vra. Daar is reeds in die 1990's askies gevra. Intussen het daar groepe en mense weer gevr
Hans Richardt2020-03-02Michiel, dalk wil hul "jammer, ons sal etnies amalgameer" hoor. Wat my nou na 25 jaar van "demokrasie" pla, is dat daar altyd iets nuuts is waaroor ons wittes moet jammer sê.
Hans Richardt2020-03-02LitNet besluit toe om die nuwe twee mane om die aarde uit te sensor uit my brief. Die feit is, as iets nie deur Media 24 gerapporteer word nie, glo die LitNet-redaksie dit blykbaar nie.
LitNet2020-03-02Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoud
Magda2020-03-02Ek is 'n Graad 4 mamma die jaar en waardeer julle bydrae om dit vir ons makliker te maak vir die kleingoed om hulle Eksamens en Toetse makliker te maak.
Baie dankie.
Magda
Franise2020-03-02Sosiale media ... so 'n groot euwel. Dit breek mense se harte soos myne vandag. My jongste dogter het haar kombuistee gehad Saterdag. Foto's verskyn of facebook en nou bel my vriende ... maar ons sien jou nie daar nie?
"Ons mag nie oordeel nie" - skree
MADELEIN PESTANA DO VALE2020-03-02EK HET INGESKRYF EK WOON IN KWA-ZULU NATAL DURBAN. EK IS N SKOOL SEKRETARESSE. EK IS SO OPGEWONDE EK WIL UIT MY VEL UITSPRING VIR DIE NUWE REEKS EN DIE UITDAGINGS WAT DIT KAN BRING.EK KAN NIE WAG OM VERDER TE HOOR WAAR N MENS STAAN NIE.EK BID HULLE KIES M
Gustaf Claassens2020-03-02Jansen speel vir die gallery van "polities korrektes" en hulle wat 'n ambivalente soort genot put uit skuld-komplekse. Dis juis by hierdie koor waar hy in aanvraag is, aftrek kry en geprys word vir sy "insig". Mense wat kopkrap oor sy stommighede word as
Barend van der Merwe2020-03-02Parkrun is die beste. Ek beskou dit soortvan as my kerk, maar het ook maar onlangs eers begin. Los daardie twak. Ek is 10 jaar tabakvry.
LitNet2020-03-02Goeiedag! Hier is 'n skakel na die indeks waar al die toetse en vraestelle geplaas word: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Gro