Kommentaar

Wiskunde vir graad 4’s: Oefentoets en memo vir die eerste kwartaal

Henry Moses 2020-03-05 My dogter is in graad 2 maar ’n gedeelte van die vraestel kan sy ook gebruik. Baie dankie.

Is djy vesin in djou kop, FW?

Louis 2020-03-05 Voici une citation qui s'agit des evenements à Oran 5 juillet 1962. Bonne lecture. Le massacre d'Oran Le dernier épisode de la guerre d'Algérie a lieu à Oran le 5 juillet 1962, le jour même de la proclamation officielle de l'indépendance algéri

Willem Anker, Red Dog en Vrye Weekblad

Henning Janse van Vuuren 2020-03-05 "Willem is tans dosent in kreatiewe skryfkunde aan die Universiteit Stellenbosch," lees ek elders op Litnet. Hy bevind hom dus in die uitgelese geselskap van sakrosankte soos Edwin Cameron, Wim de Villiers, Jonathan Janses ens. Smaak my hoe ryker en in

Willem Anker, Red Dog en Vrye Weekblad

Henning Janse van Vuuren 2020-03-05 Fransie, hoe gemaak met Paris in die tuin van goed en kwaad? "The first objection is that the book does not maintain conviction in its intertextual experiments. Buys, who frequently speaks to the reader outside the narrative, claims his omniscience and

Uit die donkerkamer

Morné 2020-03-05 Baie dankie Margaret ek waardeer en bly dat jy hom kon geniet.

Gesigmaskers

Henning Janse van Vuuren 2020-03-05 Ek's 'n Afrikaner in die stad, ek dra my masker soos 'n kat deur donker stegies en geboue, vat vyf, my broer, vat vat en iewers in my onderbewussyn sien ek nog die Karooson skyn hoor ek die grensdrade se gesing voer ek die kabouters in my tuin ek roo

Persvrystelling: Winterskool met skryfkompetisie vir opkomende skrywers

F. M. Kleynhans 2020-03-04 Wil kompetisie inskryf.

Poliepies

Laantie le Roux 2020-03-04 Pragwoorde wat insyfer tot by my hart.

Wiskunde vir graad 4’s: Oefentoets en memo vir die eerste kwartaal

Liza~Mari 2020-03-04 Gr 5-wiskundetoetse, vraestelle, opsommings asb.

Spore in graniet

Anze Bezuidenhout 2020-03-04 Baie dankie Loretta ek waardeer baie.

Persverklaring: The lost boys of Bird Island

Barend van der Merwe 2020-03-04 Daar gaan nog lank oor die mistykie gepraat worre. Die motiewe daaragter. Is dit so eenvoudig soos finansies? Daar is ander, makliker maniere om geld te maak. Veel minder riskante maniere as die...

Wiskunde vir graad 4’s: Oefentoets en memo vir die eerste kwartaal

Lynette van Aarde 2020-03-04 Dankie, stel baie belang!

Persverklaring: The lost boys of Bird Island

Sandra Pretorius 2020-03-04 Soos Sunday Times met sy leuens oor 'n "rogue unit" in SARS het NB nou ook alle geloofwaardigheid en integriteit verloor. Ons lewe inderdaad in 'n tyd waar die najaag van geldmaak en wins ten alle koste belangriker geword het as etiese beginsels. Tragies.

Gesigmaskers

Henning Janse van Vuuren 2020-03-04 https://www.youtube.com/watch?v=kgBPSbpMmQk

Is djy vesin in djou kop, FW?

Barend van der Merwe 2020-03-04 Op die horison van droomland seker Charles. Waar dit gaan bly. Die Wes-Kaap het miskien 'n ander regering op provinsiale vlak, maar dit beteken nie veel nie. Kyk mens na skedule 5 van die grondwet dan besef jy hoe beperk die magte van die provinsiale admi

Uit die donkerkamer

Margaret 2020-03-04 Puik digkuns!

Poliepies

Margaret 2020-03-04 Altyd diep gesyferde digkuns wat beef deur die siel. Dankie Zeb!

Boere-souttert sonder grêndgeit

Izelle Pretorius 2020-03-04 Dankie 😃. Eiers word altyd geskei, of geroom saam die en daai, of een vir een bygevoeg, die spesiale behandeling, soos jy sê. Wou net seker maak ek doen hierdie eiers nie n onreg aan nie! Mooi bly

Hoe Paulus die Beleg van Malta in 1565 gewen het

Jannie Pretorius 2020-03-04 Baie dankie vir die positiewe terugvoer en nuttige wenke, Koos en Andrew.

Alba Bouwer (1920–2010)

LitNet 2020-03-04 Dankie, Helize! Ons stel dit reg. Vriendelike groete Remona Voges

Spore in graniet

Loretta Szikra 2020-03-04 Pragtig. Absolute puik werk hier Anze.

Kode

Loretta Szikra 2020-03-04 Pragtige werk Charleine, ek love dit!

Is djy vesin in djou kop, FW?

Charles 2020-03-04 “Djie project hettie gewek ni”. Wes-Kaapse afskeiding op die horison.

Matriekvraestelle: Landboubestuurspraktyke (2018)

Aretha 2020-03-04 Baie dankie vir die vraestelle en memo's. Is dit dalk moontlik dat julle die korrekte LBP Vraestel kan laai? Die een wat hier is is Landbou Teg. Baie dankie.

Touka

Hans Richardt 2020-03-04 Nou ja, Toukas hier elke naweek in Noordkaap. Hier stook hul wingerdgriep of kom dit vanaf Douglas of Hartswater. Die uit Hartswater is blykbaar hartsaak vir sommige in buurdorpies se plakkershutte, wat soos oonde in helse son moet wees.

Jammer sonder ’n maar

Hans Richardt 2020-03-04 Michiel, dalk soek hul jammer omdat ons agter ons Boereworsgordyn skuil? FC Boot het altyd omslagtelike relaas...

Jonathan Jansen is korrek: Hy verstaan nie die "bohaai oor Afrikaans" nie

Reusedwerg 2020-03-04 Nou hoe lank gaan ons nog aan die man se obskure sotlike uitlatings blootgestel word. Ek gaan my nie verder verwerdig om enigsins 'n relaas oor die man te lewer nie. Sy skip is verby, oor die horison en hy is naarstigtelik besig om aandag te soek. Onvolwa

Die Vierde Nywerheidsrevolusie verander die wêreld waarin ons werk

Dink weer 2020-03-04 Mnr Schwab praat myns insiens 'n klomp bollie. Die ganse artikel wentel om sy idees en persepsies. As mens kyk na poste wat ge-outomatiseer gaan word, kry ek groot lag. Skeidsregter - gaan 'n robot op die veld rondhardloop en fluitjie blaas - ha ha. Eiend

Lofdans in die skemer

Margaret 2020-03-04 Altyd 'n belewenis in jou woorde. Pragdig!

tuinwerk

Nicolaas 2020-03-04 Ai, so mooi gesê maar die taalmengery is soos onkruid en bederf die mooi. Hou die taal-onkruide uit dat mens nie moet wegkyk nie.

Gesigmaskers

F C Boot 2020-03-04 Baie waar as jy in ouvrou stories glo.

Gesigmaskers

Henning Janse van Vuuren 2020-03-04 ʼn Kirkvors wou gaan opsit by sy kiesers in die vlei, ahum ʼn padda wou gaan opsit by haar kiesers in die Vlak, ahum die vraat wou gaan opsit by skaapsels in die vlei maar ʼn hanslam om te soen kon hul nêrens kry ahum, ahum, ahum * “Een kikv

Willem Anker, Red Dog en Vrye Weekblad

Fransie Wetter 2020-03-04 Die afgunstige tante, wat vrae gáán vra, vra haarself sekerlik hierdie week af: "Lees die Ingelse 'literati' - nes Afrikaners - dan óók nie die TLS nie?" Die Filistyne het immers Anker en Heyns benoem vir die International Booker Prize.

Hoe Paulus die Beleg van Malta in 1565 gewen het

Andrew Cusack 2020-03-04 Dankie vir die artikel! Die agt punte van die Malteserkruis voorstel ook die agt Saligsprekinge.

Ontmoeting met Aphrodite

Andries Fourie 2020-03-04 Pragtig Morne!

Lien se lankstaanskoene deur Derick van der Walt: eenstopskolehulp

Maretha Geldenhuys 2020-03-03 Baie dankie vir hierdie notas en vraestelle.Ek help 'n graad 12 Sjona leerder met Afrikaans, wat 'n verpligte skoolvak,is. Dus hou ek hd platform mooi dop, want julle notas, vraestelle en memorandums vergemaklik ons taak regtig baie.

Boere-souttert sonder grêndgeit

Karen Hart 2020-03-03 Izelle, dis wonderlik om van jou te hoor. Baie dankie. Ja, ek voel ook so oor eiers - hulle verdien spesiale vermelding. Maar in hierdie resep het ek hulle sommer so saam met al die ander bestanddele ingeboender. " Roer die spek en ui saam met al die ande

Jammer sonder ’n maar

Hans Richardt 2020-03-03 Michiel, ek dink ons wittes het in November 1983, met nou gerieflike vergete wit referendum om apartheid te skrap en 3 kamer parlement in te stel, begin askies vra. In 1992 het wit, bruin en indiërs referendum vir nuwe grondwet gehou en dit was tweede a
Top