Hans Richardt2020-03-13Ai, SARS-COVID is al vanaf 2002 met ons. Die gewone griep is 1 van 7 tipes Corona-virus. In SA gaan gemiddeld 6000 dood aan Griep/influenza jaarliks.
In 18 jaar is die dit eerstemaal wat die virus 'n pandemie verklaar word. Behalwe afsondering, is daar
Kosie2020-03-13Diensplig was nie om die apartheid regime te beskerm nie, daar was 50 000 Kubane en 2000 Russe in Angola. Ons was daar om die kommuniste te verhoed om die Kaapse seeroete te vat, sodat hulle die Weste kon beheer. (Die Seuzkanaal was toe weens skeepswrakke
Henning Janse van Vuuren2020-03-13Plesier en dankie. Ja, nogal bloot uit die bloute kielie die geskiedenis my ‒ asof als werklik gebeur het. Ek is dikwels vas onder die indruk die ou lewe is soos die argaïese rekenaarspeletjie ‘Dangerous Dave’. Ek is Dawid op Aarde en dinosourusse,
Dr. Mandie Uys2020-03-12‘n Goeddeurdagte en objektiewe resensie deur Martin Laubscher. Ook vir my het die verwerking van die roman n paar vals klanke gehad. Die feit dat daar swaar gesteun is op agtergrondkennis van die roman, het gemaak dat die verwerking trefkrag verloor het
Hans Richardt2020-03-12Raed-na-gael, ek het met Sad Sack van Marvel comics en The Lone Ranger en Tonto begin, om prentjies te kyk, voor ek opgegradeer het na Scope. Ek die Lone Ranger was agter in Patrys. Dan was daar die Arcimedus-tydskrif, wat ek by pêl geleen het. Natuurlik
Hans Richardt2020-03-12Scope kon ek eers later bekostig!
Nee wat, ek is nie skaam om te sê dat ek Scope se middelblad gekyk het nie, eers in begin. 1970’s. Ook nie dat ek toe ek ouer was so nou-en-dan ’n James Hadley-Chase gelees het nie.
Raed-na-Gael2020-03-12Ek't gou Scope gewikipedia "At the time, the editor, David Mullany said "it is time for the magazine to grow up ... and to address itself not merely to schoolboys".
Jako Bez2020-03-12Henning. Baie dankie vir jou kommentaar. Eerstens, soos enige historiese gebeurtenisse moet mens altyd bewus wees van die ingewikkelde sosio-politieke omstandighede van die betrokke tydperk. Frederik Bezuidenhout, al word hy gesien as ñ helde-figuur in s
Leone Pitts2020-03-12Baie dankie vir die pragtige resensie! Dit verskaf ons groot pret en plesier om hierdie produksie aan te bied. Besoek ons gerus by Brampton Bull Pens Art Studio vir ‘n glas wyn onder die bome - ook na afloop van die Woordfees.
LitNet2020-03-12Goeiedag Jeane-Marie
Ek hoop dit gaan goed.
Hierdie stuk is deur ’n eksterne bydraer gelewer.
Ons kan nie help met regsadvies nie.
Vriendelike groete
Hans Richardt2020-03-12Skynbaar moet ons meer as leeskaarte gelees het? Leeskaarte was deel van skole se beginfases.
Daar was eers opleiding in Biblioteekkunde, voor ons toegang in skoolbiblioteke kon kry. Ek onthou nog dat boeke “kanker” kon kry as jy met vuil hande gelee
Hans Richardt2020-03-12Ek wonder darem deesdae. Litnet publiseer soos dit hul pas, nie meer opinies nie.
Die hele Geluksbos en NG kerk debakel, plaas vraagteken oor of Grondwet regtig hierdie wonderlike wet is, wat waarborge gee tov regte. Tans word meerderheidsregte opgeoffer
Anthony Wilson2020-03-12Dankie Bettina soos gewoonlik weereens iets om oor na te dink. Ons het ’n jeugorganisasie in Eesterust, Pretoria en hulle leuse is: “Each one, reach one”. Dit is presies wat jy sê. Dit vat net een person om te sê genoeg is genoeg! Jou artikels is
Henning Janse van Vuuren2020-03-11Jako, dankie, ek geniet altyd jou bydrae.
Ek verwys graag na paragraaf een tot sewe van jou meningstuk. ʼn Foto van die gebeure op 11 Maart 1994 sal seker vir ewig by my spook …
In Hermann Giliomee se ‘die Afrikaners’ (1919, verkort en aangevu
Izé van der Westhuizen2020-03-11Hi! Ek weet dit is die laaste dag van inskrywings maar ek sukkel al die hele week om te registreet. Ek ontvang nooit die email om verder te gaan met my inskrywing nie. Wat moet ek doen? Ek het op my foon en laptop probeer en met twee verskillende emails.
Lizelle Julie2020-03-11Goeie dag... Ek is Lizelle Julie
Ek het 'n groep jong mans wat kortfilms maak. Hulle is van Upington in die Noord Kaap en wil regtig baie graag van hierdie platvorm gebruik maak on hul stories met die wêreld te deel.
Kan hulle nog hul aansoek indi
Henning Janse van Vuuren2020-03-11Hierdie rondte is ek Afrikaner gebore en aanvaar ek my lot so soort van gelate ‒ dit kon erger gewees het, ek kon Engels gewees het. (Ek verneem onlangs vertroulik dat swart mense dankbaar behoort te wees vir die Brit se alomteenwoordigheid aangesien di
F C Boot2020-03-11Ja so word geluksbos verander na ongeluksbos deur 'n minderheid.Daar is nie presiese statistieke beskikbaar nie en dit wissel na gelang van navorsing,maar dit word beraam dat ongeveer 4.5% van die wêreldbevolking aan die groepering behoort.
Teenoorges
Conrad steenkamp2020-03-11Beste Dan
Die universiteite wat Afrikaans behou het, is almal meertalig. Hulle neig tot wisselende mates ook na Engels. Hierdie realiteit verg 'n nuwe pragmatiese benadering. Die "kompromislose" houding wat jy verlang, kon dit immers nie verhinder nie.
Henning Janse van Vuuren2020-03-11He - (LGBTQIA+-) + P = X
Bepaal die waarde van P.
Lyk soos ʼn woordsom, en alles is tog iets, maar wat is wiskunde? Daar is ʼn grappie, maar die uitknikker ontgaan my.
Kyk, die P staan soos ʼn paal bo water. Iemand met ʼn goeie kop kan dalk help,
Sarie2020-03-11Gister luister ek na die bespreking by die Woordfees or Bruinidentiteit. Daar kla spreker oor bruin akteurs altyd randspelers in sepies is. Duidelik kyk daardie spreker nie Suidooster nie wat 'n baie goeie sepie is. Een vrou Fatiema het egter het iets ges
Marie Luyt2020-03-10Dankie hiervoor, Juliana. Nie dat ek wil hoor wat jy sê nie! Maar tog. Hier lees ek nou sowaar weer jou artikel vir die derde slag.
Broer2020-03-10Dankie Theo vir die woorde. Julle politieke wetenskaplikes is ’n ander soort mens. En Theo was so. Mis hom verskriklik baie. Hy kon enige mens spesiaal laat voel. Het geluister wanneer mens iets sê. En hy het nooit uit die heup uit geskiet nie. Ook nie
What The Water Remembers Company2020-03-10We as the collaborative team of What the Water Remembers (this is our own title, not inspired by Louis Esterhuizen's book), are contesting your review.
Our show is about the urgent and overdue healing that South Africa needs at a political, socio-econo
Raed-na-Gael2020-03-10Hans, en ook die volgende:
My geliefkoosde Sondagkoerant lys al die Groot Griepe (Bron Wikipedia)
1889 - '90: 900m siek en 1m maak dit nie.
1918 - '20:Spaanse griep: 500m siek en 50m maak dit nie.
Hiervandaan oorleef Raed dit:
1957-'58: Asiese griep
Jeane-Marie2020-03-10Help asb. Eks besig om te skei, one was amper 2jaar getroud buite gemeenskap van goedere met die aanwas, nou moet ons n skikkingsakte opstel? Wat op aarde beteken dit?
Barend van der Merwe2020-03-10Vir eens voel ek ook half en half soos jy. Bostaande is nou vir jou ’n futiele aksie as daar al ooit een was. Jy weet, Frik en Roelf het gepraat en gepraat. En die een oomblik was dit nog wigte en teenwigte en next moment toe is Afrikaans heel van die t