Dag 2: Kwarantyn-ketting – "Tussen die boom en die bas" deur Lien Botha

  • 2

Met die land wat vir drie weke in kwarantyn is, gaan 21 skrywers – een per dag – ’n korona-kettinggesprek voer oor hul gevoelens en ervarings as skrywers in hierdie moeilike tyd. Volg die kwarantynketting daagliks!

Romanskrywer en kunstenaar Lien Botha vertel waarmee sy kreatief besig is en lees voor uit haar nuwe manuskrip:

Dag 2: “Tussen die boom en die bas” deur Lien Botha

Hier beroep ek my daagliks op die troos van digters en die seisoenwisseling buite. Tuin en kwatryn, dus.

I

In April 2020 sou my 14de solo-uitstalling, Lost in translation, by die Barnard-galery in Kaapstad open. Hierdie reeks, bestaande uit 12 foto-illustrasies en 12 meegaande borduurwerke, herroep die Boet en Saartjie-reeks se karakters in ’n veranderde landskap (50 jaar later). Die Barnard-galery is tans tydelik gesluit. Sien skakel https://barnardgallery.com asook verdere inligting tot die konteks van dié werk.

Lost in translation (The long goodbye / Trektaal) (Die landskap vir hierdie werk is afgeneem in Januarie 2019 op die plaas Kleindoorn van Bertus le Roux en Christine Barkhuizen-Le Roux.)

Lost in translation (Loss at sea / Sinktaal)

II

Danksy ’n volhardende uitgewer en ’n bemoedigende eerste keurverslag het ek midde die onherbergsame klanke van hierdie kroonkiem nou die geleentheid tot verdere versorging van ’n voortslepende tweede roman, Vin. Hierbenewens moet ’n parallelle visuele komponent (wat in ’n kunsargief van 30 jaar delf) op ’n aanvullende portaal bygewerk word.

Dit behels dan ook die broodnodige vernuwing van my webtuiste, https://www.lienbotha.co.za (in 2005 van stapel gestuur), om hierdie materiaal te huisves. Laasgenoemde proses is reeds twee weke gelede geloods in samewerking met die grafiese ontwerper Katherine Joubert (https://www.kathanna.co.za).

Voorlesing uit Vin (voorlopig beplan vir publikasie in 2021, Queillerie):

Villa Gamberaia, 2001

 III

Wanneer hierdie take afgehandel is, en die tuin oordeelkundig gesnoei, sal ek begin droom van ’n sin met die woord “ietermagog” daarin.

Mettertyd het diere die skemer gevul: Safari, 2003.

Lost in translation, Lien Botha

Revisiting a childhood narrative Boet & Saartjie1 

For this series, initiated in 2018, I have created digitally constructed photographic images with accompanying embroidered “second titles”. The first titles are in English and are inscribed on the actual photographic work and the second titles (in my mother tongue, Afrikaans) act as a subtext artefact/curio.   

Image and text, besides activating a “rereading” of this particular primary school textbook (familiar to many South Africans of especially my generation), have prevailed in much of my output over the past two decades.    

It is a curious thing to reflect on the “static” content of one’s youth 50 years after the events. And so, in search of a  past-present continuum I merged the individual characters of the young protagonists, Saartjie and her brother Boet, their father, mother and dog Buks, into the recent South African landscape. Reframing the past into a comic-style genre allows for playful undertones, while referencing current issues such as the notion of “home” in a fragile social and natural environment.

Juxtaposing the naive figures of Boet and Saartjie with mostly exterior landscapes results in a tension between the seemingly playful characters, gradually being usurped by the very landscapes they inhabit  ̶  alluding to the futility of reminiscence when grafting the figments of a colonial past.

“Translation”, besides its literal configuration, implies relocation/shifting/movement. This in itself is an activator for the historical stasis.

The Lost in translation portfolio consists of 12 digitally collated photographic works of A3 size, edition /5 with 2 A/P prints.

Corresponding to the digital collages are the 12 smaller works (A5, edition /5) consisting of digitally embroidered Afrikaans texts on cotton fabric. This process suggests a cadence of receding “greyscale”, while at the same time paying homage to analogue photography and a vulnerable language (my mother tongue, Afrikaans, and the mot juste for each of the works).

The embroidered Afrikaans texts read as undertone for the black-and-white outlines of the adapted original Boet en Saartjie drawings by Wendy Jackson (1968), synthesising my interests as a lens-based artist working with text, layering and alternative materials.

Source pages from The Golden Series / Die Goue Reeks: Boet en Saartjie: This is Saartjie. This is Boet.

Extending the notion of appropriation, titles of individual images frequently foretell literary or film titles such as Portrait of the artist as a dog (Tjanktaal) and a pun on Portrait of the artist as a young dog by Dylan Thomas; O Mother, where art thou? (Moedertaal), Dog Day Afternoon (Braktaal) and, of course, the body title Lost in translation from the 2003 movie directed by Sofia Coppola.

In line with Lost in translation is my pending second novel, Vin (English Fin): Even though a quiet conversation may exist between the two bodies of work (image and text), they function as stand-alone components.

.....

1 Die Goue Reeks: Boet en Saartjie, HA du Toit, Jancis Opie, Mynie Walters and Nancy J Lawrence, with illustrations by Wendy Jackson. Juta & Co, Cape Town, 1968. Book one of prescribed primary school first reader.

.....

Video: voorlesing uit Vin (voorlopig beplan vir publikasie in 2021, Queillerie)
Videograaf: Raymond Smith
Produksiedatum: 25 Maart 2020
Klank in agtergrond: “Adagio in G-mineur” van Tomaso Albinoni

Lees ook

Om wêrelde te verbeel(d): tekstuele relasionaliteit in Wonderboom (Lien Botha)

LitNet Akademies-resensie-essay: Wonderboom deur Lien Botha

Tien vrae (en foto's): Wonderboom deur Lien Botha

Open Book 2015: Lien Botha oor Wonderboom

In de chaos schuilt de schoonheid: Wonderboom van Lien Botha

Twee weergawes van Wonderboom (Queillerie, 2015 en Zirimiri, 2019)

Lees nog Kwarantyn-ketting-bydraes:

Dag 1: Kwarantyn-ketting – "Liefde en leef in die tyd van korona" deur Christine Barkhuizen-Le Roux

Dag 3: Kwarantyn-ketting – "Vandag sou die laaste dag van die fees gewees het" deur Koos Kombuis

Dag 4: Kwarantyn-ketting – "Dagboek van dankbaarheid in die tyd van die virus" deur Marita van der Vyver

Dag 5: Kwarantyn-ketting – "A day in the life ..." deur Kerneels Breytenbach

Dag 6: Kwarantyn-ketting – "Die internet is ’n lewensreg" deur Olivia M Coetzee

Dag 7: Kwarantyn-ketting – "Van Pieter-Dirk Uys in Darling"

Dag 8: Kwarantyn-ketting – "Het jy ’n foto van ’n aardwolf?" deur Toast Coetzer

Dag 9: Kwarantyn-ketting – "Agter die kwarantyngordyn" deur Nini Bennett

Dag 10: Kwarantyn-ketting – "Om die swart hond te tem in die tyd van korona" deur Alta Cloete

Dag 11: Kwarantyn-ketting – "Aanhou beweeg en geraas maak" deur Debbie Loots

Dag 12: Kwarantyn-ketting – "Die bome behoort nie aan jou nie" deur Wilna Adriaanse

Dag 13: Kwarantyn-ketting – "Die inperking: die geskenk van gekonsentreerde tyd" deur Riana Scheepers

Dag 14: Kwarantyn-ketting – "Onoplosbare liefde in die vloedtyd" deur Pieter Odendaal

Dag 15: Kwarantynketting – "Koue wind" deur Ruan Kemp

Dag 16: Kwarantynketting – "Dowwe paniek en onwerklikheid in die Eikestad Mall" deur Danie Marais

Dag 17: Kwarantynketting – "Hoekie vir die (nie-) eensames" deur Cliffordene Norton

Dag 18: Kwarantynketting – "Die tyd van virtuele voortbestaan" deur Naomi Meyer

Dag 19: Kwarantynketting – "Om anders na dinge te kyk" deur Remona Voges

Dag 20: Kwarantynketting – "Force majeure" deur Tertius Kapp

Dag 21: Kwarantynketting – "Die zombiewêreld van COVID-19" deur Ena Jansen

  • 2

Kommentaar

  • Daar is fout met die klank van Lien Botha se video. Ek is nie doof nie, maar kan glad nie hoor wat aangaan nie.

  • Dankie Riette ... Vreemd. Als behalwe klankdig aan die kant; draai dalk die volume bietjie op.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top