Dag 15: Kwarantynketting – "Koue wind" deur Ruan Kemp
“Party aande maak ek my denkbeeldige bure bang wanneer ek van die stoep af skree. Voel die koue wind. Party oggende maak ek my windbuks blaf, kyk hoe die duifpeste wegvlieg. Elke dag kom ’n ou tannie verby op ’n fiets met skreeuende remme. Ons noem haar Veteran; ’n verkoue gaan haar nie afskrik nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed