Ingrid Winterbach: Portret van die skrywer as kunstenaar
2023-02-09Lien Botha skilder ’n woordportret van Ingrid Winterbach as kunstenaar by die geleentheid van Winterbach se kunsuitstalling I’ve got the darkness Baby wat tot 19 Maart 2023 by die Gallery @ Glen Carlou te sien is.
Vin deur Lien Botha: ’n gesprek met die skrywer
2021-05-25"Ek dink met goeie kuns, wat kom van daardie plek wat amper primal is, jy weet, is dit nie goed wat jy doen vir geld nie, of wat ook al nie. Dit is daardie gevoel om aan die olifant te vat. Die vel en die tekstuur te voel. Die oog."
Dag 2: Kwarantyn-ketting – "Tussen die boom en die bas" deur Lien Botha
2020-03-28"Hier beroep ek my daagliks op die troos van digters en die seisoenwisseling buite. Tuin en kwatryn, dus."
Agter die brand
2019-01-09“’n Woedende magteloosheid oorval my wanneer ’n eensame witkruisarend in treurroep oor die veld voor ons huis verbyvlieg. Hulle vlieg gewoonlik in pare, maar hierdie een vlieg alleen en hulle vlieg ook nooit sό laat nie.”
Etienne van Heerden-veldsoirée: fotoblad 2
2017-09-28Van 22 tot 24 September is die eerste Etienne van Heerden-veldsoirée in Cradock aangebied. Hier is Lien Botha se foto’s.
Hersenspinsels oor die Week van de Afrikaanse roman 2016
2016-11-11"Nederlands wieg teen mens aan soos ’n skip wat kraak teen ’n wye see. Maar ook hoor jy breinaalde."
Die koekie
2016-10-20"Goeienaand, my naam is Lavinia, ek weet steeds nie eintlik wat ek hier doen nie want myns insiens het ek nie juis ’n probleem nie."
Open Book 2015: Lien Botha oor Wonderboom
2015-09-07"Volgende keer sal ek sorg dat ek fikser is deur byvoorbeeld berge te begin uitklim ‘n jaar voor die boek verskyn."
Lien Botha en Debbie Loots oor beeldende kunste, romanskryf en Thelma & Louise
2015-09-03Glo jy in vlieënde pierings? Speel jy viool? Bid jy? Het jy al ’n wilde voël geëet?
Tien vrae (en foto's): Wonderboom deur Lien Botha
2015-06-22Lien Botha, visuele kunstenaar, gesels oor haar boek Wonderboom en vertoon foto's van omgewings wat haar gedurende die skryfproses inspireer het.
Lien Botha oor haar werke by Then & Now: Conversations in Time
2015-05-28"Steeds ploeter ek voort tussen daardie fragmentariese reflekse wat bestaan tussen die natuur en die mens. Asof die een van die ander geskei kan word?"
