Another Country – South Africa: New Portraits
2014-07-30 "Another Country is gebaseer op Suid–Afrikaners se siening oor hulle land en hul persoonlike geskiedenis; dit is ’n onverbloemde weergawe van verandering wat plaasgevind het deur die lens van bestaande foto’s." Aldus die flapteks. Wat dink Lien Botha?Kunsonderhoud met Barbara Wildenboer oor The Lotus Eaters
2014-07-21 Die visuele kunstenaar Barbara Wildenboer swem saam met reuse tussen die papierbootjies. Lien Botha vra haar uit oor haar ondersoeke van die fisieke en metafisiese wêrelde.Dior se Antwoord
2014-06-27 Besiel hul, of verkoop Die Antwoord hul siele met die nuwe Dior-advertensie?Kopskoot deur Rudie van Rensburg
2014-06-23 "Laat ons begin by die kwas − daardie agbare instrument wat Suid-Afrikaanse kunsversamelaars laat kwyl en wat die sleutel is tot inspekteur Kassie Kasselman se deurbraak wanneer hy ’n reeks moorde op ses-en-vyftig-jarige wit mans ondersoek."Yonder: rocking horse in Park, Beaufort-West
2014-04-02 Why photograph an outdoor play structure in an open field? Lien Botha explains.Hartland – Deon Opperman
2013-06-19 "Die slot van Hartland is soos om jare later weer in daai slagkamertjie te staan en jou vingers oor die mesgroewe in die staalblad te beweeg. Dan, met die uitstap, sien jy die gebleikte vlek teen die muur."Lien Botha se ses bestes
2012-03-06Hierdie week kies Lien Botha haar gunsteling-kuierplekke op die wêreldwye Web.
