Dag 9: Kwarantyn-ketting – "Agter die kwarantyngordyn" deur Nini Bennett

“Dit is vreemde tye. Die lugbesoedeling begin op te klaar en snags staan die geïsoleerdes in hulle tuine om die sterre te bewonder.”