Dag 12: Kwarantyn-ketting – "Die bome behoort nie aan jou nie" deur Wilna Adriaanse
“Na sewe jaar is ek hartstogtelik lief vir Botswana, maar op daardie Sondagaand wou ek in Suid-Afrika wees. ’n Land waarna ek dikwels met groot hartseer en wanhoop vanaf hierdie kant van die grens kyk, maar ook ’n plek waar die mense my soms mateloos trots maak. Die komplekse land wat vir ewig onder my vel sal lê.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed