Dag 1: Kwarantyn-ketting – "Liefde en leef in die tyd van korona" deur Christine Barkhuizen-Le Roux

“En ek weet meteens: Die afgelope Woordfees se tema, gehaal uit Jan Rabie se woorde: ‘Aanhou beweeg en geraas maak’, is so gepas.”