Dag 5: Kwarantyn-ketting – "A day in the life ..." deur Kerneels Breytenbach
“Altyddeur, op die agtergrond, is daar nuwe musiek … Soos ek nog altyd met Bob Dylan se beste musiek gevind het, sal dit met die herluisters algaande meer nuanses verklap. Sy stem, sy klavier en ’n tjello. Frases waarin tye vasgevang is, van Kennedy se dood af aan. Die ou verrukking tree weer in. Die profeet se suiwer oog, die siener se silwer tong.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed