Dag 10: Kwarantyn-ketting – "Om die swart hond te tem in die tyd van korona" deur Alta Cloete

“’n Week is verby. My vlaag adrenalien is besig om in die sand van die werklikheid weg te syfer. Maar ek het dit tot hier gehaal. Ek is dankbaar vir tallose klein seëninge, ek is trots op ons nasie, ek is meer connected as ooit in my gewone lewe.”