Dag 3: Kwarantyn-ketting – "Vandag sou die laaste dag van die fees gewees het" deur Koos Kombuis

“Vandag sou die laaste dag van die fees gewees het. Die Oudtshoornfees. Hier is ’n uittreksel uit my song ‘Die laaste dag van die fees’.”