Kommentaar

Lewe in die tyd van korona

Michele Meyer 2020-03-19 Dankie, Bettina! Positiewe bydrae wat boonop heerlik lees. Ons leer so deur die proses.

Die goeie dae toe dagblaaie nog joernaliste in die buiteveld gehad het

hennie van deventer 2020-03-19 Ons ou garde kan net in onbegrip ons gryse koppe skud. “Die Volksblad” ( later sonder die “Die”) het in sy goue jare in die dekades 70, 80 en 90, toe sy sirkulasie stewig oor 30 000 was, wel nie gelyktydig nie, maar so te sê gelyktydig, buitekan

Kingswood College: Afrikaans-vraestelle

LitNet 2020-03-19 Beste Alida Ek hoop dit gaan goed. Jy kan hier meer notas, vraestelle en toetse vind: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/ Vriendelike groete

Ongetiteld

Gerhard 2020-03-19 Baie mooi Margaret

Lewe in die tyd van korona

Joke d'Ath 2020-03-19 Ons moet tog asseblief nie sosiaal distansieer nie, maar fisies. Juis in hierdie tye kan en moet ons nog steeds sosiaal vir mekaar daar wees.

Die goeie dae toe dagblaaie nog joernaliste in die buiteveld gehad het

Mary Sadler 2020-03-19 Interessant vir my as oud-joernalis is die talle verwysings na veral Facebook en Twitter in vandag se koerante. (Ek spot bietjie daarmee in my nuutste romanse “Verkeerdeveer Liefde”.)

Nuwe orde

Lydia Higginson 2020-03-19 So is dit

Objects of desire for Andy Warhol and Jean-Michel Basquiat

Jacobus Swart 2020-03-19 Be happy! It’s one way of being wise. Colette

Wat het jy in 1966 gelees?

Hans Richardt 2020-03-19 Daar was ook my broer en susters se Engelse klassieke verhale, in prentjies, bv. “Mutiny on the Bounty”, “Tale of two cities”, “Robinson Crusoe”, ea. Ek het wilde verbeeldingsvlugte gehad, na aanleiding van strokiesprentverhale, op my eie en s

Elders gesien: COVID-19 – die 100- en 1 000-kerf

Pine Pienaar 2020-03-19 As mens nie almal wat simptone het kan toets nie omdat daar ’n tekort is aan dit wat jy nodig het om mense mee te toets, soos hier, kan daar nie akkurate voorspellings gemaak word nie! Glo nie een woord oor die sg. getalle nie! Werklike feite word weerh

Moffie – an unfinished review

Reney Warrington 2020-03-19 Barend, wat ’n jammerte.

LitNet-spens: Monoloog uit Die Sonkring

LitNet 2020-03-19 Beste Jo Ek hoop dit gaan goed. Kliek op “Advance” indien die link oopmaak en die skakel sal oopmaak: https://www.oulitnet.co.za/newlitnet/pdf/spens/sonkring.pdf Vriendelike groete

Korona-paranoia tref die wêreld

F C Boot 2020-03-19 Deskundiges tot stilswye gedwing. https://www.news24.com/SouthAfrica/News/information-squeeze-covid-19-scientists-experts-in-sa-silenced-as-government-centralises-communication-20200318 News24-berig lees soos volg: “Government has effectively gag

Alles van waarde is weerloos

Trienke Laurie 2020-03-19 Dit sweerlik misgekyk. Ek het juis gister na hom verwys: “Slaap als een reuz” Geniet dit. Liefde, Trienke Dis duidelik laas gelees voordat hy een van die “duiwels” gelos het. Die ander een natuurlik die alkohol. Later was dit “hoe eufories

Ongetiteld

Margaret 2020-03-19 Baie dankie Carma, vir jou saamlees en kommentaar. Dit beteken baie vir my, komende van ’n gesoute digter.

Storm-masker

Anze Bezuidenhout 2020-03-19 Baie dankie Laantie, ek waardeer jou saamlees en kommentaar baie

Storm-masker

Anze Bezuidenhout 2020-03-19 Baie dankie Amanda, ek waardeer jou altyd.

Danie van Spoegwolf opgewonde oor debuutdigbundel

LitNet 2020-03-19 Beste Corrie Ek hoop dit gaan goed. Die bundel word uitgegee deur Danie eie wynmaatskappy, The Astronomy Wine Company. Vriendelike groete

Graad 11, November 2018: Afrikaans Huistaal, vraestelle en memo's

LitNet 2020-03-19 Beste Vanessa Ek hoop dit gaan goed. Baie dankie, dit is gekorrigeer. Vriendelike groete

Is djy vesin in djou kop, FW?

Kerrie Krimpvarkie van Kaapsfontein 2020-03-19 Ons is almal setlaars in Suid-Afrika. Gun mekaar ’n plekkie onder die Suid-Afrikaanse son en onder die nagtelike suiderkruis in die sterrehemel. En respekteer mekaar se identiteite en menswaardigheid. Want die mens se lewensduur is uiters kortstondig. G

Een en ander oor dr Willie McCloud se rede

Jan Rap 2020-03-18 Beste Perdebytjie Jy praat van “voortgaan met die verdrukking”. Watter verdrukking? Daar was onafhanklike state met hulle eie weermag, volkslied, amptelike tale en alles wat vryheid behels. Nou is hier by die twintig verskillende volke saamgegooi in

Een en ander oor dr Willie McCloud se rede

Jan Rap 2020-03-18 Beste Jaco Ek sien nou eers jou kommentaar nav die advies deur SêNet oor Elize se skrywe van 17 deser. Jy sê ek skryf neerhalend oor my volksgenote. Is dit nie net so neerhalend t.o.v. die einste volksgenote as Willie McCloud by implikasie sê dat die

Korona: ’n skoolhoof se ervaring

Klaas 2020-03-18 Die coronavirus is ’n joke. Dit is massahisteria. Word wakker

Sal bid ons red?

Fred 2020-03-18 Puik.

Onderhoud: Martlie Jordaan oor Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen

Wilma Ewest ( Smith) 2020-03-18 Dis vir my lekker om te sien die juffrou wat my Afrikaans op skool gegee het publiseer ’n boek. Juffrou Jordaan het Afrikaans lekker gemaak.

meetstok

Jacobus Swart 2020-03-18 Knap! Goeie werk.

Elders gesien: Nuwe Testament, gedruk in 1647!

Barend van der Merwe 2020-03-18 Sou lekker gewees het om daardie “autograph”-boekie te kon sien met die generaals se handtekeninge. Die wêreld sou ’n beter plek gewees het as alle Bybels in Europa agtergebly het.

Covid-19 en die skaakbord

Hans Richardt 2020-03-18 Baie mooi beskrywing. Goed, nou is my hande gewas, ek is isolasie en wat dan? Gaan my 80% mampoer/ gemmer brandewyn en Panado help vir simptome? Wie, wat, waar, wanneer, hoe en wat daarna?

My hart is ’n soutpilaar

Annatji 2020-03-18 Love dit!

Danie van Spoegwolf opgewonde oor debuutdigbundel

Corrie de Necker 2020-03-18 Waar kan ’n mens Danie se digbundel koop of bestel?

LitNet-spens: Monoloog uit Die Sonkring

Jo Burger 2020-03-18 Goeiedag Dit wil nie oopmaak of download nie.

Direkte vertaling van die Bybel as antieke teks: net ’n nuwe benaming vir ’n stokkerige woordelikse vertaling?

Barend van der Merwe 2020-03-18 Ja maar daai was verkeerd. Onthou nou, god is deesdae mos nou drie gode. Hy is nou drie-in-een. ’n Driekop. Ek sou weer verkies dat Hy as ou Driekop vertaal word. Maar mens kan nie altyd jou sin kry in die lewe nie. Dis nou maar so.

Moffie – an unfinished review

Barend van der Merwe 2020-03-18 Nou ja, ek wou dit ook gaan kyk, maar het my vasgeloop in die coronavirus ...

Taalbestuur in Suid-Afrika: ’n oorgangspolitieke dinosourus

common-tator 2020-03-18 Indien ons Afrikaans wil uitbou, sal ons verby die formele strukture moet werk. Soos die artikel meld, sal die grondwet ons nie red nie. Grondwette was nog nooit in staat om drastiese sosiale strominge te temper nie – te vertraag, ja, maar nie te verand

meetstok

Barend van der Merwe 2020-03-18 Dis nog 3 jaar voor 2023. Baie dinge kan verander.

Kingswood College: Afrikaans-vraestelle

Alida Swarts 2020-03-17 Hi Naomi Eks opsoek na graad 11 se notas, toetse en vraestelle vir Biologie, Ekonomies, Geskiedenis. Sal baie waardeer🙏

Storm-masker

Laantie le Roux 2020-03-17 Mooi woorde Anzé.

Emosionele oorlewing in die tyd van korona

Charles Van Wyngaard 2020-03-17 Baie dankie vir hierdie uitstekende en kalmerende uiteensetting van só ’n uiters belangrike onderwerp in ons huidige situasie.

Storm-masker

Amanda 2020-03-17 Sjoe Anzé, daar doen jy dit weer. Skitter mooi

Nuwe orde

Jacobus Swart 2020-03-17 Taal is gebreide leer in jou hande. Dankie vir die vers, maestro.
Top