Sarie2020-03-27Stem saam stap is ‘n kuur, maar ons minister van polisie wil dit nie toelaat nie. Sal maar my Labrador om die huis laat loop soos die donkie wat meultrek.
Daniel Hugo2020-03-27Jonathan, jou vrae oor die posisie van Kamfer en Trantraal in die Afrikaanse literatuursisteem is relevant en noodsaaklik. Hulle is albei onmiddellik in die hoofstroom opgeneem, maar reageer nog steeds asof hulle verstote op die wal staan. Hulle gaan voor
Georgie le Roux2020-03-27Wat n voorreg en eer om mense soos FA Venter te ontmoet met sy wonderlike mense kennis en taal. Geknelde land was my matriekboek in 1970. Elke woord en sy beroerte speek van 'n man waarop ons as Afrikaners kan trots wees en veral sy boek na sy beroerte is
Morné du Preez2020-03-27Rus in vrede Chris jou redigering vir my as skrywer was waardeer, en soos Dylan Thomas gesê het: "Do not go gentle into that good night".
Matthys J. Strydom2020-03-27Laat ons die lewe respekteer, waardeer en geniet. Maar na dit alles, die wete (en die troos?), die enigste redding van die aarde sal wees sonder die mensdom.
Franci2020-03-27Daar is twee memo's vir vraestel 3 en een vir vraestel 2 (by foutiewe opskrifte).
Baie dankie in elk geval vir die moeite om die vraestelle beskikbaar te stel.
Germain Droogenbroodt2020-03-27Om iets positiefs te doen voor de lezers in deze tijd van coronavirus zal ik dat gedicht van Peter Snyders als Gedicht van de Week in 23 talen publiceren
http://www.point-editions.com
Mike Barwood2020-03-27I remember early, around 1994, Chris & Alfred introduced us to the "internet" when it was still in it's infancy, all text, no images....always at the forefront... an explorer, innovator and the kindest, wisest and most determined man. I will cherish h
Hans Richardt2020-03-26Noodtoestand? Alles behoort tot PW Botha era. Destyds was wit grotendeels uitgesluit van aanklokreëls en van paswetgewing.
Grondwetlike regte vs konstitusie se noodregulasies?
Wat van herlewing van bv Paranoia in Parow-Noord, maar bv Paranoia in Stell
Lammie Grundling2020-03-26Chris het ek as 17 jarige ontmoet dit was in 1982, gisteroggend nog met hom gepraat, Chris het altyd met integriteit gehandel, sy sagmoedige geaardheid het mense na hom gelok want Chris kon met enige persoon omgaan en laat goed voel oor hulself. Chris my
Charl le Roux2020-03-26Cas, dis egte digterswerk om skrikwekkings beeldend uit te spalk in die soeke na verstaan en om pynvolle vrae te help vra. Dankie.
Karien Brits2020-03-26Baie dankie vir die mooi boodskap. Ek hoop regtig my storie inspireer mense om te begin ry - wanneer die inperking verby is. Jy hoef nie die sportiefste te wees of die duurste fiets te hê om te begin nie.
Ag, dit is so lekker om te weet dat daar mens
Chris Marnewick SC2020-03-26Ek het jare gelede 'n boek oor Semmelweis gelees. Toe ek onlangs vir twee mediese dokters van hom vertel blyk dit dat hulle nooit by hulle mediese school (Kaapstad) van hom geleer het nie. Die geskiedenis van elke wetenskap is belangrik. Dit leer tog waar
Mary Sadler2020-03-26Kyk ook gerus na Groenheide Boeke se kinderreekse: Die Poniehoewe-Klub; Lang Henning se Karoo-Avonture; en Emma Roux - speurder. Beskikbaar as e-boeke vanaf hulle webwerf en Amazon.
ROBERT L BARRIE2020-03-26Die problem is dat die Kerk 'n menslike instelling geword het met al die tekorte wat daarmee gepaard gaan wat met sonde te doen het. Dan is die hierargie gevorm uit netwerke wat mekaar se ruens heeltyd krap en gunsies die met gepaardgaande voordele. Kerkr
Monica Hammes2020-03-26Een en ander oor Kaaps
Olivia Coetzee het by die ander [heerlike] sessie oor Kaaps te kenne gegee het dat hulle net vir 'n wyle in vrede gelaat wil word om met vreugde hulle eie ding te doen. Ek vermoed mettertyd sal hulle nie besware hê teen witmense
F C Boot2020-03-26Dit is nie instansies as instellings wat mense misbruik nie, dit is die mense binne die instellings. As 'n mens die kerk as instelling verwerp kan jy net sowel die staat verwerp waarin korruptes die afgelope paar dekades gefloreer en die ekonomie en mense
Tonie2020-03-26Julle weet, dis baie soos jou ma sit jou in die kooi, want jy het masels of waterpokkies. Jy is koorsig, kan nie speel nie; weet nie wat gaan buite aan nie. Jy weet ook nie of jy ooit uit die bed gaan opstaan nie, maar na dit alles verby is, word dit die
Janet van Eeden2020-03-26Perfectly written, Naomi. The film touched me deeply too, and I've been thinking about people in our country who have so little defence against a virus of this magnitude because of their poverty. God bless Africa.
Johan Coetzee2020-03-26...maar my liewe land. Ek is verstom oor hierdie handewas stories wat nou die rondte doen. Vir my was dit nog altyd deel van die lewe. Sal een van julle ooit voorheen van die winkel af gekom het en nie eerste en dadelik julle hande deeglik gewas het nie?
Martie Manley2020-03-26Koos, wonder die hele tyd hoe sou Ethie reageer het op hierdie situasie en hoe sou sy dit hanteer het dat ek nie elke aand skemer by haar kon gaan kuier nie. Die hele wêreld is nou stil as ek aan haar dink.
Julio Agrella2020-03-26Baie hartseer om te hoor. Hoewel ek hom nooit persoonlik ontmoet het nie, was sy terugantwoord aan 'n (ou?) nuwe skrywer altyd positief.
Na sy e-posse het my halfeeu-oue vrees
is my skryf die tyd, die moeite werd?
Vir 'n oomblik soos mis verdwyn
Ek
Juliana Coetzer2020-03-26Ek geniet julle skrywe. Dankie vir die opinies en waardevolle inligting van twee mense wat boeke ken en met gesag daaroor kan praat.
Dawid Botha2020-03-26Dis die beste fietsrygetuienis wat ek nog in Suid-Afrika gelees het. Baie dankie! Ek en my vrou ry nou so vier jaar oral waar ons kan op ons dorp fiets. Ek het ook begin fietse renoveer. En ek het so baie nuwe vriende gemaak. En ja, jy word deel van n gem
Berdéhan Brand2020-03-26Dankie Frederik. Dié generasie het die essay geniet!
Ek wonder net - as di. (vlietende) Alternatiewes nog per defenisie geïdentifiseer moet word of daar werklik aanspraak gemaak kan word op ñ taalgenre(?) Ons het die Voëlvry-tydperk met Johannes ges
Christine Barkhuizen-Le Roux2020-03-26Jean, dít is nou 'n stuk sinvolle inligting in hierdie tyd! Baie dankie daarvoor. Ek hoop baie mense lees dit en verstaan die belang hiervan!