Reusedwerg2020-03-23Ek het die Jongspan gelees. Rakkertjie Rob en sy Skotse Terriër Skottie was vir my lekker leesstof. My ouer broer het Mark Condor, Ruiter in Swart en andere gelees. Hy het later Scope skêlm begin lees. Ek het ook Wag op die Kaptein gelees van Elsa Joube
El-marie2020-03-23Wow! Is al wat ek kan se! Jy laat die werklikheid nou meer realisties klink en als skop in mens se brei in! En die hele wêreld word stil!
Hans Richardt2020-03-23Daar is sewe ander Corona-virusse waarmee ons sedert 1918 leef. Waarom nie in 2001, 2009 en 2015 dieselfde reaksie gewees met daardie pandemies nie?
Hans Richardt2020-03-23INFODEMIE is groot in SA. Sou ons reaksies dieselfde elke jaar met sewe ander bekende Corona-virusse in mense, bv influenza, ook dieselfde gewees het? Of is hierdie geval van ry kruin van INFODEMIE solank dit hou?
Ek was my hande Pontius...
Chris Marnewick SC2020-03-23Die Keurboslaanreeks. Serfontein die outeur?
Hans, ja, Talle goedkoop boekies: Swart Luiperd, Rooi Els. Franse Vreemde Legioen.
Susan Vorster2020-03-23Dankie Cas, soos gewoonlik raak jy weer my hartsnare met jou woorde.
Veral die tweede strofe is treffend, veral in die lig van die spronge waarmee die virus in SA toeneem. Kyrie eleison.
Sterna Visser2020-03-23So goed beskryf, Koos. Ek love dit. Net jammer dat dit nie 'n opgemaakte storie is nie, maar die hartseer realiteit.....Sterkte vir jou en jou gesin.
Ertru Hattingh2020-03-23'n Skitterende beskrywing van wat ons almal op die oomblik nie kan verwoord nie. Amper soos 'n apokaliptiese afwagting vir iets wat moet gebeur, maar niemand wil hê dit moet gebeur nie. Ons wag almal in angs, maar tog ook in kinderlike geloof op die tyd
Johannes Comestor2020-03-23"Soos tydens apartheid." Ons kan nie toelaat dat die land (en die wereld) in 'n noodtoestand verkeer en apartheid (en die blankes/Afrikaners) nie die skuld daarvoor kry nie.
F C Boot2020-03-23Netso min soos die gedrag van EFF verteenwoordigend is van die totale swart bevolking kan die gedrag van 'n minderheid blankes verteenwoordigend wees van die Blanke se gedrag tydens Apartheid.
Hans Richardt2020-03-23Afrikaanse KKNK of net KKNK?
Ons moet Afrikaanse fees in Orania begin! Sonder om radiostasies en Media te nooi.
Dit moet streng Afrikaans wees.
Sg feeste mislei veral wit Afrikaners.
Bruce Taylor2020-03-22It is so sad to hear your tears as only you can describe. This loneliness will also pass and you will once again hold them close to your heart. Go well peaceful soul.
Suna Ester Snyman2020-03-22In 1966 was ek in Standard 1. My ma was die enigste ouer in ons beurt wat die Kyk, Dr Conrad Brand, Suster Theresa, Ruiter in Swart en ander 'kiekieboeke' gekoop het - ek hoef seker nie verder te verduidelik dat ons (ons was drie kinders, oudste broer is
Hans Richardt2020-03-22Bettina Wyngaard, is sosiale afstand nie nou "rassisme" uit apartheid se tyd nie?
Wonder of koronavirus nie politieke korrektheid se nemesis is nie?
Anna2020-03-22Ek vermoed my kleinseun wat ek van 2-jarige ouderdom grootmaak, is gay. Hy is nou amper 17 jaar. Hy sonder homself heeltemal af in sy kamer. Ek het uitgevind hy sny homself. Hy gaan nie uit soos ander tieners nie. As hy iewers heengaan, miskien 1 keer in
Natuurliefhebber Meerkat2020-03-21Geagte Bettina,
Hierdie epidemie gaan nie ’n duik maak in die wêreld se ongebreidelde bevolkingsaanwas nie. Die wêreld is totaal oorbevolk en gevolglik word die omgewing en natuurlike hulpbronne gestroop en geplunder en die omgewing en see besoedel
F C Boot2020-03-20As jy niks het om te doen nie moet dit nie hier kom doen nie, want dit is nie ’n speelplek vir verveelde kinders nie wat die klok hoor lui het maar nie weet waar die bel hang nie.
Theodorus du Plessis2020-03-20En die enkelinge wat nog probeer om taaldemokrasie “van onder [te] ontwikkel” word natuurlik meestal as ultra- [noem maar op] gestigmatiseer. Natuurlik omdat hulle meestal Afrikaanstalig is en dus uit ’n bepaalde linguistiese kultuur kom; die een wa
Hans Richardt2020-03-20Mense, daar is goeie herinneringe uit daardie tyd. Die Penguin Shakespeare-boeke was nooit my gunsteling op my ma se boekrakkie nie.
Daar was ook die tuismedikasie-boeke, wat soos Kook-en-geniet, langs Bybels gestaan het.
Nou ja, FA Venter het verskeie
Chris Marnewick SC2020-03-191966? Bart Nel, Swart Pelgrim, A Midsummer Night's Dream, De Bello Gallico, the Sea Hawk, gedigte van Shakespeare, Ovidius en Vergilius, kortverhale van, onder andere, M.E R. en T.T. Cloete, alles voorgeskryf vir die matriekeksamen. Ek besef nou eers dit
Michele Meyer2020-03-19Baie geluk met jou nuwe boek, Deborah! Dalk is daar eindelik iets bekoorliks omtrent die feit dat dit juis onderroks in ons lewens gaan inkartel in plaas van met ’n boem neerplof.
Kan nie wag om dit te lees nie!
Jeanette2020-03-19Met die lees van die artikel besef mens net weer hoe belangrik dit is dat skoolhoofde nou nugter en wys sal optree en sterk leierskap sal toon. PJ Olivier is baie gelukkig in die verband. Baie sterkte meneer Retief, mag dit met jou skool se leerders en